Publicidade

Mateus 4

1 Tiam Jesuo estis kondukita supren de la Spirito en la dezerton, por esti tentata de la diablo.2 Kaj fastinte kvardek tagojn kaj kvardek noktojn, li poste malsatis.3 Kaj la tentanto venis, kaj diris al li:Se vi estas Filo de Dio, ordonu, ke tiuj ŝtonoj fariĝu panoj.4 Sed responde li diris:Estas skribite:Ne per la pano sole vivas homo, sed per ĉiu vorto, kiu eliras el la buŝo de Dio.5 Poste la diablo portis lin en la sanktan urbon, kaj starigis lin sur la tegmenta pinto de la templo,6 kaj diris al li:Se vi estas Filo de Dio, ĵetu vin malsupren, ĉar estas skribite: Al Siaj anĝeloj Li ordonos pri vi, Kaj sur la manoj ili vin portos, Por ke vi ne falpuŝiĝu sur ŝtono per via piedo.7 Jesuo diris al li:Ankaŭ estas skribite:Ne provu la Eternulon, vian Dion.8 Denove la diablo portis lin al monto tre alta, kaj montris al li ĉiujn regnojn de la mondo kaj ilian gloron,9 kaj diris al li:Ĉion tion mi donos al vi, se vi faligos vin kaj adorkliniĝos al mi.10 Tiam Jesuo diris al li:Foriru, Satano! ĉar estas skribite:Al la Eternulo, via Dio, vi adorkliniĝu, kaj al Li sola vi servu.11 Tiam la diablo forlasis lin, kaj jen anĝeloj venis kaj servadis al li.12 Kaj aŭdinte, ke Johano estas arestita, li foriris en Galileon;13 kaj lasinte Nazareton, li venis al kaj loĝis en Kapernaum apudmara, en la limoj de Zebulun kaj Naftali;14 por ke plenumiĝu tio, kio estis dirita per la profeto Jesaja, nome:15 Lando de Zebulun kaj lando de Naftali, Laŭvoje de la maro, transe de Jordan, Galileo de la nacioj,16 La popolo, sidanta en mallumo, Ekvidis grandan lumon, Kaj al homoj, sidantaj en lando de ombra morto, ekbrilis lumo.17 De tiam Jesuo komencis prediki, kaj diri:Pentu, ĉar la regno de la ĉielo alproksimiĝis.18 Kaj piedirante apud la maro de Galileo, li vidis du fratojn, Simonon, kiu estis nomata Petro, kaj Andreon, lian fraton, ĵetantajn reton en la maron, ĉar ili estis fiŝkaptistoj.19 Kaj li diris al ili:Venu post mi, kaj mi faros vin kaptistoj de homoj.20 Kaj ili tuj forlasis la retojn, kaj sekvis lin.21 Kaj antaŭenirinte de tie, li vidis aliajn du fratojn, Jakobon, filon de Zebedeo, kaj Johanon, lian fraton, en la ŝipeto kun ilia patro Zebedeo, riparantajn siajn retojn; kaj li vokis ilin.22 Kaj ili tuj forlasis la ŝipeton kaj sian patron, kaj sekvis lin.23 Kaj Jesuo trairis tra la tuta Galileo, instruante en iliaj sinagogoj, kaj predikante la evangelion de la regno, kaj kuracante ĉian malsanon kaj ĉian malfortaĵon inter la popolo.24 Kaj lia famo disvastiĝis en la tuta Sirio; kaj oni alkondukis al li ĉiujn malsanulojn, malfortigitajn de diversaj malsanoj kaj turmentoj, demonhavantojn, epilepsiulojn, kaj paralizulojn, kaj li resanigis ilin.25 Kaj grandaj homamasoj lin sekvis el Galileo kaj Dekapolis kaj Jerusalem kaj Judujo kaj el trans Jordan.

1 Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.2 En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word.4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.5 Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan6 en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.7 Jesus sê vir hom: Daar is ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.8 Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,9 en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.10 Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.12 En toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was, het Hy na Galil,a teruggegaan.13 En Hy het N saret verlaat en gaan woon in Kap,rnam aan die see, in die gebied van S,bulon en N ftali,14 sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het:15 Die land S,bulon en die land N ftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galil,a van die heidene --16 die volk wat in duisternis sit, het 'n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het 'n lig opgegaan.17 Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.18 En terwyl Jesus langs die see van Galil,a loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andr,as, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.20 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.21 En toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers, Jakobus, die seun van Sebed,s, en Johannes, sy broer, in die skuit saam met hulle vader Sebed,s, besig om hulle nette heel te maak; en Hy het hulle geroep.22 En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg.23 En Jesus het deur die hele Galil,a rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.24 En die gerug aangaande Hom is versprei oor die hele S¡rië; en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was, wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was, en maansiekes en verlamdes; en Hy het hulle gesond gemaak.25 En groot menigtes het Hom gevolg van Galil,a en Dek polis en Jerusalem en Judia en van oorkant die Jordaan af.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-