1 En die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede.
2 En die volk het al die manne geseënwat hulle vrywillig aangebied het om in Jerusalem te woon.
3 En dit is die hoofde van die provinsie wat in Jerusalem gewoon het. In die stede van Juda het hulle elkeen in sy besitting in hulle stede gewoon: Israeliete, die priesters en die Leviete en die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo.
4 En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda: At ja, die seun van Uss¡a, die seun van Sagar¡a, die seun van Am rja, die seun van Sef tja, die seun van Mehal leël, van die seuns van Peres;
5 en Ma„s,ja, die seun van Barug, die seun van Kolhose, die seun van Has ja, die seun van Ad ja, die seun van Jojarib, die seun van Sagar¡a, die Selaniet.
6 Al die seuns van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was vier honderd agt en sestig, krygsmanne.
7 En dit is die kinders van Benjamin: Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Ped ja, die seun van Kol ja, die seun van Ma„s,ja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja;
8 en n hom G bbai-S llai, nege honderd agt en twintig.
9 En Joël, die seun van Sigri, was opsigter oor hulle; en Juda, die seun van Hass,nua, was tweede in rang oor die stad.
10 Van die priesters: Jed ja, die seun van Jojarib, Jagin,
11 Ser ja, die seun van Hilk¡a, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van M,rajot, die seun van Ah¡tub, die vors van die huis van God.
12 En hulle broers wat die werk verrig het in die tempel, was agt honderd twee en twintig; en Ad ja, die seun van Jeroham, die seun van Pel lja, die seun van Amsi, die seun van Sagar¡a, die seun van Pasgur, die seun van Malk¡a,
13 en sy broers, familiehoofde, was twee honderd twee en veertig; en Am sai, die seun van As reël, die seun van Agsai, die seun van Mes¡llemot, die seun van Immer,
14 en hulle broers, dapper helde, was honderd agt en twintig, en opsigter oor hulle was S bdiël, die seun van Haggedolim.
15 En van die Leviete: Sem ja, die seun van Hassub, die seun van Asr¡kam, die seun van Has bja, die seun van Bunni,
16 en S bbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, was oor die buitewerk van die huis van God.
17 En Matt nja, die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf, leier van die lofsang, wat die "Loof Hom" aanhef by die gebed; en Bakbukja, die tweede in rang onder sy broers; en Abda, die seun van S mmua, die seun van Galal, die seun van Jedutun.
18 Al die Leviete in die heilige stad was twee honderd vier en tagtig.
19 En die poortwagters: Akkub, Talmon, en hulle broers wat wag gehou het by die poorte, was honderd twee en sewentig.
20 En die ander Israeliete, priesters en Leviete, was in al die stede van Juda, elkeen in sy erfdeel.
21 En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel; en Siha en Gispa was oor die tempelbediendes.
22 En opsigter van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Has bja, die seun van Matt nja, die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers, vir die werk in die huis van God;
23 want daar was 'n bevel van die koning aangaande hulle: 'n vaste ordening vir die sangers, na die eis van elke dag.
24 En Pet gja, die seun van Meses beël, van die seuns van Serag, die seun van Juda, was verteenwoordiger van die koning in enige saak van die volk.
25 En wat die dorpe in hulle buiteveld betref, van die kinders van Juda het gewoon in Kirjat-Arba en sy onderhorige plekke, en in Dibon en sy onderhorige plekke, en in Jek bseël en sy dorpe,
26 en in J,sua en in Mol da en in Bet-Pelet
27 en in Hasar-Sual en in Bers,ba en sy onderhorige plekke,
28 en in Siklag en in Megona en sy onderhorige plekke,
29 en in en Rimmon en in Sorea en in Jarmut,
30 Sanoag, Adullam en hulle dorpe, Lagis en sy buiteveld, As,ka en sy onderhorige plekke; en hulle het in laers gestaan van Bers,ba af tot by die dal Hinnom.
