Pular para o conteúdo
Publicidade

Hebreus 8

OTTT

Die ou verbond is 'n voorbeeld en is verbygaande. Christus is die Middelaar van 'n beter en ewige verbond.

1 DIE hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so 'n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele,

2 'n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie 'n mens nie.

3 Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets om te offer.

4 Want as Hy op aarde was, sou Hy selfs geen priester wees nie, omdat daar priesters is wat volgens die wet die gawes offer,

5 hulle wat 'n afbeeldsel en skaduwee van die hemelse dinge bedien, soos Moses 'n goddelike bevel ontvang het toe hy die tabernakel sou voltooi; want Hy het gesê: Kyk dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat jou op die berg getoon is.

6 Maar nou het Hy 'n voortrefliker bediening verkry vir sover Hy ook Middelaar is van 'n beter verbond wat op beter beloftes wettelik gegrond is.

7 Want as daardie eerste een onberispelik was, sou daar nie plek vir 'n tweede gesoek word nie.

8 Want Hy berispe hulle en : Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond tot stand sal bring,

9 nie volgens die verbond wat Ek met hulle vaders gemaak het op die dag toe Ek hulle aan die hand geneem het om hulle uit Egipteland uit te lei nie; want hulle het nie gebly by my verbond nie, en Ek het hulle veronagsaam, spreek die Here.

10 Want dit is die verbond wat Ek dié dae sal sluit met die huis van Israel, spreek die Here: Ek sal my wette in hulle verstand gee en dit op hulle hart skrywe; en Ek sal vir hulle 'n God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

11 En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer en : Ken die Here nie; want almal sal My ken, klein en groot onder hulle.

12 Want Ek sal barmhartig wees oor hulle ongeregtighede en aan hulle sondes en hulle oortredinge nooit meer dink nie.

13 As Hy 'n nuwe verbond, het Hy die eerste oud gemaak; en wat oud word en verouder, is naby die verdwyning.

1 Şimdiye kadar söylediklerimizin özeti şudur: Böyle bir başrahibimiz var. O göklerde yüce Allahʼın tahtının sağına oturdu.8:1 Allahʼın tahtının sağına oturdu. Allahʼın yanında en şerefli yere kavuştu. 2 En kutsal yerde, asıl tapınma çadırında hizmet ediyor. O tapınağı insanlar kurmadı, Rab kurdu.

3 Her başrahip Allahʼa adaklar ve kurbanlar getirmek için görevlendirilir. Onun için başrahibimiz İsaʼnın da kurban edecek bir şeyi olması lazımdı. 4 İsa şimdi yeryüzünde yaşıyor olsaydı, rahip olamazdı. Çünkü zaten Tevratʼın istediği adakları getiren rahipler var. 5 Bu rahiplerin hizmet ettiği tapınak gökteki asıl tapınağın bir örneği ve gölgesidir. Çünkü Musa tapınma çadırını kurmaya hazırlanırken Allah ona şöyle buyurmuştu: "Her şeyi sana dağda gösterilen örneğe göre yapmaya dikkat et!"8:5 Çıkış 25:40 6 Ama şimdi İsa daha üstün bir rahiplik görevini aldı. Çünkü daha üstün bir antlaşmanın aracısı oldu. Bu antlaşma daha üstün vaatlere dayanır.

7 Birinci antlaşma kusursuz olsaydı, ikinci bir antlaşmaya ihtiyaç duyulmazdı. 8 Oysa Rab halkını kusurlu bularak şöyle diyor:

"Bakın, öyle günler geliyor ki, ben İsrail halkıyla,

ve Yahuda halkıyla yeni bir antlaşma yapacağım.

9 Bu antlaşma, atalarıyla yaptığım antlaşmaya benzemez.

Onları ellerinden tutup Mısırʼdan çıkardım.

O zaman onlarla bir antlaşma yaptım.

Ancak benim antlaşmama sadık kalmadılar.

Bu yüzden ben de onlardan yüz çevirdim, diyor Rab.

10 O günlerden sonra, İsrail halkıyla şöyle bir antlaşma yapacağım, diyor Rab:

Kanunlarımı zihinlerine işleyeceğim,

yüreklerine yazacağım.

Ben onların Allahı olacağım,

onlar da benim halkım olacak.

11 Artık kimse yurttaşına, kardeşine,

Rabbi tanımalısın!diye akıl vermeyecek.

Çünkü küçük büyük hepsi beni tanıyacak.

12 Suçlarını bağışlayacağım.

Günahlarını bir daha hiç anmayacağım."8:12 Yeremya 31:31-34

13 Allah "yeni antlaşma" derken, birinci antlaşmayı eskimiş saydı. Süresi geçip eskiyense artık yok olmaya hazırdır.

Veja também