Publicidade

Habacuque 2

AFR53

1 Sobre a minha guarda estarei,

e sobre a fortaleza

me apresentarei e vigiarei,

para ver o que falará a mim,

e o que eu responderei

quando eu for repreendido.

Outra resposta de Deus

2 Então o Senhor me respondeu,

e disse:

Escreve a visão

e torna-a bem legível

sobre tábuas,

para que a possa ler

quem passa correndo.

3 Porque a visão é ainda

para o tempo determinado,

mas se apressa para o fim,

e não enganará;

se tardar, espera-o,

porque certamente virá,

não tardará.

4 Eis que a sua alma

está orgulhosa,

não é reta nele;

mas o justo pela sua viverá.

5 Tanto mais que, por ser dado

ao vinho é desleal;

homem soberbo

que não permanecerá;

que alarga como o inferno

a sua alma;

e é como a morte

que não se farta,

e ajunta a si todas as nações,

e congrega a si todos os povos.

Cinco ais contra os caldeus

6 Não levantarão, pois, todos estes contra ele uma parábola e um provérbio sarcástico contra ele? E se dirá:

Ai daquele que multiplica

o que não é seu!

(Até quando?)

e daquele que carrega

sobre si dívidas!

7 Porventura não se levantarão

de repente teus usurários,

e não despertarão

os que te farão tremer,

e não lhes servirás tu

de despojo?

8 Porquanto despojaste

a muitas nações,

todos os demais povos

te despojarão a ti,

por causa do sangue dos homens,

e da violência feita à terra,

à cidade, e a todos

os que nela habitam.

9 Ai daquele que, para a sua casa,

ajunta cobiçosamente

bens mal adquiridos,

para pôr o seu ninho no alto,

a fim de se livrar

do poder do mal!

10 Vergonha maquinaste

para a tua casa;

destruindo tu a muitos povos,

pecaste contra a tua alma.

11 Porque a pedra clamará

da parede,

e a trave lhe responderá

do madeiramento.

12 Ai daquele que edifica

a cidade com sangue,

e que funda a cidade

com iniquidade!

13 Porventura não vem

do Senhor dos Exércitos

que os povos trabalhem pelo fogo

e os homens se cansem em vão?

14 Porque a terra se encherá

do conhecimento

da glória do Senhor,

como as águas cobrem o mar.

15 Ai daquele que de beber

ao seu companheiro!

Ai de ti, que adicionas à bebida

o teu furor,

e o embebedas

para ver a sua nudez!

16 Serás farto de ignomínia

em lugar de honra;

bebe tu também,

e como um incircunciso;

o cálice da mão direita

do Senhor voltará a ti,

e ignomínia cairá

sobre a tua glória.

17 Porque a violência cometida

contra o Líbano te cobrirá,

e a destruição das feras

te amedrontará,

por causa do sangue dos homens,

e da violência feita à terra,

à cidade, e a todos

os que nela habitam.

18 Que aproveita a imagem

de escultura,

depois que a esculpiu

o seu artífice?

Ela é imagem de fundição

que ensina mentira,

para que quem a formou

confie na sua obra,

fazendo ídolos mudos?

19 Ai daquele que diz ao pau:

Acorda!

E à pedra muda: Desperta!

Pode isso ensinar?

Eis que está coberta

de ouro e de prata,

mas dentro dela não

espírito algum.

20 Mas o Senhor está

no seu santo templo;

cale-se diante dele

toda a terra.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Die antwoord van die Here.

1 OP my wagtoring wil ek gaan staan en op 'n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord.

2 Toe antwoord die Here my en : Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees.

3 Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie:

4 Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.

5 En bowendien, die wyn is 'n bedrieër, 'n trotse man is onbestendig: hy wat sy keel wyd oopmaak soos die doderyk, en soos die dood is hy, so onversadelik hy vergader vir homself al die nasies en maak vir hom al die volke bymekaar.

6 Sal hulle nie almal oor hom 'n spreuk, 'n spotlied aanhef nie, raaisels oor hom maak nie, en : Wee die man wat hom verryk met wat nie aan hom behoort nie hoe lank? en hom beswaar met verpande goed.

7 Sal die wat jou byt, nie skielik opstaan en jou skrikaanjaers nie opwaak, sodat jy vir hulle 'n prooi word nie?

8 Omdat jy baie nasies uitgebuit het, sal al die volke wat oorgebly het, jou uitbuit, weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.

9 Wee hom wat vuil gewin maak vir sy huis, om sy nes in die hoogte te bou, om homself te red uit die greep van onheil.

10 Jy het skande beraadslaag vir jou huis: die uitroeiing van baie volke, en het jou lewe verbeur.

11 Want die steen uit die muur roep, en die balk uit die timmerasie gee hom antwoord.

12 Wee hom wat 'n stad bou met bloed en 'n vesting stig deur onreg.

13 Kyk, kom dit nie van die Here van die leërskare dat volke arbei vir vuur en nasies hulle afmat vir niks nie?

14 Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

15 Wee hom wat aan sy naaste drank gee, wat jou gif daarmee meng, en hulle ook dronk maak om hulle naaktheid te aanskou.

16 Jy het jou versadig met skande in plaas van met eer drink jy ook nou, en wees ontbloot. Na jou toe sal die beker van die regterhand van die Here omgaan, en skande tref jou eer.

17 Want die geweld aan die Líbanon gepleeg, sal jou oordek; en die verwoesting waarmee die diere skrikgemaak is weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.

18 Wat baat 'n gesnede beeld dat sy maker dit reggekap het, 'n gegote beeld, wat 'n leuenleraar is, dat die maker op sy eie maaksel vertrou, deur stomme afgode te maak?

19 Wee hom wat vir 'n stuk hout : Word wakker! vir 'n dooie klip: Ontwaak! Kan hy 'n mens leer? Kyk, hy is oorgetrek met goud en silwer, en daar is géén gees in sy binneste nie!

20 Maar die Here is in sy heilige tempel swyg voor Hom, o ganse aarde!

Veja também

Habacuque
Ver todos os capítulos de Habacuque
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_19-25-13-