Publicidade

1 Tessalonicenses 1

1 Paulus en Silv nus en Timothes aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!2 Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle dink in ons gebede3 en onophoudelik in gedagte hou die werk van julle geloof en die arbeid van julle liefde en die lydsaamheid van julle hoop op onse Here Jesus Christus, voor onse God en Vader,4 omdat ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word.5 Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het.6 En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die woord in baie verdrukking ontvang het met die blydskap van die Heilige Gees,7 sodat julle voorbeelde geword het vir al die gelowiges in Macedonië en Ach je.8 Want van julle uit het die woord van die Here weerklink nie alleen in Macedonië en Ach je nie, maar ook op elke plek het julle geloof in God uitgegaan, sodat ons nie nodig het om daar iets van te sê nie.9 Want hulle vertel self aangaande ons watter ingang ons by julle gehad het en hoe julle jul van die afgode bekeer het tot God, om die lewende en waaragtige God te dien10 en sy Seun uit die hemele te verwag, wat Hy uit die dode opgewek het, Jesus wat ons van die toekomstige toorn verlos.

1 Paulius, Silvanas ir Timotiejus tesalonikiečių bažnyčiai Dieve Tėve ir Viešpatyje Jėzuje Kristuje. Malonė jums ir ramybė nuo Dievo, mūsų Tėvo, ir Viešpaties Jėzaus Kristaus!2 Mes visada dėkojame Dievui už jus visus, prisimindami jus savo maldose,3 nuolat minėdami jūsų tikėjimo darbus, meilės triūsą bei vilties ištvermingumą mūsų Viešpatyje Jėzuje Kristuje mūsų Dievo ir Tėvo akivaizdoje,4 žinodami, Dievo numylėtieji broliai, jūsų išrinkimą.5 Nes mūsų Evangelija neatėjo pas jus vien tik žodžiais, bet su jėga ir Šventąja Dvasia, ir su tvirtu įsitikinimu. Jūs žinote, kaip mes pas jus elgėmės jūsų labui.6 Ir jūs pasidarėte mūsų ir Viešpaties pasekėjai, priėmę žodį didžiame suspaudime su Šventosios Dvasios džiaugsmu,7 ir taip jūs tapote pavyzdžiu visiems Makedonijos bei Achajos tikintiesiems.8 Mat iš jūsų Viešpaties žodis nuskambėjo ne tik Makedonijoje bei Achajoje, bet jūsų tikėjimas Dievu pasklido visur, ir mums jau nebereikia nieko kalbėti.9 Jie patys pasakoja apie mūsų atvykimą pas jus, ir kaip jūs nuo stabų atsivertėte prie Dievo tarnauti gyvajam bei tikrajam Dievui10 ir laukti iš dangaus Jo Sūnaus, kurį Jis prikėlė iš numirusių,­Jėzaus, gelbstinčio mus nuo ateinančios rūstybės.

Veja também

Publicidade
1 Tessalonicenses
Ver todos os capítulos de 1 Tessalonicenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-