Pular para o conteúdo
Publicidade

Lucas 8

OTTT

Die vroue wat Jesus met hulle goed gedien het.

1 EN daarna het Hy die een stad en dorp die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom,

2 ook sekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria wat Magdaléna genoem word, uit wie sewe duiwels uitgegaan het,

3 en Johanna, die vrou van Gusa, 'n bestuurder van Herodes, en Susanna en baie ander wat Hom almal met hulle besittings gedien het.

Gelykenis van die saaier.

4 EN toe daar 'n groot menigte vergader, en die wat uit die verskillende stede by Hom aangesluit het, Hy aan hulle deur 'n gelykenis:

5 'n Saaier het uitgegaan om sy saad te saai; en toe hy saai, val 'n deel langs die pad en is vertrap, en die voëls van die hemel het dit opgeëet.

6 En 'n ander deel het op die rots geval; en nadat dit opgeskiet het, het dit verdroog, omdat dit geen vogtigheid gehad het nie.

7 En 'n ander deel het tussen die dorings in geval; en die dorings het daarmee saamgegroei en dit verstik.

8 En 'n ander deel het in die goeie grond geval en gegroei en honderdvoudige vrug opgelewer. Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: Wie ore het om te hoor, laat hom hoor!

9 En sy dissipels het Hom gevra en gesê: Wat beteken hierdie gelykenis tog?

10 En Hy antwoord: Aan julle is dit gegee om die verborgenhede van die koninkryk van God te ken; maar aan die ander deur gelykenisse, sodat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie verstaan nie.

11 Dit is dan die gelykenis: Die saad is die woord van God.

12 Dié langs die pad is die hoorders. Daarna kom die duiwel en neem die woord uit hul harte weg, sodat hulle nie sou glo en gered word nie.

13 En dié op die rots is hulle wat die woord met blydskap ontvang wanneer hulle dit hoor; en hulle het geen wortel nie, aangesien hulle net vir 'n tyd glo, en in die tyd van versoeking val hulle af.

14 En wat in die dorings geval het dit is die wat gehoor het, en hulle gaan weg en word verstik deur die sorge en rykdom en genietinge van die lewe en dra geen ryp vrug nie.

15 En wat in die goeie grond val dit is die wat, nadat hulle gehoor het, die woord in 'n edele en goeie hart hou en met volharding vrug dra.

Gelykenis van die lamp.

16 EN niemand steek 'n lamp op en maak dit met iets toe of sit dit onder 'n bed nie; maar hy sit dit op 'n staander, sodat die wat inkom, die lig kan sien.

17 Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.

18 Pas dan op hoe julle hoor; want elkeen wat het, aan hom sal gegee word; en elkeen wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy dink dat hy het.

Die familie van Jesus.

19 EN sy moeder en broers het na Hom gekom, en weens die skare kon hulle Hom nie bereik nie.

20 Toe bring hulle Hom die boodskap en : U moeder en u broers staan buite en wil U sien.

21 Maar Hy antwoord en vir hulle: My moeder en my broers is die wat die woord van God hoor en dit doen.

Jesus maak die storm stil.

22 EN op een van daardie dae het Hy en sy dissipels in 'n skuit gegaan; en Hy het vir hulle gesê: Laat ons oorvaar na die oorkant van die see. En hulle het weggevaar.

23 En terwyl hulle seil, raak Hy aan die slaap. Toe kom daar 'n stormwind op die see af en die skuit het begin vol word, en hulle was in gevaar.

24 En hulle het na Hom gegaan en Hom wakker gemaak en gesê: Meester, Meester, ons vergaan! Hy staan toe op en bestraf die wind en die watergolwe, en hulle het bedaar en daar het 'n stilte gekom.

25 En Hy vir hulle: Waar is julle geloof? Maar hulle was bang en verwonderd en het vir mekaar gesê: Wie is Hy tog, dat Hy selfs die winde en die water gebied en hulle Hom gehoorsaam is!