31 En die kinders van Benjamin: van Geba af in Migmas en Aja en Bet-el en sy onderhorige plekke,
32 Anatot, Nob, An nja,
33 Hasor, Rama, G¡ttaim,
34 Hadid, Seboim, Neb llat,
35 Lod en Ono, die Handwerkersdal.
36 En van die Leviete het afdelings van Juda by Benjamin behoort.
1 백성의 두목들은 예루살렘에 머물렀고 그 남은 백성은 제비뽑아 십분의 일은 거룩한 성 예루살렘에 와서 거하게 하고 그 구분은 다른 성읍에 거하게 하였으며
2 무릇 예루살렘에 거하기를 자원하는 자는 백성들이 위하여 복을 빌었느니라
3 이스라엘과 제사장들과 레위 사람들과 느디님 사람들과 솔로몬의 신복의 자손은 유다 여러 성읍에서 각각 그 본성 본 기업에 거하였고 예루살렘에 거한 그 도의 두목들은 이러하니
4 예루살렘에 거한 자는 유다 자손과 베냐민 자손 몇명이라 유다 자손중에는 베레스 자손 아다야니 저는 웃시야의 아들이요, 스가랴의 손자요, 아마랴의 증손이요, 스바댜의 현손이요, 마할랄렐의 오대손이며
5 또 마아세야니 저는 바룩의 아들이요, 골호세의 손자요, 하사야의 증손이요, 아다야의 현손이요, 요야립의 오대손이요, 스가랴의 육대손이요, 실로 사람의 칠대손이라
6 예루살렘에 거한 베레스 자손의 도합이 사백 육십 팔명이니 다 용사이었느니라
7 베냐민 자손은 살루니 저는 므술람의 아들이요, 요엣의 손자요, 브다야의 증손이요, 골라야의 현손이요, 마아세야의 오대손이요, 이디엘의 육대손이요, 여사야의 칠대손이며
8 그 다음은 갑배와, 살래 등이니 도합이 구백 이십 팔명이라
9 시그리의 아들 요엘이 그 감독이 되었고 핫스누아의 아들 유다는 버금이 되어 성읍을 다스렸느니라
10 제사장 중에는 요야립의 아들 여다야와, 야긴이며
11 또 하나님의 전을 맡은 자 스라야니 저는 힐기야의 아들이요, 므술람의 손자요, 사독의 증손이요, 므라욧의 현손이요, 아히둡의 오대손이며
12 또 전에서 일하는 그 형제니 도합이 팔백 이십 이명이요 또 아다야니 저는 여로함의 아들이요, 블라야의 손자요, 암시의 증손이요, 스가랴의 현손이요, 바스훌의 오대손이요, 말기야의 육대손이며
13 또 그 형제의 족장 된 자니 도합이 이백 사십 이명이요 또 아맛새니 저는 아사렐의 아들이요, 아흐새의 손자요, 므실레못의 증손이요, 임멜의 현손이며
14 또 그 형제의 큰 용사니 도합이 일백 이십 팔명이라 하그돌림의 아들 삽디엘이 그 감독이 되었느니라
15 레위 사람 중에는 스마야니 저는 핫숩의 아들이요, 아스리감의 손자요, 하사뱌의 증손이요, 분니의 현손이며
16 또 레위 사람의 족장 삽브대와, 요사밧이니 저희는 하나님의 전 바깥 일을 맡았고
17 또 아삽의 증손 삽디의 손자 미가의 아들 맛다냐니 저는 기도할때에 감사하는 말씀을 인도하는 어른이 되었고 형제 중에 박부갸가 버금이 되었으며 또 여두둔의 증손 갈랄의 손자 삼무아의 아들 압다니
18 거룩한 성에 레위 사람의 도합이 이백 팔십 사명이었느니라
19 성 문지기는 악굽과, 달몬과 그 형제니 도합이 일백 칠십 이명이며
20 그 나머지 이스라엘 백성과 제사장과 레위 사람은 유다 모든 성읍에 흩어져 각각 자기 기업에 거하였고
21 느디님 사람은 오벨에 거하니 시하와, 기스바가 그 두목이 되었느니라
22 노래하는 자 아삽 자손 곧 미가의 현손 맛다냐의 증손 하사뱌의 손자 바니의 아들 웃시는 예루살렘에 거하는 레위 사람의 감독이 되어 하나님의 전 일을 맡아 다스렸으니
23 이는 왕의 명대로 노래하는 자에게 날마다 양식을 정하여 주는 것이 있음이며
24 유다의 아들 세라의 자손 곧 므세사벨의 아들 브다히야는 왕의 수하에서 백성의 일을 다스렸느니라
25 향리와 들로 말하면 유다 자손의 더러는 기럇 아바와 그 촌과 디본과 그 촌과 여갑스엘과 그 동네에 거하며
26 또 예수아와, 몰라다와, 벧벨렛과
27 하살수알과, 브엘세바와, 그 촌에 거하며
28 또 시글락과, 므고나와, 그 촌에 거하며
29 또 에느림몬과, 소라와, 야르뭇에 거하며
30 또 사노아와, 아둘람과, 그 동네와, 라기스와, 그 들과, 아세가와, 그 촌에 거하였으니 저희는 브엘세바에서부터 힌놈의 골짜기까지 장막을 쳤으며
31 또 베냐민 자손은 게바에서부터 믹마스와, 아야와, 벧엘과, 그 촌에 거하며
32 아나돗과, 놉과, 아나냐와
33 하솔과, 라마와, 깃다임과
34 하딧과, 스보임과, 느발랏과
35 로드와, 오노와, 공장 골짜기에 거하였으며
36 유다에 있던 레위 사람의 어떤 반열은 베냐민과 합하였느니라