1 DAARNA, veertien jaar later, het ek weer na Jerusalem opgegaan met Bárnabas, en Titus ook saamgeneem.
2 Maar ek het opgegaan op grond van 'n openbaring en hulle die evangelie voorgelê wat ek onder die heidene verkondig; en afsonderlik aan die wat in aansien was, dat ek nie miskien tevergeefs sou loop of geloop het nie.
3 Maar selfs is Titus, wat by my was, nie gedwing om besny te word nie, alhoewel hy 'n Griek is;
4 en dit vanweë die ingesmokkelde valse broeders wat ingesluip het om ons vryheid te bespied wat ons in Christus Jesus het, sodat hulle ons in diensbaarheid kon bring;
5 aan wie ons selfs nie 'n oomblik in onderworpenheid toegegee het nie, sodat die waarheid van die evangelie by julle bestendig sou bly.
6 Maar van die wat in aansien was — wat hulle vroeër was, maak by my geen verskil nie; God neem die persoon van die mens nie aan nie — hulle dan wat in aansien was, het my niks meer opgelê nie.
7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat aan my die evangelie vir die onbesnedenes toevertrou is, net soos aan Petrus dié vir die besnedenes
8 — want Hy wat Petrus bekragtig het met die oog op die apostelskap vir die besnedenes, het my ook bekragtig met die oog op die heidene —
9 en toe hulle merk die genade wat aan my gegee is, het Jakobus en Céfas en Johannes, wat as pilare geag is, aan my en Bárnabas die regterhand van gemeenskap gegee, sodat ons na die heidene en hulle na die besnedenes kon gaan;
10 alleen moes ons aan die armes dink, wat ek my juis ook beywer het om te doen.
11 Maar toe Petrus in Antiochíë gekom het, het ek hom openlik teëgestaan, omdat hy veroordeeld gestaan het.
12 Want voordat sommige van Jakobus af gekom het, was hy gewoond om saam met die heidene te eet; maar ná hulle koms het hy hom teruggetrek en hom eenkant gehou uit vrees vir die wat uit die besnydenis is.
13 En saam met hom het ook die ander Jode geveins, sodat selfs Bárnabas hom laat meevoer het deur hulle geveins.
14 Maar toe ek sien dat hulle nie reguit loop volgens die waarheid van die evangelie nie, het ek vir Petrus in teenwoordigheid van almal gesê: As jy wat 'n Jood is, soos 'n heiden lewe en nie soos 'n Jood nie, waarom dwing jy die heidene om soos Jode te lewe?
15 Ons wat van nature Jode en nie sondaars uit die heidene is nie,
16 terwyl ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus, selfs ons het in Christus Jesus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie; omdat uit die werke van die wet geen vlees geregverdig sal word nie.
17 Maar as ons wat streef om in Christus geregverdig te word, self ook sondaars bevind is, is Christus dan 'n dienaar van die sonde? Nee, stellig nie!
18 Want as ek weer opbou wat ek afgebreek het, dan betoon ek myself 'n oortreder;
19 want deur die wet is ek vir die wet dood om vir God te lewe.
20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
21 Ek verwerp nie die genade van God nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het Christus tevergeefs gesterwe.