Die besetene van Gádara.

26 EN hulle het geseil na die land van die Gadaréners, wat reg anderkant Galiléa is.

27 En toe Hy aan wal uitklim, kom 'n sekere man uit die stad Hom tegemoet, wat vir 'n geruime tyd van duiwels besete was en geen klere gedra het nie; hy het ook nie in 'n huis gewoon nie, maar in die grafte.

28 En toe hy Jesus sien, skreeu hy uit en val voor Hom neer en met 'n groot stem: Wat het ons met U te doen, Jesus, Seun van die allerhoogste God? Ek bid U, moet my nie pynig nie

29 want Hy het aan die onreine gees bevel gegee om uit die man uit te gaan. Want baiekeer het hy hom saamgesleep; en hulle het hom gebind met kettings en voetboeie om oor hom wag te hou; maar hy het die boeie uitmekaar geruk, en die duiwel het hom in die woestyne gedrywe.

30 Daarop vra Jesus hom en : Wat is jou naam? En hy antwoord: Legio want baie duiwels het in hom ingevaar.

31 En hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle nie sou beveel om in die onderwêreld af te vaar nie.

32 En daar het 'n groot trop varke op die berg gewei. Toe smeek hulle Hom dat Hy hulle sou toelaat om in dié varke in te vaar. En Hy het hulle toegelaat.

33 Daarop gaan die duiwels uit die man uit en vaar in die varke in, en die trop het van die krans af in die see gestorm en verdrink.

34 En toe die wagters sien wat gebeur het, het hulle gevlug en dit in die stad en in die buitewyke gaan vertel.

35 Daarop het hulle uitgegaan om te sien wat gebeur het; en hulle het by Jesus gekom en die man gevind uit wie die duiwels uitgevaar het, terwyl hy aan die voete van Jesus sit, gekleed en by sy verstand. En hulle het gevrees.

36 En die wat ooggetuies was, het ook aan hulle vertel hoe die besetene genees is.

37 En die hele menigte van die omtrek van die Gadaréners het Hom gevra om van hulle weg te gaan, omdat hulle deur 'n groot vrees bevang was. Toe het Hy in die skuit geklim en teruggegaan.

38 En die man uit wie die duiwels uitgevaar het, het Hom gebid om by Hom te kan bly. Maar Jesus het hom laat gaan en gesê:

39 Gaan terug na jou huis en vertel watter groot dinge God aan jou gedoen het. En hy het gegaan en deur die hele stad verkondig watter groot dinge Jesus aan hom gedoen het.

Die dogtertjie van Jaïrus. Die vrou wat aan bloedvloeiing gely het.

40 EN toe Jesus terugkom, het die skare Hom verwelkom; want almal was Hom te wagte.

41 En daar kom 'n man wie se naam Jaïrus was, en hy was 'n owerste van die sinagoge; en hy val voor die voete van Jesus neer en smeek Hom om na sy huis te kom;

42 want sy enigste dogter van omtrent twaalf jaar het op sterwe gelê. En terwyl Hy gaan, het die skare Hom verdring.

43 En 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, en wat haar hele vermoë aan geneeshere uitgegee het en deur niemand gesond gemaak kon word nie,

44 het van agter af gekom en die soom van sy kleed aangeraak, en haar bloedvloeiing het onmiddellik opgehou.

45 Daarop Jesus: Wie is dit wat My aangeraak het? En toe almal dit ontken, Petrus en die wat by hom was: Meester, die skare druk en verdring U, en U : Wie is dit wat My aangeraak het?

46 Maar Jesus antwoord: Iemand het My aangeraak, want Ek het gemerk dat krag van My uitgegaan het.

47 En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het en hoe sy onmiddellik gesond geword het.

48 En Hy vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.

49 Terwyl Hy nog spreek, kom daar iemand van die owerste van die sinagoge se huis en vir hom: U dogter is dood, moenie die Meester lastig val nie.

