Publicidade

Neemias 9

1 En op die vier en twintigste dag van hierdie maand het die kinders van Israel vergader en gevas in rouklere en met grond op hulle hoof.2 En die afstammelinge van Israel het hulle afgesonder van al die uitlanders, en hulle het gaan staan en belydenis gedoen van hulle sondes en die ongeregtighede van hulle vaders.3 En hulle het van hulle plek opgestaan, en gedurende 'n vierde deel van die dag gelees uit die wetboek van die HERE hulle God, en gedurende 'n vierde deel belydenis gedoen en die HERE hulle God aanbid.4 En op die verhoog van die Leviete het J,sua en Bani, K dmiël, Seb nja, Bunni, Ser,bja, Bani, Ken ni opgestaan en met 'n groot stem die HERE hulle God aangeroep.5 En die Leviete J,sua en K dmiël, Bani, Has bneja, Ser,bja, Hod¡a, Seb nja, Pet gja het gesê: Staan op, loof die HERE julle God van ewigheid tot in ewigheid! En laat hulle u heerlike Naam loof wat bo alle lof en prys verhewe is!6 U is alleen die HERE, U het die hemel, die hoogste hemel en al sy leërskare, gemaak, die aarde en alles wat daarop is, die seë en alles wat daarin is, en U hou dit alles in die lewe, en die leër van die hemel buig hulle voor U neer.7 U is die HERE, die God wat Abram uitverkies het en hom uit Ur van die Chaldeërs uitgelei het en sy naam tot Abraham gemaak het.8 En U het sy hart getrou bevind voor u aangesig, en U het met hom die verbond gesluit om die land te gee van die Kana„niete, Hetiete, Amoriete en Feresiete en Jebusiete en Girgasiete, om dit aan sy nageslag te gee; en U het u woorde vervul, want U is regverdig.9 En U het die ellende van ons vaders in Egipte aangesien en hulle geroep by die Skelfsee gehoor,10 en U het tekens en wonders gedoen aan Farao en aan al sy dienaars en aan die hele volk van sy land; want U het geweet dat hulle vermetel teen hulle gehandel het, en U het vir U 'n Naam gemaak soos dit vandag is.11 En die see het U voor hulle geklowe, sodat hulle op droë grond dwarsdeur die see getrek het; maar hulle vervolgers het U in die kolke gewerp soos 'n klip in sterk waters.12 En U het hulle gelei met 'n wolkkolom bedags en met 'n vuurkolom snags om die pad vir hulle te verlig waar hulle langs moes trek.13 En op die berg Sinai het U neergedaal en met hulle gespreek uit die hemel, en U het aan hulle regte verordeninge en betroubare wette, goeie insettinge en gebooie gegee.14 En u heilige sabbat het U aan hulle bekend gemaak, en gebooie en insettinge en 'n wet deur die diens van u kneg Moses hulle beveel.15 En U het hulle brood gegee uit die hemel vir hulle honger en water vir hulle uit die rots laat uitkom vir hulle dors, en aan hulle gesê om die land in besit te gaan neem waaromtrent U u hand opgehef het om hulle dit te gee.16 Maar hulle, naamlik ons vaders, het vermetel gehandel en hulle nek verhard en nie na u gebooie geluister nie;17 ja, hulle het geweier om te luister en nie gedink aan u wonders wat U by hulle gedoen het nie; maar hulle het hul nek verhard en in hul wederstrewigheid 'n hoof aangestel om terug te gaan na hulle slawerny. Maar U is 'n God van vergewing, genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid, en U het hulle nie verlaat nie.18 Selfs toe hulle 'n gegote kalf vir hulle gemaak en gesê het: Dit is jou gode wat jou uit Egipte laat optrek het! -- en hulle groot, afskuwelike dinge gedoen het,19 het U in u grote barmhartigheid hulle tog nie verlaat in die woestyn nie; die wolkkolom het nie bedags van hulle gewyk om hulle op die pad te lei nie, en die vuurkolom ook nie snags om vir hulle die pad te verlig waar hulle langs moes trek nie.20 En u goeie Gees het U gegee om hulle te onderrig, en u manna het U nie van hulle mond teruggehou nie en aan hulle water gegee vir hulle dors.21 En veertig jaar lank het U hulle onderhou in die woestyn; hulle