Pular para o conteúdo
Publicidade

Amós 6

SYNOD

Die verdorwenheid van Israel en sy ondergang.

1 WEE die gerustes in Sion en die sorgelose op die berg van Samaría, die vernames van die eerste onder die nasies, na wie die huis van Israel kom!

2 Trek deur na Kalne en kyk, gaan van daar na Hamat, die groot stad, en trek af na Gat van die Filistyne! Is hulle beter as hierdie koninkryke? Of is hulle grondgebied groter as julle grondgebied?

3 julle wat die dag van onheil veraf stel en die setel van geweld nader skuiwe!

4 Wat op bedde van ivoor en uitgestrek op hulle rusbanke en die lammers van die kleinvee en die kalwers uit die stal eet!

5 Wat liedjies sing met begeleiding van die harp, wat net soos Dawid vir hulle musiekinstrumente uitdink!

6 Wat uit offerkomme wyn drink en hulle met die beste soorte olie salf, maar hulle nie oor die verbreking van Josef bekommer nie.

7 Daarom sal hulle nou op die voorpunt van die ballinge in ballingskap gaan, en daar sal 'n end kom aan die rumoerige gejubel van die leeglêers.

8 Die Here Here het by Homself gesweer, spreek die Here, die God van die leërskare: Ek het 'n afsku van die trotsheid van Jakob en haat sy paleise; daarom lewer Ek die stad oor en al wat daarin is.

9 En as daar tien man in een huis oorgebly het, sal hulle sterwe.

10 En wanneer iemand se bloedverwant, die een wat hom wil verbrand, hom optel om die bene uit die huis te verwyder, en aan iemand wat in die agterste vertrekke is, : Is daar nog iemand by jou? en hy antwoord: Nee dan sal die eerste : Bly stil, want dit is nie gepas om die Naam van die Here te vermeld nie!

11 Want kyk, die Here gee bevel, en hulle slaan die groot huis tot 'n puinhoop en die klein huis tot splinters.

12 Kan perde draf op rotse, of kan 'n mens met osse daarop ploeë? dat julle die reg in gif verander en die vrug van geregtigheid in wildeals.

13 Julle wat bly is oor 'n nietige ding, wat : Het ons nie deur ons eie krag horings gekry nie?

14 Want kyk, Ek gaan teen julle, o huis van Israel, 'n volk opwek, spreek die Here, die God van die leërskare, en hulle sal julle verdruk van die ingang na Hamat af tot by die spruit van die Vlakte.

1 Глава 6. [1]Иер 5:17. Горе беспечным на Сионе и надеющимся на гору Самарийскую именитым первенствующего народа, к которым приходит дом Израиля! 2 [2]Быт 10:10. Пройдите в Калне и посмотрите, оттуда перейдите в Емаф великий и спуститесь в Геф Филистимский: не лучше ли они сих царств? не обширнее ли пределы их пределов ваших? 3 Вы, которые день бедствия считаете далеким и приближаете торжество насилия, 4 [4]Ам 3:15.Гал 6:8. вы, которые лежите на ложах из слоновой кости и нежитесь на постелях ваших, едите лучших овнов из стада и тельцов с тучного пастбища, 5 поете под звуки гуслей, думая, что владеете музыкальным орудием, как Давид, 6 [6]Быт 40:23. пьете из чаш вино, мажетесь наилучшими мастями, и не болезнуете о бедствии Иосифа! 7 За то ныне пойдут они в плен во главе пленных, и кончится ликование изнеженных. 8 [8]Иер 51:14. Клянется Господь Бог Самим Собою, и так говорит Господь Бог Саваоф: гнушаюсь высокомерием Иакова и ненавижу чертоги его, и предам город и все, что наполняет его. 9 И будет: если в каком доме останется десять человек, то умрут и они, 10 и возьмет их родственник их или сожигатель, чтобы вынести кости их из дома, и скажет находящемуся при доме: есть ли еще у тебя кто? Тот ответит: нет никого. И скажет сей: молчи! ибо нельзя упоминать имени Господня. 11 Ибо вот, Господь даст повеление и поразит большие дома расселинами, а малые дома трещинами. 12 [12]Ис 5:20.Ам 5:7. Бегают ли кони по скале? можно ли распахивать ее волами? Вы между тем суд превращаете в яд и плод правды в горечь; 13 вы, которые восхищаетесь ничтожными вещами и говорите: «не своею ли силою мы приобрели себе могущество?» 14 [14]Чис 34:8. Вот Я, говорит Господь Бог Саваоф, воздвигну народ против вас, дом Израилев, и будут теснить вас от входа в Емаф до потока в пустыне.

Veja também