Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "salvação"

77 resultados encontrados

  1. Salmos 115

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 115
    Mostrando versículos 9–18 de 18

    9Israel, vertrou op die Here: Hy is hulle hulp en hulle skild!

    10Huis van Aäron, vertrou op die Here: Hy is hulle hulp en hulle skild!

    18maar óns sal die Here prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja!

  2. Salmos 51

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 51
    Mostrando versículos 1–16 de 21

    1VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid,

    14Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.

    16Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel.

  3. Salmos 77

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 77
    Mostrando versículos 9–16 de 21

    9Hou sy goedertierenheid vir altyd op? Is dit met die belofte gedaan van geslag tot geslag?

    14o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?

    16U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.

  4. Salmos 42

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 42
    Mostrando versículos 6–12 de 12

    6Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!

    10Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet U my? Waarom gaan ek in die rou deur die vyande se verdrukking?

    12Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!

  5. Salmos 104

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 104
    Mostrando versículos 1–35 de 35

    1LOOF die Here, o my siel! Here my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed —

    31Laat die heerlikheid van die Here vir ewig wees, laat die Here bly wees oor sy werke,

    35Mag die sondaars omkom van die aarde en die goddelose mense nie meer wees nie! Loof die Here, o my siel! Halleluja!

  6. Salmos 76

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 76
    Mostrando versículos 1–10 de 13

    1VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.

    4Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.

    10toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela.

  7. Salmos 47

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 47
    Mostrando versículos 1–7 de 10

    1VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.

    6God vaar op met gejuig, die Here met basuingeklank.

    7Psalmsing tot eer van God, psalmsing! Psalmsing tot eer van ons Koning, psalmsing!

  8. Salmos 28

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 28
    Mostrando versículos 1–9 de 9

    1'n PSALM van Dawid.Ek roep U aan, o Here! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie.

    8Die Here is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.

    9Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle 'n herder en dra hulle tot in ewigheid.

  9. Salmos 7

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 7
    Mostrando versículos 6–18 de 18

    6mag die vyand my dan vervolg en inhaal en my lewe teen die grond vertrap en my eer in die stof laat woon. Sela.

    11My skild is by God wat die opregtes van hart verlos.

    18Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam van die Here, die Allerhoogste, psalmsing.

  10. Salmos 73

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 73
    Mostrando versículos 1–26 de 28

    1'n PSALM van Asaf.Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is.

    25Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.

    26Al beswyk my vlees en my hart — God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.

  11. Salmos 148

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 148
    Mostrando versículos 1–7 de 14

    1HALLELUJA! Loof die Here uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!

    3Loof Hom, son en maan, loof Hom, alle ligtende sterre!

    7Loof die Here van die aarde af — groot seediere en alle dieptes!

  12. Salmos 29

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 29
    Mostrando versículos 1–11 de 11

    1'n PSALM van Dawid.Gee aan die Here, o hemelinge, gee aan die Here eer en sterkte!

    4Die stem van die Here is met krag; die stem van die Here is met heerlikheid.

    11Die Here sal sy volk sterkte gee, die Here sal sy volk seën met vrede.

  13. Salmos 135

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 135
    Mostrando versículos 1–20 de 21

    1HALLELUJA! Prys die Naam van die Here! Prys, o knegte van die Here,

    3Loof die Here, want die Here is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want dié is lieflik!

    20Huis van Levi, loof die Here! Julle wat die Here vrees, loof die Here!

  14. Salmos 150

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 150
    Mostrando versículos 1–6 de 6

    1HALLELUJA! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!

    5loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!

    6Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja!

  15. Salmos 84

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 84
    Mostrando versículos 1–10 de 13

    1VIR die musiekleier; op die Gittiet. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.

    6Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is.

    10o God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde.

  16. Salmos 43

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 43
    Mostrando versículos 1–5 de 5

    1DOEN aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen 'n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg!

    3Stuur u lig en u waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na u heilige berg en na u woninge,

    5Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!

  17. Salmos 125

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 125
    Mostrando versículos 1–4 de 5

    1'n BEDEVAARTSLIED.Die wat op die Here vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid.

    2Rondom Jerusalem is berge; so is die Here rondom sy volk van nou af tot in ewigheid.

    4Here, doen goed aan die goeies en aan die wat opreg is in hulle harte.

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo