Pular para o conteúdo
Publicidade

Números 32

BIBEL1930

Die stamme van Ruben en Gad ontvang hulle erfdeel oorkant die Jordaan.

1 EN die kinders van Ruben en die kinders van Gad het baie vee gehad, 'n groot menigte. En toe hulle die land van Jaéser en die land Gílead bekyk het, vind hulle uit dat die plek 'n plek vir vee was.

2 Daarop het die kinders van Gad en die kinders van Ruben gekom en met Moses en die priester Eleásar en met die owerstes van die vergadering gespreek en gesê:

3 Átarot en Dibon en Jaéser en Nimra en Hesbon en Eleále en Sebam en Nebo en Behon

4 die land wat die Here voor die vergadering van Israel uit verower het is 'n land vir vee, en u dienaars het vee.

5 Verder het hulle gesê: As ons genade in u gevind het, laat hierdie land aan u dienaars as 'n besitting gegee word; bring ons nie oor die Jordaan nie.

6 Maar Moses het die kinders van Gad en die kinders van Ruben geantwoord: Sal julle broers oorlog toe trek, en wil júlle hier bly?

7 Waarom tog wil julle die hart van die kinders van Israel daarvan afkerig maak om deur te trek in die land wat die Here aan hulle gegee het?

8 So het julle vaders gedoen toe ek hulle van Kades-Barnéa af gestuur het om die land te bekyk.

9 Toe hulle tot by die dal Eskol opgetrek en die land bekyk het, het hulle die hart van die kinders van Israel afkerig gemaak om in die land in te trek wat die Here aan hulle gegee het.

10 Daarom het die toorn van die Here dieselfde dag ontvlam, en Hy het gesweer en gesê:

11 Waarlik, geeneen van die manne wat uit Egipte opgetrek het, van twintig jaar oud en daarbo, sal die land sien wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het nie; want hulle het nie volhard om My te volg nie

12 behalwe Kaleb, die seun van Jefúnne, die Kenissiet, en Josua, die seun van Nun; want hulle het volhard om die Here te volg.

13 En die toorn van die Here het teen Israel ontvlam, en Hy het hulle veertig jaar lank in die woestyn laat rondswerwe, totdat die hele geslag verteer was wat kwaad gedoen het in die van die Here.

14 En kyk, julle het opgestaan in die plek van julle vaders, 'n egte kroos van sondige mense, om die toorngloed van die Here teen Israel nog te vermeerder.

15 As julle van Hom afvallig word, sal Hy hulle nog langer in die woestyn laat bly, en julle sal hierdie hele volk te gronde laat gaan.

16 Toe kom hulle na hom toe aan en : Ons sal hier skaapkrale bou vir ons vee en stede vir ons kinders.

17 Maar ons self sal ons haastig wapen voor die van die kinders van Israel, totdat ons hulle op hul woonplek bring; en ons kinders sal in die versterkte stede bly vanweë die bewoners van die land.

18 Ons sal nie na ons huise teruggaan voordat die kinders van Israel elkeen in besit van sy erfdeel gekom het nie.

19 Want ons sal nie saam met hulle wes van die Jordaan en verder weg erwe nie, omdat ons erfdeel duskant die Jordaan, teen sonop, ons s’n geword het.

20 Toe Moses vir hulle: As julle dit doen, as julle jul voor die aangesig van die Here vir die oorlog wapen

21 en elke gewapende man van julle voor die aangesig van die Here deur die Jordaan trek, totdat Hy sy vyande voor sy aangesig uit verdrywe het

22 en die land voor die aangesig van die Here onderwerp is, en julle daarna teruggaan, dan sal julle vrygestel wees voor die Here en voor Israel, en hierdie land sal vir julle 'n besitting word voor die aangesig van die Here.

23 Maar as julle nie so doen nie, kyk, dan sondig julle teen die Here, en weet dan dat julle sonde julle sal uitvind.

24 Bou vir julle stede vir jul kinders en krale vir jul kleinvee, en doen wat uit julle mond uitgegaan het.

25 Toe het die kinders van Gad en die kinders van Ruben met Moses gespreek en gesê: U dienaars sal doen soos my heer beveel het.

