Publicidade

Filipenses 1

9 En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring,10 om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, sodat julle rein en vir niemand 'n aanstoot mag wees nie, tot op die dag van Christus,

Publicidade

Veja também

Publicidade
Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses