Publicidade

Jeremias 1

7 Maar die HERE het vir my gesê: Moenie sê: Ek is jonk nie; want na wie Ek jou ook al stuur, moet jy gaan; en wat Ek jou ook al beveel, moet jy spreek.8 Wees vir hulle nie bevrees nie, want Ek is met jou om jou uit te red, spreek die HERE.

Veja também

Publicidade