Publicidade

Neemias 7

1 En toe die muur gebou was, het ek die deure ingesit, en die poortwagters en die sangers en die Leviete is aangestel.2 En ek het my broer Han ni en Han nja, die owerste van die vesting, oor Jerusalem aangestel -- want hy was 'n getroue man en godvresend bo baie --3 en ek het vir hulle gesê: Die poorte van Jerusalem mag nie oopgemaak word voordat die son warm is nie; en terwyl hulle nog op wag staan, moet die deure toegesluit word, en julle moet dit dig grendel; en julle moet van die inwoners van Jerusalem wagte uitsit, elkeen op sy pos en elkeen teenoor sy huis.4 En die stad was wyd uitgestrek en groot, maar die mense daarin was min, en die huise was nie opgebou nie.5 Toe het my God in my hart gegee dat ek die edeles en die leiers en die volk bymekaar laat kom het om 'n geslagslys aan te lê; en ek het die geslagslys gekry van die wat eerste opgetrek het, en daarin geskrywe gevind:6 Dit is die inwoners van die provinsie wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge, wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, weggevoer het, en teruggekom het na Jerusalem en Juda, elkeen na sy stad;7 wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, As rja, Raämja, Naham ni, Mordegai, Bilsan, Misp,ret, Bigwai, Nehum, Ba„na gekom het; die getal manne van die volk van Israel was:8 die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;9 die kinders van Sef tja, drie honderd twee en sewentig;10 die kinders van Arag, ses honderd twee en vyftig;11 die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en agttien;12 die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;13 kinders van Sattu, agt honderd vyf en veertig;14 die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;15 die kinders van B¡nnu‹, ses honderd agt en veertig;16 die kinders van B,bai, ses honderd agt en twintig;17 die kinders van Asgad, twee duisend drie honderd twee en twintig;18 die kinders van Adon¡kam, ses honderd sewe en sestig;19 die kinders van Bigwai, twee duisend sewe en sestig;20 die kinders van Adin, ses honderd vyf en vyftig;21 die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;22 die kinders van Hasum, drie honderd agt en twintig;23 die kinders van B,sai, drie honderd vier en twintig;24 die kinders van Harif, honderd en twaalf;25 die kinders van G¡beon, vyf en negentig;26 die manne van Betlehem en Netofa, honderd agt en tagtig;27 die manne van Anatot, honderd agt en twintig;28 die manne van Bet-Asm wet, twee en veertig;29 die manne van Kirjat-Je rim, Kef¡ra en B,ërot, sewe honderd drie en veertig;30 die manne van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;31 die manne van Migmas, honderd twee en twintig;32 die manne van Bet-el en Ai, honderd drie en twintig;33 die manne van die ander Nebo, twee en vyftig;34 die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;35 die kinders van Harim, drie honderd en twintig;36 die kinders van J,rigo, drie honderd vyf en veertig;37 die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd een en twintig;38 die kinders van S,na„, drie duisend nege honderd en dertig.39 Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;40 die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;41 die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;42 die kinders van Harim, duisend en sewentien.43 Die Leviete: die kinders van J,sua, van K dmiël, van die kinders van Hod,wa, vier en sewentig.44 Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en veertig.45 Die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, honderd agt en dertig.46 Die tempelbediendes: die kinders van Siha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;47 die kinders van Keros, die kinders van Sia, die kinders van Padon;48 die kinders van Leb na, die kinders van H gaba, die kinders van Salmai;49 die kinders van Hanan, die kinders van Giddel, die kinders van Gahar;50 die kinders van Re ja, die kinders van Resin, die kinders van Nekoda;51 die kinders van Gassam, die kinders van Ussa, die kinders van Pas,ag;52 die kinders van B,sai, die kinders van die Meniete, die kinders van die Nefisiete;53 die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Harhur;54 die kinders van Baslut, die kinders van Meh¡da, die kinders van Harsa;55 die kinders van Barkos, die kinders van S¡sera, die kinders van Temag;56 die kinders van Nes¡ag, die kinders van Hat¡fa.57 Die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Sof,ret, die kinders van Per¡da;58 die kinders van J äla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;59 die kinders van Sef tja, die kinders van Hattil, die kinders van Pog,ret-Hasseb im, die kinders van Amon --60 al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo: drie honderd twee en negentig.61 En dit is hulle wat opgetrek het uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addon en Immer, maar wat nie hul familie en hul afkoms kon aanwys, of hulle uit Israel afkomstig was nie --62 die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda: ses honderd twee en veertig.63 En van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.64 Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.65 En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat die priester sou optree met Urim en Tummim.66 Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig;67 behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd vyf en veertig sangers en sangeresse gehad.68 Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile twee honderd vyf en veertig;69 kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.70 En 'n deel van die familiehoofde het bygedra vir die werk; die goewerneur se bydrae tot die fonds was: in goud duisend dragmes, vyftig komme, vyf honderd en dertig priesterrokke.71 En van die familiehoofde het gegee vir die boufonds: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend twee honderd mines.72 En wat die res van die volk gegee het, was: in goud twintig duisend dragmes, en in silwer twee duisend mines, en sewe en sestig priesterrokke.73 So het dan die priesters en die Leviete en die poortwagters en die sangers en van die volk en die tempelbediendes en die hele Israel in hulle stede gaan woon.