het nie gebrek gehad nie; hulle klere het nie verslyt en hulle voete nie geswel nie.22 En U het aan hulle koninkryke en volke gegee en die volgens bepaalde grense verdeel; en hulle het die land van Sihon, ja, die land van die koning van Hesbon, en die land van Og, die koning van Basan, in besit geneem.23 En U het hulle kinders vermenigvuldig soos die sterre aan die hemel en hulle in die land ingebring waarvan U aan hulle vaders gesê het dat hulle sou ingaan om dit in besit te neem.24 En die kinders het ingegaan en die land in besit geneem, en U het die inwoners van die land, die Kana„niete, voor hulle onderwerp en die in hulle hand gegee, hulle konings sowel as die volke van die land, om met hulle te handel soos hulle dit goedvind.25 En hulle het versterkte stede en 'n vet land ingeneem, en huise in besit geneem vol allerhande goeie dinge, uitgekapte putte, wingerde en olyfbome en vrugtebome in menigte, en hulle het geëet en versadig en vet geword en weelderig gelewe deur u grote goedheid.26 Maar hulle het wederstrewig en opstandig geword teen U en u wet agter hulle rug gewerp; en u profete wat hulle gewaarsku het, om hulle na U terug te bring, het hulle gedood en groot, afskuwelike dinge gedoen.27 Daarom het U hulle oorgegee in die hand van hulle teëstanders, dat die hulle in benoudheid sou bring. Maar wanneer hulle in die tyd van hulle benoudheid U aangeroep het, het U uit die hemel gehoor en na u grote barmhartigheid aan hulle verlossers gegee, dat die hulle uit die hand van hul teëstanders kon verlos.28 Maar sodra hulle rus gehad het, het hulle weer kwaad gedoen voor u aangesig, en U het hulle oorgelewer in die hand van hul vyande, dat die oor hulle sou heers; as hulle U dan weer aanroep, het U uit die hemel gehoor en hulle na u barmhartigheid baiekeer gered.29 En U het hulle gewaarsku om hulle na u wet terug te bring, maar hulle het vermetel gehandel en nie geluister na u gebooie nie, en teen u verordeninge, daarteen het hulle gesondig, waarvan geld dat 'n mens dit moet doen, dat hy daardeur kan lewe; en hulle het 'n wederstrewige skouer gegee en hulle nek verhard en nie geluister nie.30 En U was baie jare lankmoedig oor hulle, en U het hulle gewaarsku deur u Gees, deur middel van u profete; maar hulle het geen gehoor gegee nie. Daarom het U hulle oorgegee in die hand van die volke van die lande.31 Maar in u grote barmhartigheid het U hulle nie volkome vernietig en hulle nie verlaat nie, want U is 'n genadige en barmhartige God.32 Onse God, groot, magtige en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou, laat dan nou al die moeilikheid nie gering wees voor u aangesig nie wat ons, ons konings, ons owerstes en ons priesters en ons profete en ons vaders en u hele volk oorgekom het van die dae van die konings van Assur af tot vandag toe.33 Maar U is regverdig in alles wat oor ons gekom het; want U het getrou gehandel, maar ons het goddeloos gehandel;34 en ons konings, ons owerstes, ons priesters en ons vaders het u wet nie volbring en na u gebooie en u getuienisse waarmee U hulle gewaarsku het, nie geluister nie.35 En hulle het in hul koninkryk en by u groot seën wat U hulle geskenk het, en in die wye en vet land wat U aan hulle oorgegee het, U nie gedien nie en hulle nie van hul verkeerde handelinge bekeer nie.36 Ons is vandag slawe, en die land wat U aan ons vaders gegee het om die vrug en die volle seën daarvan te geniet -- daarin is ons slawe.37 En dit vermeerder sy opbrings vir die konings wat U oor ons gestel het om ons sondes ontwil, en hulle heers oor ons liggame en oor ons vee na hulle willekeur, en ons is in 'n groot benoudheid.38 Maar op grond van dit alles sluit ons 'n vaste verbond en beskryf dit; en op die verseëlde stuk het ons owerstes, ons Leviete, ons priesters geteken.

