Publicidade

Salmos 57

1 Compadece-te de mim, ó Deus, compadece-te de mim, Pois em ti se refugia a minha alma: Sim, nas sombras das tuas asas me refugiarei, Até que passem estas calamidades.2 Clamarei ao Deus Altíssimo, Ao Deus que por mim tudo executa.3 Enviará lá do céu e me salvará, Quando me ultrajar aquele que quer devorar-me; (Selá) Deus enviará a sua misericórdia e a sua verdade.4 A minha alma está entre leões, Tenho que deitar-me no meio daqueles que respiram chamas, A saber, dos filhos dos homens, cujos dentes são lanças e setas, E cuja língua é espada aguda.5 Sê exaltado, ó Deus, acima dos céus; Acima de toda a terra seja a tua glória.6 Eles preparam um laço aos meus pés, A minha alma está abatida; Abriram diante de mim uma cova: Eles mesmos caíram nela. (Selá)7 O meu coração está resoluto, ó Deus, o meu coração está resoluto; Cantarei, sim cantarei louvores.8 Desperta, glória minha, desperta, alaúde e harpa; Eu farei acordar a aurora.9 Dar-te-ei graças, ó Deus, entre os povos; Cantarei a ti louvores entre as nações.10 Pois tão grande é a tua benignidade, que vai aos céus, E até as nuvens a tua verdade.11 Sê exaltado, ó Deus, acima dos céus; Acima de toda a terra seja a tua glória.

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.2 Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het.3 Ek roep God, die Allerhoogste, aan, God wat dit vir my voleindig.4 Hy sal uit die hemel stuur en my verlos terwyl hy wat my vertrap, my smaadheid aandoen. Sela. God sal sy goedertierenheid en sy trou stuur.5 k moet onder leeus lê, wraakgieriges, mensekinders wie se tande spiese en pyle is, en wie se tong 'n skerp swaard is.6 Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid bo die hele aarde!7 Hulle het 'n net gespan vir my voetstappe, hulle het my siel neergebuig; hulle het 'n kuil voor my gegrawe, hulle val daar binne-in. Sela.8 My hart is gerus, o God, my hart is gerus; ek wil sing en psalmsing.9 Waak op, my eer! Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak!10 Ek wil U loof onder die volke, o Here, psalmsing tot u eer onder die nasies.11 Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele en u trou tot by die wolke. [ (Psalms 57:12) Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid bo die hele aarde! ]

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-10_01-11-40-blue