50 Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom en : Moenie vrees nie. Glo net, en sy sal gered word.

51 En toe Hy in die huis kom, het Hy niemand toegelaat om in te gaan nie, behalwe Petrus en Jakobus en Johannes en die vader en die moeder van die meisie.

52 En almal het gehuil en oor haar rou bedryf. Maar Hy : Moenie huil nie; sy is nie dood nie, maar slaap.

53 En hulle het Hom uitgelag, want hulle het geweet dat sy dood was.

54 En toe Hy almal na buite uitgejaag het, gryp Hy haar hand en roep uit en : Dogtertjie, staan op!

55 En haar gees het teruggekom, en sy het onmiddellik opgestaan; en Hy het beveel dat hulle haar iets te ete moes gee.

56 En haar ouers was verbaas, maar Hy het hulle bevel gegee om aan niemand te wat gebeur het nie.

İsaʼya yardım eden kadınlar

1 Bundan kısa bir süre sonra İsa köy kasaba dolaşmaya başladı. Halka vaaz edip Allahʼın Krallığı hakkındaki Müjdeʼyi duyuruyordu. On iki elçisi de Oʼnunla birlikteydi. 2 Ayrıca yanında cinlerden ve hastalıklardan kurtulmuş bazı kadınlar da vardı. Onlardan biri Mecdelli Meryemʼdi. Kendisinden yedi cin kovulmuştu. 3 Kral Hirodesʼin saray yöneticisi olan Kuzaʼnın karısı Yohanna, Suzanna, ve başka birçok kadın da İsaʼyla birlikteydi. Kendi paralarından İsaʼnın ve öğrencilerinin geçimine yardım ediyorlardı.

Dört çeşit toprak benzetmesi

4 İsa değişik kasabalardan yanına gelen büyük bir kalabalığa şu benzetmeyi anlattı: 5 "Bir çiftçi ekin ekmeye gitmiş. Ekerken kimi tohumlar yol kenarına düşmüş. Ayak altında çiğnenmiş ve gökteki kuşlar onları yemiş. 6 Kimi tohumlar taşlı toprağa düşmüş. Tohumlar filiz vermişse de susuzluktan kuruyup gitmiş. 7 Kimi tohumlar dikenlerin arasına düşmüş. Dikenler de filizlerle beraber büyüyünce filizleri boğmuş. 8 Kimi tohumlar ise bereketli toprağa düşmüş. Büyüyüp yüz kat daha fazla ürün vermiş."

İsa bunları anlattıktan sonra yüksek sesle şöyle dedi: "Kulağı olan işitsin!"

9 Öğrencileri İsaʼya, "Acaba bu benzetme ne anlama geliyor?" diye sordular.

10 O da onlara şöyle dedi: "Sizlere Allahʼın Krallığıʼnın sırlarını anlama gücü verildi. Ama başkalarına benzetmelerle anlatıyorum. Öyle ki,

Bakıp da görmesinler,

işitip de anlamasınlar.8:10 Yeşaya 6:9-10

11 Benzetmenin anlamı şöyledir: Tohum, Allahʼın sözüdür. 12 Yol kenarındakiler sözü duyanlardır. Ama sonra İblis gelip Allahʼın sözünü onların yüreklerinden çalar. Öyle ki, iman edip kurtulmasınlar. 13 Taşlı topraktakiler sözü duyunca onu sevinçle kabul edenlerdir. Ama bunların derin kökleri yoktur. Sadece bir zaman için iman ederler, sonra zorluklarla denendikleri zaman imandan dönerler. 14 Dikenler arasına düşenler sözü duyarlar ama zamanla bu hayatın kaygıları, zenginliği ve zevkleri onları boğar. Bu yüzden olgun ürün vermezler. 15 Ama bereketli topraktakiler sözü dürüst ve iyi yürekle duyanlardır. Bu kişiler söze sarılarak sabırla dayanır ve bol ürün verirler."