26 Ons kinders, ons vroue, ons vee en al ons lasdiere sal daar in die stede van Gílead bly;

27 maar u dienaars, almal wat vir die oorlog gewapen is, sal voor die aangesig van die Here na die oorlog oortrek soos my heer gespreek het.

28 Toe het Moses aangaande hulle aan die priester Eleásar en aan Josua, die seun van Nun, en aan die familiehoofde uit die stamme van die kinders van Israel bevel gegee,

29 en Moses het aan hulle gesê: As die kinders van Gad en die kinders van Ruben saam met julle deur die Jordaan trek, almal wat vir die oorlog gewapen is, voor die aangesig van die Here, en die land voor julle uit onderwerp is, gee dan aan hulle die land Gílead as 'n besitting.

30 Maar as hulle nie gewapend saam met julle oortrek nie, moet hulle onder julle in die land Kanaän besittings verkry.

31 En die kinders van Gad en die kinders van Ruben het geantwoord en gesê: Wat die Here aan u dienaars gesê het, so sal ons doen.

32 Ons sal gewapend oortrek voor die aangesig van die Here na die land Kanaän, en ons erflike besitting oos van die Jordaan sal ons s’n wees.

33 So het Moses dan aan hulle gegee, aan die kinders van Gad en die kinders van Ruben en die halwe stam van Manasse, die seun van Josef, die koninkryk van Sihon, koning van die Amoriete, en die koninkryk van Og, koning van Basan, die land volgens sy stede met die grondgebied wat daarby behoort, die stede van die land rondom.

34 En die kinders van Gad het Dibon gebou en Átarot en Ároër

35 en Áterot-Sofan en Jaéser en Jógbeha

36 en Bet-Nimra en Bet-Haran, versterkte stede en skaapkrale.

37 En die kinders van Ruben het Hesbon gebou en Eleále en Kirjatáim

38 en Nebo en Baäl-Méon met verandering van die name en Sibma; en hulle het die stede wat hulle gebou het, name gegee.

39 En die seuns van Magir, die seun van Manasse, het na Gílead gegaan en dit verower en die Amoriete verdrywe wat daarin was.

40 En Moses het Gílead aan Magir, die seun van Manasse, gegee; en hy het daarin gewoon.

41 En Jaïr, die seun van Manasse, het gegaan en hulle tentdorpe ingeneem en dit tentdorpe van Jaïr genoem.

42 En Nobag het gegaan en Kenat en die onderhorige plekke ingeneem en dit sy naam Nobag gegee.

1 Rubens barn og Gads barn hadde en mengde fe, en svær mengde; og da de at Jasers land og Gileads land var vel skikket for feavl, 2 kom de(-)både Gads barn og Rubens barn(-)og sa til Moses og Eleasar, presten, og menighetens høvdinger: 3 Atarot og Dibon og Jaser og Nimra og Hesbon og El’le og Sebam og Nebo og Beon, 4 det land som Herren har latt Israels menighet vinne med sverdet, er et land som er vel skikket for feavl, og dine tjenere har meget fe. 5 Og de sa: Dersom vi har funnet nåde for dine øine, la dine tjenere dette land til eiendom, la oss slippe å dra over Jordan! 6 Da sa Moses til Gads barn og Rubens barn: Skal eders brødre dra i krigen, og I bli her?

7 Hvorfor vil I vende Israels barns hu bort, de ikke vil dra over til det land Herren hat gitt dem? 8 Det samme gjorde eders fedre da jeg sendte dem fra Kades-Barnea for å se landet; 9 da de hadde draget op til Eskoldalen og hadde sett landet, vendte de Israels barns hu bort, de ikke vilde inn i det land Herren hadde gitt dem. 10 Den dag optendtes Herrens vrede, og han svor og sa: 11 Ingen av de menn som drog op fra Egypten, fra tyveårsalderen og opover, skal se det land som jeg har tilsvoret Abraham, Isak og Jakob; for de har ikke fulgt mig som de skulde(-) 12 ingen uten Kaleb, Jefunnes sønn, kenisitten, og Josva, Nuns sønn; for de har trolig fulgt Herren. 13 optendtes Herrens vrede mot Israel, og han lot dem vanke om i ørkenen i firti år, til hele den slekt var utdød som hadde gjort det som var ondt i Herrens øine. 14 Og nu treder I i eders fedres spor, en yngel av syndige menn, for ennu mere å øke Herrens brennende vrede mot Israel; 15 for vender I eder bort, I ikke vil følge ham, da vil han la Israel bli ennu lenger i ørkenen, og I vil føre ulykke over hele dette folk.