1 Šio mėnesio dvidešimt ketvirtą dieną izraelitai susirinko pasninkaudami, apsivilkę ašutinėmis ir apsibarstę galvas žemėmis.2 Izraelio palikuonys atsiskyrė nuo visų svetimtaučių ir sustoję išpažino savo nuodėmes bei tėvų nusikaltimus.3 Stovėdami savo vietose, jie ketvirtį dienos skaitė iš Viešpaties, savo Dievo, įstatymo knygos, o antrą dienos ketvirtį išpažino savo nuodėmes ir, parpuolę ant žemės, garbino Viešpatį, savo Dievą.4 Ant paaukštinimo stovėjo levitai: Ješūva, Banis, Kadmielis, Šebanija, Būnis, Šerebija, Banis ir Kenanis­ir garsiai šaukėsi Viešpaties, savo Dievo.5 Levitai Ješūva, Kadmielis, Banis, Hašabnėja, Šerebija, Hodija, Šebanija ir Petachija sakė: "Atsistokite ir šlovinkite Viešpatį, savo Dievą, per amžių amžius. Tebūna palaimintas Tavo šlovingas vardas, kuris išaukštintas virš visokio palaiminimo ir gyriaus".6 Ezra meldėsi: "Tu, Viešpatie, esi vienintelis. Tu sutvėrei dangų, dangaus dangų ir visą jų kareiviją, žemę, jūras ir visa, kas jose. Tu visa tai palaikai, ir dangaus kareivijos garbina Tave.7 Tu, Viešpatie, esi Dievas, kuris išsirinkai Abramą, jį išvedei iš chaldėjų Ūro ir davei jam Abraomo vardą.8 Patyręs, kad jis Tau ištikimas, padarei su juo sandorą, kad jo palikuonims duosi kraštą kanaaniečių, hetitų, amoritų, perizų, jebusiečių ir girgašų. Tu ištesėjai savo žodį, nes Tu esi teisus.9 Tu matei mūsų tėvų priespaudą Egipte ir išgirdai jų šauksmą prie Raudonosios jūros.10 Tu darei ženklų ir stebuklų faraonui, jo tarnams ir visiems jo krašto žmonėms, nes žinojai, kaip jie didžiavosi prieš juos. Taip Tu įsigijai vardą, kaip yra ir iki šios dienos.11 Tu perskyrei jūrą prieš juos, ir izraelitai perėjo sausuma per jūrą, o jų persekiotojus atidavei gelmėms kaip akmenį šėlstančioms bangoms.12 Debesies stulpu vedei juos dieną ir ugnies stulpu nušvietei naktį jiems kelią, kuriuo jie turėjo eiti.13 Tu nužengei ant Sinajaus kalno ir kalbėjaisi su jais iš dangaus; davei jiems teisingus potvarkius, tikrus įstatymus, gerus nuostatus ir įsakymus.14 Tu paskelbei jiems savo šventą sabatą; įsakymus, nuostatus bei įstatymus jiems davei per savo tarną Mozę.15 Kai jie badavo, davei jiems duonos iš dangaus, kai troško, leidai vandeniui tekėti iš uolos. Tu pažadėjai jiems, kad jie įeis į žemę, kurią Tu prisiekei jiems atiduoti.16 Bet jie ir mūsų tėvai elgėsi išdidžiai, sukietino savo sprandus ir neklausė Tavo įsakymų.17 Jie atsisakė paklusti ir neprisiminė Tavo stebuklų, kuriuos tarp jų padarei. Jie sukietino savo sprandus ir maištaudami išsirinko vadą, kuris juos parvestų vergijon. Bet Tu esi Dievas, pasiruošęs atleisti, maloningas ir gailestingas, lėtas pykti ir didžiai geras, todėl neapleidai jų.18 Kai jie nusiliejo veršį ir sakė: ‘Tai yra tavo dievas, kuris tave išvedė iš Egipto’, jie Tave labai supykdė.19 Tačiau Tu, Dieve, būdamas didžiai gailestingas, jų nepalikai dykumoje; debesies stulpas neatsitraukė nuo jų dieną nė ugnies stulpas naktį, rodydamas jiems kelią, kuriuo jie turėjo eiti.20 Tu davei savo gerąją dvasią ir mokei juos, maitinai