Işığınızı gizlemeyin

16 "Hiç kimse lambayı yakıp onu bir kapla örtmez, ya da yatağın altına koymaz. Hayır, onu lambalığa koyar, öyle ki, içeri girenler ışığı görsünler. 17 Çünkü gizli olup da ortaya çıkmayacak hiçbir şey yoktur. Bilinmeyecek ve aydınlığa çıkmayacak saklı bir şey de yoktur. 18 Bunun için nasıl dinlediğinize dikkat edin. Çünkü kim sahip olduğu şeyleri kullanırsa, ona daha çok verilecek. Ama kim kullanmazsa, kendisinde var sandığı şey bile elinden alınacak."

İsaʼya en yakın olanlar kimler?

19 Sonra İsaʼnın annesiyle kardeşleri Oʼnu ziyaret etmeye geldiler. Fakat kalabalık olduğu için Oʼnun yanına yaklaşamadılar. 20 İnsanlar İsaʼya şu haberi verdiler. "Annen ve kardeşlerin dışarda, seni görmek istiyorlar."

21 Ama İsa onlara şöyle cevap verdi: "Annem ve kardeşlerim, Allahʼın sözünü duyup yerine getirenlerdir."

İsa fırtınayı dindiriyor

22 O günlerde İsa ve öğrencileri tekneye bindiler. İsa onlara "Gölün öbür tarafına geçelim" dedi. Böylece göle açıldılar. 23 Onlar teknede giderken, İsa uykuya daldı. O sırada gölde bir fırtına koptu. Tekne suyla dolmaya başladı. Batma tehlikesindeydiler.

24 Öğrencileri gelip İsaʼyı uyandırdılar. "Efendimiz, Efendimiz, boğuluyoruz!" dediler.

İsa kalkıp rüzgarı ve kabaran dalgaları azarladı. Fırtına durdu, ortalık sakinleşti. 25 İsa onlara, "İmanınız nerede?" diye sordu.

Onlar da korktular. Şaşkınlık içinde birbirlerine şöyle dediler: "Bu nasıl bir adam ki, rüzgara ve suya emrediyor, onlar da Oʼnun buyruğuna uyuyor?"

İsa bir adamı cinlerden kurtarıyor

26 Tekneyle Gerasalılarʼın memleketine vardılar. Orası Celileʼnin karşı tarafındadır. 27 Karaya çıktıktan sonra, İsaʼyı kasabadan bir adam karşıladı. Adam cinlere tutulmuş, uzun zamandan beri hiç elbise giymemişti. Evde değil, mezarlık mağaralarda yaşıyordu. 28 İsaʼyı görünce, adam bağırıp önünde yere kapandı ve yüksek sesle şöyle dedi: "Benden ne istiyorsun, ey İsa, yüce Allahʼın Oğlu? Yalvarırım, bana işkence etme!" 29 Çünkü İsa şeytani ruha adamdan çıkmasını emretmişti. Şeytani ruh adamı sık sık yakalardı. İnsanlar adamın ellerini ve ayaklarını zincirlerle bağlayıp başında nöbet tutarlardı. Ama adam bağlarını hep koparırdı. Cin tarafından ıssız yerlere sürüklenirdi.

30 İsa ona, "Adın ne?" diye sordu.

O da "Ordu" dedi, çünkü adama birçok cin girmişti. 31 Cinler, dipsiz çukura8:31 Dipsiz çukura Şeytani ruhların, yani cinlerin hapsedileceği yer. gitmelerini emretmesin diye, İsaʼya yalvarıp durdular.

32 Orada, tepelerde otlayan büyük bir domuz sürüsü vardı. Cinler domuzlara girmelerine izin vermesi için İsaʼya yalvardılar. O da onlara izin verdi. 33 Cinler o adamdan çıkıp, domuzların içine girdiler. Sürü dik yamaçtan aşağı koştu ve göle atlayıp boğuldu.

