Publicidade

1 Tessalonicenses 2

1 Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie;2 maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet, in Fil¡ppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehad om aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd.3 Want ons vermaning was nie uit dwaling of uit onsuiwerheid of uit bedrog nie;4 maar soos ons deur God waardig geag is dat die evangelie aan ons toevertrou sou word, so spreek ons, nie om mense te behaag nie, maar God wat ons harte beproef.5 Want ons het, soos julle weet, ons nooit met vleitaal opgehou of met bedekte hebsug nie. God is getuie.6 Ook het ons nie eer van mense, •f van julle •f van ander gesoek nie, al kon ons as apostels van Christus met gesag optree.7 Maar ons was vriendelik onder julle soos 'n pleegmoeder haar kinders koester.8 Terwyl ons so na julle verlang het, was dit ons aangenaam om aan julle nie alleen die evangelie van God mee te deel nie, maar ook ons eie lewe, omdat julle vir ons dierbaar geword het.9 Julle onthou tog, broeders, ons arbeid en inspanning; want terwyl ons nag en dag gewerk het om niemand van julle te beswaar nie, het ons die evangelie van God aan julle verkondig.10 Julle is getuies, en God, hoe heilig en regverdig en onberispelik ons ons gedra het teenoor julle wat glo,11 hoe ons, soos julle weet, net soos 'n vader sy kinders, elkeen van julle vermaan en bemoedig het12 en betuig het dat julle waardiglik moet wandel voor God wat julle tot sy koninkryk en heerlikheid roep.13 Daarom dank ons God ook sonder ophou dat, toe julle die woord van God ontvang het wat deur ons verkondig is, julle dit aangeneem het nie as die woord van mense nie, maar, soos dit waarlik is, as die woord van God wat ook werk in julle wat glo.14 Want julle, broeders, het navolgers geword van die gemeentes van God wat in Christus Jesus is in Jud,a, omdat julle ook dieselfde dinge gely het van julle eie stamgenote net soos hulle van die Jode,15 wat ook die Here Jesus en hulle eie profete gedood en ons vervolg het en God nie behaag nie en teen alle mense gekant is,16 deurdat hulle ons verhinder om tot die heidene te spreek dat hulle gered kan word, sodat hulle die maat van hulle sondes gedurig vol kan maak. Maar die toorn het oor hulle gekom tot die einde toe.17 Maar nadat ons, broeders, 'n kort tydjie van julle geskeie was -- in persoon, nie met die hart nie -- het ons met groot verlange ons des te meer beywer om julle aangesig te sien.18 Daarom wou ons na julle toe kom, ek Paulus, meer as een maal; maar die Satan het ons verhinder.19 Want wie anders as julle is ons hoop of blydskap of kroon van roem in die teenwoordigheid van onse Here Jesus Christus by sy wederkoms?20 Want julle is ons eer en blydskap.

1 Jūs patys, broliai, žinote, kad mūsų apsilankymas pas jus nebuvo veltui.2 Prieš tai, kaip patys žinote, nukentėję ir paniekinti Filipuose, buvome drąsūs Dieve ir skelbėme jums Evangeliją esant dideliam pasipriešinimui.3 Juk mūsų skelbimas plaukia ne iš klaidos, nei iš netyro nusistatymo, nei iš klastingumo.4 Dievo pripažinti tinkami, kad mums būtų patikėta Evangelija, ją ir skelbiame taip, kad patiktume ne žmonėms, bet Dievui, kuris tiria mūsų širdis.5 Kaip žinote, niekada nepasižymėjome pataikaujančiomis kalbomis ir paslėptu godumu,­Dievas yra liudytojas,­6 niekada neieškojome žmonių garbės, nei tarp jūsų, nei kitur. Būdami Kristaus apaštalai, galėjome būti jums našta,7 vis dėlto pas jus buvome švelnūs, tarsi maitinanti motina, globojanti savo kūdikius.8 Taip jus mylėdami, troškome pasidalyti su jumis ne tik Dievo Evangelija, bet ir savo gyvybe, nes tapote mums brangūs.9 Jūs, broliai, atsimenate mūsų triūsą ir pastangas: dirbdami per dienas ir naktis, kad neapsunkintume nė vieno iš jūsų, skelbėme jums Dievo Evangeliją.10 Ir jūs, ir Dievas gali paliudyti, kaip šventai, teisingai ir nepriekaištingai elgėmės su jumis, įtikėjusiais.11 Jūs žinote, kaip kiekvieną iš jūsų raginome, kalbinome, maldavome, tarsi tėvas savo vaikus,12 kad elgtumėtės kaip dera prieš Dievą, kuris jus šaukia į savo karalystę ir šlovę.13 Todėl ir mes be paliovos dėkojame Dievui, kad, priėmę Dievo žodį, kurį girdėjote iš mūsų, priėmėte jį ne kaip žmonių žodį, bet, kas jis iš tikro yra,­kaip Dievo žodį, kuris ir veikia jumyse, tikinčiuosiuose.14 Jūs, broliai, tapote sekėjais Dievo bažnyčių Kristuje Jėzuje, kurios yra Judėjoje. Jūs tą patį iškentėjote nuo savo tautiečių, kaip ir jos nuo žydų,15 kurie nužudė Viešpatį Jėzų ir savo pranašus ir persekiojo mus. Jie nepatinka Dievui ir yra priešiški visiems žmonėms,16 nes draudžia mums skelbti Evangeliją pagonims, kad šie būtų išgelbėti. Taip jie nuolat pildo savo nuodėmių saiką, ir jiems artinasi galutinė Dievo rūstybė.17 O mes, broliai, kuriam laikui atskirti nuo jūsų,­žinoma, tik kūnu, ne širdimi,­be galo pasiilgę, labai troškome išvysti jūsų veidus.18 Todėl ruošėmės atvykti pas jus,­bent jau aš, Paulius, ruošiausi kartą ir kitą,­tačiau mums sutrukdė šėtonas.19 Kas gi yra mūsų viltis, džiaugsmas ir pasigyrimo vainikas? Argi ne jūs prieš mūsų Viešpatį Jėzų Kristų Jo atėjimo metu?20 Taip, jūs esate mūsų šlovė ir džiaugsmas!

Veja também

Publicidade
1 Tessalonicenses
Ver todos os capítulos de 1 Tessalonicenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-