16 Da gikk de frem til ham og sa: Vi vil bare bygge hegn her for vårt fe og byer for våre kvinner og barn,

17 men selv vil vi skyndsomt væbne oss og dra frem foran Israels barn, til vi har ført dem dit de skal; men våre kvinner og barn skal bli i de faste byer, de kan være trygge for landets innbyggere. 18 Vi vil ikke vende tilbake til våre hus før Israels barn har fått hver sin arv; 19 for vi vil ikke ta arv med dem den andre side av Jordan og lenger borte når vi har fått vår arv denne side, østenfor Jordan. 20 Da sa Moses til dem: Dersom I gjør dette, I væbner eder for Herrens åsyn til krigen,

21 og alle eders væbnede menn drar over Jordan for Herrens åsyn, til han har drevet sine fiender bort fra sine øine, 22 og I ikke vender tilbake før landet er undertvunget for Herrens åsyn, skal I være uten skyld både for Herren og for Israel, og I skal ha landet her til eiendom for Herrens åsyn. 23 Men dersom I ikke gjør , da synder I mot Herren, og I skal vite at eders synd skal finne eder. 24 Bygg eder da byer for eders kvinner og barn og hegn for eders småfe, og gjør som I har lovt! 25 Da sa Gads barn og Rubens barn til Moses: Dine tjenere skal gjøre som min herre har befalt; 26 våre barn, våre hustruer, vårt fe og alle våre kløvdyr skal bli her i Gileads byer; 27 men dine tjenere, mange av oss som er væbnet til strid, vil dra over Jordan for Herrens åsyn og være med i krigen, således som min herre sier.

28 Og Moses gav befaling om dem til Eleasar, presten, og Josva, Nuns sønn, og overhodene for familiene i Israels barns stammer.

29 Og Moses sa til dem: Dersom Gads barn og Rubens barn, mange av dem som er væbnet, drar med eder over Jordan til krigen for Herrens åsyn, og I legger landet under eder, da skal I gi dem Gileads land til eiendom; 30 men dersom de ikke drar væbnet over med eder, da skal de sin eiendom i Kana’ns land, sammen med eder andre. 31 Og Gads barn og Rubens barn svarte og sa: Det som Herren har sagt til dine tjenere, det vil vi gjøre; 32 Vi vil dra væbnet over til Kana’ns land for Herrens åsyn, men vår arve-eiendom skal være denne side av Jordan. 33 lot Moses Gads barn og Rubens barn og halvdelen av Manasses, Josefs sønns stamme de riker som Sihon, amorittenes konge, og Og, kongen i Basan, hadde eid, hele landet med byer og omliggende marker, alle byene i landet rundt omkring. 34 Og Gads barn bygget op igjen Dibon og Atarot og Aroer

35 og Atrot-Sofan og Jaser og Jogbeha 36 og Bet-Nimra og Bet-Haran, faste byer og hegn for feet. 37 Og Rubens barn bygget op igjen Hesbon og El’le og Kirjata’m 38 og Nebo og Ba’l-Meon, hvis navn blev forandret, og Sibma; og de gav de byer som de bygget op igjen, deres navn. 39 Og Makirs, Manasses sønns barn drog til Gilead og inntok det og drev amorittene, som bodde der, bort. 40 Og Moses gav Makir, {nemlig hans efterkommere} Manasses sønn, Gilead, og han bodde der. 41 Og Ja’r, Manasses sønn, drog avsted og inntok deres {amorittenes} landsbyer; og han kalte dem Ja’rs byer. 42 Og Nobah drog avsted og inntok Kenat med tilhørende småbyer; og han kalte det Nobah efter sitt eget navn.

Veja também