34 Domuzları otlatanlar olup bitenleri görünce kaçtılar. Haberi kasabada ve köylerde duyurdular. 35 Böylece halk olup biteni görmeye çıktı. İsaʼnın yanına varınca, içinden cinler çıkmış adamı gördüler. Adam giyinmiş, aklı başına gelmiş olarak İsaʼnın ayaklarının dibinde oturuyordu. O zaman korktular. 36 Olayı görenler cinli adamın nasıl kurtulduğunu diğerlerine anlattılar. 37 Gerasa çevresinin bütün halkı İsaʼnın oradan ayrılmasını istedi. Çünkü büyük korkuya kapılmışlardı. Böylece İsa, geri dönmek için tekneye bindi.

38 İçinden cinler çıkmış adam, İsaʼnın yanında kalmak için Oʼna yalvardı. Ama İsa onu geri gönderdi. 39 "Evine dön" dedi. "Allahʼın senin için neler yaptığını anlat." Adam da ayrılıp İsaʼnın onun için neler yaptığını kasabanın her tarafında duyurdu.

İsa ölü kızı diriltiyor, hasta kadını iyileştiriyor

40 İsa gölün karşı tarafına dönünce, halk Oʼnu karşıladı. Çünkü herkes Oʼnu bekliyordu. 41 Derken Yair adında bir adam geldi. Kendisi Yahudilerin toplantı yerinde liderdi. İsaʼnın ayaklarına kapanıp evine gelmesi için yalvardı. 42 Çünkü on iki yaşlarındaki biricik kızı ölmek üzereydi.

İsa Yairʼin evine giderken halk Oʼnu her taraftan sıkıştırıyordu. 43 Orada on iki yıldan beri kanaması olan bir kadın vardı. Bütün parasını doktorlara harcamıştı ama hiç kimse onu iyileştirememişti. 44 Arkadan yaklaşıp İsaʼnın elbisesinin kenarına dokundu. Kanaması hemen kesildi.

45 İsa, "Bana dokunan kim?" diye sordu.

Herkes inkâr ederken Petrus, "Efendimiz" dedi. "Kalabalık her tarafını sarmış, seni sıkıştırıyor."

46 Ama İsa şöyle dedi: "Birisi bana dokundu. Benden bir gücün çıktığını fark ettim."

47 Kadın olup biteni saklayamayacağını anlayınca, titreye titreye ortaya çıkıp İsaʼnın önünde yere kapandı. Bütün halkın karşısında İsaʼya neden dokunduğunu ve nasıl o anda şifa bulduğunu anlattı. 48 İsa ona şöyle dedi: "Kızım, imanın seni kurtardı. Esenlikle git."

49 İsa henüz konuşurken, toplantı yeri liderinin evinden biri gelip ona şöyle dedi: "Kızın öldü. Artık öğretmeni rahatsız etme."

50 İsa bunu duyunca Yairʼe, "Korkma!" dedi. "Yalnız iman et ve kızın kurtulacak."

51 İsa Yairʼin evine gelince Petrus, Yuhanna, Yakub ve kızın anne ve babasından başka hiç kimsenin içeri girmesine izin vermedi. 52 Herkes kızın arkasından ağlıyor, göğsünü dövüyordu. İsa da şöyle dedi: "Ağlamayı kesin! Kız ölmedi, sadece uyuyor."8:52 Sadece uyuyor Kız gerçekten ölmüştü. Fakat İsa için onu ölümden diriltmek, uykudan uyandırmak kadar kolaydır.

53 İsaʼyla alay ettiler, çünkü kızın öldüğünü biliyorlardı. 54 Ama İsa kızın elini tuttu ve sesini yükseltip, "Kalk kızım!" dedi. 55 Kızın ruhu döndü ve kız hemen ayağa kalktı. İsa ona yemek verilmesini buyurdu. 56 Kızın annesiyle babası şaşırıp kaldılar. Ama İsa olup biteni kimseye anlatmasınlar diye onları uyardı.

Veja também