mana ir girdei vandeniu.21 Keturiasdešimt metų aprūpinai juos dykumoje. Jiems nieko netrūko. Jų drabužiai nenusidėvėjo ir jų kojos neištino.22 Karalystes ir tautas Tu atidavei jiems ir paskirstei jas dalimis. Jie užėmė Hešbono karaliaus Sihono kraštą ir Bašano karaliaus Ogo žemę.23 Jų vaikus padauginai kaip dangaus žvaigždes ir jiems davei kraštą, kurį pažadėjai jų tėvams.24 Jų vaikai įėjo ir užėmė tą žemę. Tu pajungei jiems krašto gyventojus, kanaaniečius, ir atidavei juos į jų rankas su jų karaliais ir krašto žmonėmis, kad jie pasielgtų su jais, kaip jiems patinka.25 Jie paėmė sutvirtintus miestus, derlingą žemę, pasisavino jų namus, pilnus gėrybių, ir iškastus šulinius, vynuogynus, alyvmedžių sodus ir vaismedžių daugybę. Jie valgė, pasisotino ir pralobo. Jie džiaugėsi Tavo didžiu gerumu.26 Bet jie tapo neklusnūs, maištavo prieš Tave, atmetė Tavo įstatymus ir žudė Tavo pranašus, kurie įspėjo juos sugrįžti prie Tavęs; jie Tau labai nusikalto.27 Todėl Tu atidavei juos jų priešams, kurie juos užėmė ir pavergė. Priespaudos metu jie šaukėsi Tavęs. Tu juos išklausei ir, didžiai gailėdamasis jų, siuntei jiems gelbėtojų, kurie juos išgelbėjo iš jų priešų rankų.28 Sulaukę ramybės, jie vėl darydavo pikta prieš Tave. Tuomet Tu vėl juos atiduodavai į priešų rankas. Jiems atgailaujant, Tu daug kartų išklausei juos ir išvadavai iš priešų, gailėdamasis jų.29 Tu perspėdavai juos grįžti prie Tavo įstatymų, tačiau jie elgdavosi išdidžiai ir nepaklusdavo Tavo įsakymams, bet laužė Tavo nuostatus, kuriuos vykdydamas žmogus yra gyvas. Jie atsuko Tau nugarą ir pasiliko užkietėję.30 Daugelį metų Tu pakentei juos, liudydamas prieš juos per savo dvasią savo pranašuose. Jie neklausė Tavęs, todėl Tu atidavei juos į žemės tautų rankas.31 Tačiau dėl savo didžio gailestingumo Tu jų nesunaikinai visiškai ir neatstūmei, nes Tu esi maloningas ir gailestingas Dievas.32 O dabar, didis, galingas ir baisus Dieve, kuris laikaisi sandoros ir gailestingumo, pažvelk į mūsų vargus, kurie ištiko mūsų karalius, kunigaikščius, kunigus, pranašus, tėvus ir visą mūsų tautą nuo Asirijos karalių laikų iki šios dienos.33 Tu teisingai baudei mus. Tu buvai mums ištikimas, o mes nusikaltome Tau.34 Mūsų karaliai, kunigaikščiai, kunigai ir mūsų tėvai nevykdė įstatymų ir nepaisė Tavo įsakymų ir įspėjimų.35 Gyvendami savo karalystėje, jie naudojosi gėrybėmis, kurias jiems davei, Tavo jiems duotame derlingame ir plačiame krašte. Tačiau jie netarnavo Tau ir neatsisakė savo piktų darbų.36 Šiandien esame vergai šalyje, kurią davei mūsų tėvams ir leidai naudotis jos vaisiais ir gėrybėmis.37 Dabar jos derlius priklauso karaliams, kuriuos paskyrei mums už mūsų nuodėmes. Mūsų kūnai ir mūsų gyvuliai yra jų nuosavybė, su kuria jie elgiasi, kaip jiems patinka; mes papuolę į vargą.38 Todėl mes darome tvirtą sandorą ir ją užrašome, o mūsų kunigaikščiai, levitai ir kunigai ją užantspauduoja".

Veja também

Publicidade
Neemias
Ver todos os capítulos de Neemias
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-