1 Kai buvo baigta siena, įstatytos durys ir paskirti vartininkai, giedotojai ir levitai,2 daviau savo broliui Hananiui ir rūmų viršininkui Hananijai paliepimą dėl Jeruzalės, nes jie buvo ištikimi ir dievobaimingi vyrai.3 Įsakiau jiems neatidaryti Jeruzalės vartų iki saulės kaitros, o uždaryti bei užsklęsti juos prieš sutemstant. Sargybas statyti iš Jeruzalės gyventojų, kiekvieną arti jo namų.4 Miestas buvo platus ir didelis, bet žmonių ir namų jame buvo mažai.5 Dievas įdėjo į mano širdį sukviesti kilminguosius, viršininkus ir tautą ir surašyti giminėmis. Suradau sąrašus pirmųjų, grįžusių iš nelaisvės.6 Tie yra krašto žmonės, kurie grįžo iš nelaisvės, iš tų, kuriuos Babilono karalius Nabuchodonosaras buvo ištrėmęs į Babiloną. Jie sugrįžo į Jeruzalę bei Judą, kiekvienas į savo miestą.7 Jiems vadovavo Zorobabelis, Jozuė, Nehemija, Azarija, Raamija, Nahamanis, Mordechajas, Bilšanas, Misperetas, Bigvajas, Nehumas ir Baana. Izraelio tautos vyrų skaičius:8 Parošo palikuonių buvo du tūkstančiai šimtas septyniasdešimt du;9 Šefatijos­trys šimtai septyniasdešimt du;10 Aracho­šeši šimtai penkiasdešimt du;11 Pahat Moabo palikuonių iš Ješūvos ir Joabo giminės­du tūkstančiai aštuoni šimtai aštuoniolika;12 Elamo­tūkstantis du šimtai penkiasdešimt keturi;13 Zatuvo­aštuoni šimtai keturiasdešimt penki;14 Zakajo­septyni šimtai šešiasdešimt;15 Binujo­šeši šimtai keturiasdešimt aštuoni;16 Bebajo­šeši šimtai dvidešimt aštuoni;17 Azgado­du tūkstančiai trys šimtai dvidešimt du;18 Adonikamo­šeši šimtai šešiasdešimt septyni;19 Bigvajo­du tūkstančiai šešiasdešimt septyni;20 Adino­šeši šimtai penkiasdešimt penki;21 Atero palikuonių iš Ezekijo­ devyniasdešimt aštuoni;22 Hašumo­trys šimtai dvidešimt aštuoni;23 Becajo­trys šimtai dvidešimt keturi;24 Harifo­šimtas dvylika;25 Gibeono­devyniasdešimt penki;26 Betliejaus ir Netofos vyrų­šimtas aštuoniasdešimt aštuoni;27 Anatoto vyrų­šimtas dvidešimt aštuoni;28 Bet Azmaveto vyrų­keturiasdešimt du;29 Kirjat Jearimo, Kefyros ir Beeroto vyrų­septyniasdešimt trys;30 Ramos ir Gebos vyrų­šeši šimtai dvidešimt vienas;31 Michmašo vyrų­šimtas dvidešimt du;32 Betelio ir Ajo vyrų­šimtas dvidešimt trys;33 Kito Nebojo vyrų­penkiasdešimt du;34 Kito Elamo palikuonių­tūkstantis du šimtai penkiasdešimt keturi;35 Harimo­trys šimtai dvidešimt;36 Jericho­trys šimtai keturiasdešimt penki;37 Lodo, Hadido ir Onojo­septyni šimtai dvidešimt vienas;38 Senavos­trys tūkstančiai devyni šimtai trisdešimt.39 Kunigų: Jedajos palikuonių iš Ješūvos namų­devyni šimtai septyniasdešimt trys;40 Imero­tūkstantis penkiasdešimt