Publicidade

Colossenses 4

1 Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook 'n Here in die hemele het.2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging;3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,4 dat ek dit openbaar kan maak soos ek dit behoort te spreek.5 Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.6 Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.7 Al my omstandighede sal T¡chikus, die geliefde broeder en getroue dienaar en mededienskneg in die Here, julle bekend maak.8 Ek het hom na julle gestuur juis hiervoor, om julle toestande te leer ken en julle harte te vertroos,9 saam met On,simus, die getroue en geliefde broeder wat van julle mense is. Hulle sal julle alles bekend maak wat hier voorval.10 Arist rchus, my medegevangene, groet julle; en Markus, die neef van B rnabas, oor wie julle bevele ontvang het -- as hy by julle kom, ontvang hom --11 ook Jesus wat Justus genoem word, manne wat uit die besnydenis is. Hulle alleen is my medewerkers vir die koninkryk van God en hulle was 'n troos vir my.12 pafras wat een van julle is, 'n dienskneg van Christus, groet julle en stry altyd vir julle in die gebede, dat julle volmaak en volkome mag staan in die ganse wil van God.13 Want ek getuig van hom dat hy 'n groot ywer het vir julle en vir die wat in Laodic,a en die wat in Hiër polis is.14 Die geneesheer Lukas, die geliefde, en Demas groet julle.15 Groet die broeders in Laodic,a en Nimfas en die gemeente wat in sy huis is.16 En wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook die uit Laodic,a lees.17 En sê aan Arch¡ppus: Gee ag op die bediening wat jy ontvang het in die Here, dat jy dit vervul.18 Die groete van Paulus, met my eie hand. Dink aan my boeie. Die genade sy met julle! Amen.

1 O jūs, šeimininkai, duokite vergams, kas teisinga ir kas dera, atsimindami, kad ir jūs turite Šeimininką danguje.2 Nuolat melskitės, budėdami ir dėkodami;3 melskitės taip pat ir už mus, kad Dievas mums atvertų žodžio duris skelbti Kristaus paslaptį, dėl kurios aš surakintas,4 kad sugebėčiau ją atskleisti taip, kaip privalau ją skelbti.5 Elkitės protingai su pašaliniais, išnaudodami laiką.6 Jūsų kalba visuomet tebūna maloni ir druska pasūdyta, kad sugebėtumėte kiekvienam atsakyti.7 Apie mano reikalus jums viską praneš Tichikas, mylimas brolis, ištikimas tarnas ir bendradarbis Viešpatyje.8 Aš tam jį ir siunčiu, kad sužinotų, kaip jums sekasi, ir paguostų jūsų širdis.9 Jis su Onesimu, ištikimu ir mylimu broliu, kuris yra iš jūsų, papasakos jums visa, kas čia dedasi.10 Jus sveikina mano kalėjimo draugas Aristarchas ir Barnabo pusbrolis Morkus­dėl jo jau gavote nurodymų; jei jis atvyks pas jus, priimkite jį.11 Dar jus sveikina Jėzus, vadinamas Justu. Iš apipjaustytųjų jie yra vieninteliai mano bendradarbiai dėl Dievo karalystės, tapę mano paguoda.12 Jus sveikina jūsiškis Epafras, Kristaus tarnas, kuris visada grumiasi už jus maldose, kad jūs būtumėt tobuli ir visiškai įsitikinę, kas yra Dievo valia.13 Aš galiu paliudyti, kad jis labai uolus dėl jūsų, laodikiečių ir hierapoliečių.14 Sveikina jus mylimasis gydytojas Lukas ir Demas.15 Pasveikinkite brolius Laodikėjoje ir Nimfą bei bažnyčią, kuri jo namuose.16 Kai šitas laiškas bus perskaitytas pas jus, pasirūpinkite, kad jis būtų perskaitytas ir laodikiečių bažnyčioje, o jūs perskaitykite laišką, kuris ateis iš Laodikėjos.17 Taip pat pasakykite Archipui: "Žiūrėk, kad vykdytum tarnavimą, kurį gavai Viešpatyje!"18 Sveikinimas, parašytas mano, Pauliaus, ranka. Prisiminkite mano pančius. Malonė su jumis! Amen.

Veja também

Publicidade
Colossenses
Ver todos os capítulos de Colossenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-