24 Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.25 Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.26 Pe. Haar mond maak sy oop met wysheid, en vriendelike onderrigting is op haar tong.27 Sade. Opmerksaam gaan sy die werksaamhede van haar huis na, en die brood van luiheid eet sy nie.
Publicidade
Provérbios 31
Veja também
Publicidade