du;41 Pašhūro­tūkstantis du šimtai keturiasdešimt septyni;42 Harimo­tūkstantis septyniolika.43 Levitų: Jozuės ir Kadmielio palikuonių iš Hodvos sūnų­septyniasdešimt keturi.44 Giedotojų: Asafo palikuonių­ šimtas keturiasdešimt aštuoni.45 Vartininkų: Šalumo, Atero, Talmono, Akubo, Hatitos ir Šobajo palikuonių­šimtas trisdešimt aštuoni.46 Šventyklos tarnai: Cihos, Hasufos, Tabaoto,47 Keroso, Sijos, Padono,48 Lebanos, Hagabos, Šalmajo,49 Hanano, Gidelio, Gaharo,50 Reajos, Recino, Nekodos,51 Gazamo, Uzos, Paseacho,52 Besajo, Meunimo, Nefišsos,53 Bakbuko, Hakufos, Harhūro,54 Baclito, Mehidos, Haršos,55 Barkoso, Siseros, Temacho,56 Neciacho ir Hatifos palikuonys.57 Saliamono tarnų palikuonys: Sotajo, Sofereto, Peridos,58 Jaalos, Darkono, Gidelio,59 Šefatijos, Hatilo, Pocheret Cebaimo ir Amono palikuonys.60 Šventyklos ir Saliamono tarnų palikuonių buvo trys šimtai devyniasdešimt du.61 Šitie atvyko iš Tel Melacho, Tel Haršos, Kerub Adono ir Imero, bet negalėjo įrodyti savo tėvų ir savo kilmės, ar jie kilę iš Izraelio:62 Delajos, Tobijos ir Nekodos palikuonių­šeši šimtai keturiasdešimt du.63 Iš kunigų: Hobajos, Hakoco, Barzilajaus (kuris buvo vedęs gileadito Barzilajaus dukterį ir buvo vadinamas jų vardu) palikuonys.64 Jie ieškojo savo vardų giminių sąrašuose, tačiau nerado; todėl jie buvo atskirti nuo kunigystės kaip susitepę.65 Tiršata jiems uždraudė valgyti labai šventą maistą, kol atsiras kunigas su Urimu ir Tumimu.66 Iš viso žmonių buvo keturiasdešimt du tūkstančiai trys šimtai šešiasdešimt,67 neskaičiuojant jų tarnų ir tarnaičių, kurių buvo septyni tūkstančiai trys šimtai trisdešimt septyni. Be to, jie turėjo giedotojų vyrų ir moterų­du šimtus keturiasdešimt penkis.68 Arklių buvo septyni šimtai trisdešimt šeši, mulų­du šimtai keturiasdešimt penki,69 kupranugarių­keturi šimtai trisdešimt penki, asilų­šeši tūkstančiai septyni šimtai dvidešimt.70 Kai kurie šeimų vadai aukojo darbui. Tiršata davė tūkstantį drachmų aukso, penkiasdešimt šlakstytuvų, penkis šimtus trisdešimt kunigų apdarų.71 Kai kurie šeimų vadai­dvidešimt tūkstančių drachmų aukso ir du tūkstančius du šimtus minų sidabro.72 Visų kitų dovanos buvo dvidešimt tūkstančių drachmų aukso, du tūkstančiai minų sidabro ir šešiasdešimt septyni kunigų apdarai.73 Kunigai, levitai, giedotojai, vartininkai, dalis tautos, šventyklos tarnai ir visas Izraelis apsigyveno savo miestuose. Septintą mėnesį izraelitai buvo savo miestuose.

Veja também

Publicidade
Neemias
Ver todos os capítulos de Neemias
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-