13Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
16dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;
23As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! — moet dit nie glo nie.
43 resultados encontrados
13Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
16dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;
23As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! — moet dit nie glo nie.
1MAAR spreek jy wat by die gesonde leer pas.
11WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn
13terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
7en Parsandáta en Dalfon en Aspáta,
8en Poráta en Adálja en Aridáta,
9en Parmásta en Arísai en Arídai en Waisáta,
7Daar kom 'n vrou uit Samaría om water te skep. Jesus sê vir haar: Gee vir My water om te drink —
25Die vrou sê vir Hom: Ek weet dat die Messías kom, Hy wat Christus genoem word. Wanneer Hy kom, sal Hy ons alles verkondig.
29Kom kyk 'n man wat my alles vertel het wat ek gedoen het. Is Hy nie miskien die Christus nie?
16Groet mekaar met 'n heilige kus. Die gemeentes van Christus groet julle.
20En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.
27aan die alleenwyse God, aan Hom die heerlikheid deur Jesus Christus tot in ewigheid! Amen.
7en Bet-Sur en Sogo en Adúllam;
8en Gat en Marésa en Sif;
9en Adoráim en Lagis en Aséka;
2As 'n mens dit met 'n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou — wie kan dit?
16Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie — 'n verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van 'n stem wat sê:
17Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker?
3Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser,
4wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.
15Maar sy sal gered word deur kinders te baar, as hulle bly in geloof en liefde en heiligmaking, met ingetoënheid.
27Abiëser, die Anatotiet; Mebunnái, die Husatiet;
28Salmon, die Ahohiet; Máharai, die Netofatiet;
33Samma, die Harariet; Ahíam, die seun van Sarar, die Árariet;
5aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees — Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.
14Wat sal ons dan sê? Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie!
30Wat sal ons dan sê? Dat die heidene, wat die geregtigheid nie nagejaag het nie, die geregtigheid verkry het, naamlik die geregtigheid wat uit die geloof is;
7En die einde van alle dinge is naby; wees dan ingetoë en nugter, om te kan bid.
11As iemand spreek, laat dit wees soos woorde van God; as iemand dien, laat dit wees soos uit die krag wat God verleen, sodat God in alles verheerlik kan word deur Jesus Christus, aan wie die heerlikheid en krag toekom tot in alle ewigheid. Amen.
18En as die regverdige nouliks gered word, waar sal die goddelose en die sondaar verskyn?
6en Ussi van Serágja; en Serágja van Mérajot;
13en Sallum van Hilkía; en Hilkía van Asárja;
14en Asárja van Serája; en Serája van Jósadak;
16van Iddo, Sagaría; van Gínneton, Mesúllam;
17van Abía, Sigri; van Mínjamin, van Moádja, Píltai;
20van Sállai, Kállai; van Amok, Heber;
1'n PSALM. By die lofoffer.Juig voor die Here, o ganse aarde!
2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
4Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
10die stuk grond wat Abraham van die seuns van Het gekoop het. Daar is Abraham begrawe en sy vrou Sara.
14en Misma en Duma en Massa,
15Hadad en Tema, Jetur, Nafis en Kedma.
4As ek aan God dink, moet ek steun; peins ek, dan versmag my gees. Sela.
14o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?
16U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.
18En sy suster Moléket het Ishod en Abiëser en Magla gebaar.
26sy seun Láedan; sy seun Ámmihud; sy seun Elisáma;
37Beser en Hōd en Samma en Silsa en Jitran en Beëra.
1'n PSALM. 'n Lied vir die sabbatdag.
2Dit is goed om die Here te loof en tot eer van u Naam te psalmsing, o Allerhoogste,
3om in die môre u goedertierenheid te verkondig en u getrouheid in die nagte;
21en Hadóram en Usal en Dikla,
22en Ebal en Abímael en Skeba,
24SEM, Arpágsad, Selag,
3My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?
6Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!
12Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!