Publicidade

2 Coríntios 5

14 Want die liefde van Christus dring ons,15 omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.

Veja também

Publicidade
2 Coríntios
Ver todos os capítulos de 2 Coríntios