Pular para o conteúdo
Publicidade

Juízes 10

BIBEL1930

Tola en Jaïr is rigters.

1 EN Abiméleg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, 'n man uit Íssaskar, opgetree om Israel te verlos; en hy het gewoon in Samir op die gebergte van Efraim.

2 En hy het Israel drie-en-twintig jaar lank gerig; en hy het gesterwe en is in Samir begrawe.

3 En hom het Jaïr, die Gileadiet, opgetree, en hy het Israel twee-en-twintig jaar lank gerig.

4 En hy het dertig seuns gehad, wat op dertig jong esels gery en dertig stede gehad het; dié word tot vandag toe die Jaïrsdorpe genoem wat in die land Gílead .

5 En Jaïr het gesterwe en is in Kamon begrawe.

Verdrukking deur Filistyne en Ammoniete. Bekering en vergewing.

6 EN die kinders van Israel het weer gedoen wat verkeerd was in die van die Here, en hulle het die Baäls en die Astártes gedien, en die gode van Aram en die gode van Sidon en die gode van Moab en die gode van die kinders van Ammon en die gode van die Filistyne, en hulle het die Here verlaat en Hom nie gedien nie.

7 Daarom het die toorn van die Here ontvlam teen Israel, en Hy het hulle verkoop in die hand van die Filistyne en in die hand van die kinders van Ammon.

8 En hulle het die kinders van Israel verpletter en verdruk in daardie jaar, agttien jaar lank, al die kinders van Israel wat oorkant die Jordaan gewoon het in die land van die Amoriete, wat in Gílead was.

9 Daarby het die kinders van Ammon die Jordaan oorgetrek om ook teen Juda en Benjamin en die huis van Efraim te veg, sodat Israel dit baie benoud gehad het.

10 Toe roep die kinders van Israel die Here aan en : Ons het teen U gesondig, want ons het onse God verlaat en die Baäls gedien.

11 Maar die Here het aan die kinders van Israel gesê: Het Ek julle nie van die Egiptenaars en van die Amoriete, van die kinders van Ammon en van die Filistyne

12 en toe die Sidoniërs en Amalekiete en Maoniete julle verdruk en julle My aangeroep het julle uit hulle hand verlos nie?

13 Maar julle het My verlaat en ander gode gedien; daarom sal Ek julle nie meer verlos nie.

14 Gaan heen en roep die gode aan wat julle verkies het; laat dié julle verlos in die tyd van julle benoudheid.

15 Toe die kinders van Israel aan die Here: Ons het gesondig; maak met ons net soos dit goed is in u ; verlos ons tog net vandag.

16 En hulle het die vreemde gode uit hulle midde verwyder en die Here gedien; toe het Hy ongeduldig geword oor die moeite van Israel.

17 En die kinders van Ammon is byeengeroep en het laer opgeslaan in Gílead; maar die kinders van Israel het bymekaargekom en laer opgeslaan by Mispa.

18 Toe die manskappe, die vorste van Gílead, die een aan die ander: Wie is die man wat sal begin om te veg teen die kinders van Ammon? Hy sal hoof wees oor al die inwoners van Gílead.

1 Efter Abimelek stod Tola frem og frelste Israel; han var sønn av Pua, Dodos sønn, av Issakars stamme, og bodde i Samir Efra’m-fjellet. 2 Han dømte Israel i tre og tyve år, og han døde og blev begravet i Samir. 3 Efter ham stod gileaditten Ja’r frem og dømte Israel i to og tyve år.

4 Han hadde tretti sønner, som red tretti asenfoler og hadde tretti byer; disse kalles den dag idag Ja’rs byer; de ligger i Gileads land. 5 Og Ja’r døde og blev begravet i Kamon.

6 Og Israels barn gjorde atter det som var ondt i Herrens øine, og dyrket Ba’lene og Astarte-billedene og Arams guder og Sidons guder og Moabs guder og ammonittenes guder og filistrenes guder; de forlot Herren og tjente ham ikke.

7 Da optendtes Herrens vrede mot Israel, og han solgte dem i filistrenes hånd og i ammonittenes hånd, 8 og de begynte i samme år å trenge og undertrykke Israels barn; i atten år trengte de alle Israels barn som bodde hin side Jordan, i amorittenes land, i Gilead. 9 Og Ammons barn satte også over Jordan for å stride mot Juda og mot Benjamin og mot Efra’ms hus; og Israel kom i stor trengsel.

10 Da ropte Israels barn til Herren og sa: Vi har syndet mot dig; vi har forlatt vår Gud og dyrket Ba’lene.

11 Og Herren sa til Israels barn: Har jeg ikke frelst eder fra egypterne og amorittene og Ammons barn og filistrene? 12 Og da sidonierne og Amalek og Maon undertrykte eder, og I ropte til mig, frelste jeg eder av deres hånd. 13 Men I forlot mig og dyrket andre guder; derfor vil jeg ikke frelse eder mere. 14 bort og rop til de guder I har valgt eder! La dem frelse eder, nu da I er i slik trengsel! 15 Da sa Israels barn til Herren: Vi har syndet! Gjør med oss hvad der tykkes dig godt; bare du vil frelse oss denne gang!

16 Og de hadde de fremmede guder bort fra sig og tjente Herren; da kunde han ikke tåle å se Israels nød. 17 Og Ammons barn blev kalt til våben og leiret sig i Gilead; og Israels barn samlet sig og leiret sig i Mispa. 18 Da sa krigsfolket, høvdingene i Gilead, til hverandre: Hvor er den mann som vil først i striden mot Ammons barn? Han skal være høvding over alle som bor i Gilead.

Veja também