A autoridade de Paulo é reconhecida em Jerusalém
1 Então, depois de quatorze anos, cp.At 15.2subi outra vez a Jerusalém com vd.At 4.36;Gl 2.9,13Barnabé, levando também comigo a vd.2Co 2.13;Gl 2.3Tito. 2 Subi cp.At 15.2; vd.Gl 1.12devido a uma revelação; e comuniquei a eles vd.Gl 1.6o evangelho que prego entre os gentios, mas particularmente aos que eram de nomeada, para que, de algum, modo não estivesse eu correndo ou não tivesse Gl 5.7;Fp 2.16; cp.Rm 9.16;1Co 9.24ss.;Hb 12.1;2Tm 4.7corrido em vão. 3 Mas nem vd.2Co 2.13;Gl 2.1Tito, que estava comigo, sendo grego, foi cp.At 16.3;1Co 9.21obrigado a ser circuncidado, 4 e isso por causa dos Gl 1.7;At 15.1-24; cp.2Co 11.13,26falsos irmãos intrusos, os quais, furtivamente, cp.2Pe 2.1;Jd 4se introduziram para espiar a nossa Gl 5.1,13; cp.Tg 1.25liberdade que temos em Cristo Jesus, a fim de vd.2Co 11.20; cp.Rm 8.15nos escravizar; 5 aos quais nem por uma hora estivemos em sujeição, para que a Gl 2.14;Cl 1.5; cp.Gl 1.6verdade do evangelho permanecesse entre vós. 6 Mas dos que pareciam ser Gl 2.2,9; cp.Gl 6.3;2Co 11.5;12.11de alguma nomeada (quais foram, noutro tempo, nada me importa; vd.At 10.34Deus não se deixa levar de respeitos humanos) — estes que pareciam ser de alguma nomeada nada me acrescentaram; 7 pelo contrário quando, eles viram que me havia sido 1Ts 2.4;1Tm 1.11; cp.1Co 9.17confiado Gl 1.16; vd.At 9.15o evangelho da incircuncisão, justamente como a cp.Gl 2.9,11,14;Gl 1.18Pedro, o da circuncisão 8 (pois o que operou em Pedro para vd.At 1.25o apostolado da circuncisão operou também em mim para com os gentios); 9 e, conhecendo vd.Rm 12.3a graça que me foi dada, vd.At 12.17;Gl 2.12Tiago, cp.Lc 22.8Cefas e João, que pareciam ser Ap 3.12; cp.1Tm 3.15colunas, deram a mim e vd.At 4.36;Gl 2.1,13a Barnabé a cp.2Rs 10.15;Ed 10.19destra de comunhão, para que nós Gl 1.16fôssemos aos gentios, 10 e eles, à circuncisão; somente quiseram que nos lembrássemos dos pobres, vd.At 24.17o que também me esforcei por fazer.
Paulo repreende a Pedro. O homem justificado pela fé em Cristo Jesus
11 Quando, porém, Cefas veio a vd.At 11.10; cp.15.1Antioquia, resisti-lhe na cara porque era condenado. 12 Pois, antes de chegarem alguns da parte de Tiago, ele cp.At 11.3comia com os gentios; mas, quando eles vieram, subtraía-se e separava-se, cp.At 11.2temendo os que eram da circuncisão. 13 Os outros judeus também dissimularam juntamente com ele, de modo que até vd.Gl 2.1Barnabé foi levado com eles na sua dissimulação. 14 Mas, quando vi que eles Hb 12.13não andavam retamente, conforme a verdade do evangelho, disse a Cefas perante todos: Se tu, sendo judeu, Gl 2.12; cp.At 10.28vives como gentio e não como judeu, como obrigas os gentios a viver como os judeus? 15 Nós, Fp 3.4s.judeus por natureza e não 1Sm 15.18;Lc 24.7;1Co 6.1pecadores dentre os gentios, 16 sabendo, contudo, Gl 3.11; vd.At 13.39que o homem não é justificado por obras da lei, mas, sim, mediante a fé em Cristo Jesus, também nós cremos em Cristo Jesus, para sermos justificados pela vd.Rm 9.30fé em Cristo e não por obras da lei; pois, Rm 3.20; cp.Sl 143.2por obras da lei, nenhuma carne será justificada. 17 Mas, se, buscando ser justificados em Cristo, fomos nós mesmos também achados cp.Gl 2.15pecadores, é Cristo, porventura, ministro de pecado? Gl 3.21; vd.Lc 20.16De modo nenhum! 18 Se eu torno a edificar as coisas que destruí, cp.Rm 3.5(Gr.)constituo-me transgressor. 19 Pois eu, mediante a lei, vd.Rm 7.4; cp.6.2;1Co 9.20morri para a lei, a fim de viver para Deus. 20 Estou vd.Rm 6.6; cp.Gl 5.24;6.14crucificado com Cristo; logo, já não sou eu que vivo, mas é vd.Rm 8.10Cristo que vive em mim. Aquela vida que agora vivo na carne vivo na fé do vd.Mt 4.3Filho de Deus, vd.Rm 8.37que me amou e cp.Gl 1.4se entregou por mim. 21 Não faço nula a graça de Deus; pois, Gl 3.21se a justiça vem mediante a lei, então, morreu Cristo sem necessidade.