Publicidade

1 Tessalonicenses 4

AFR53
Esortazioni alla santità, all’amore fraterno e al lavoro

1 Del resto, fratelli, avete imparato da noi il modo in cui dovete comportarvi e piacere a Dio ed è così che già fate. Vi preghiamo e vi esortiamo nel Signore Gesù a progredire sempre di più. 2 Infatti sapete quali istruzioni vi abbiamo date nel nome del Signore Gesù. 3 Perché questa è la volontà di Dio: che vi santifichiate, che vi asteniate dalla fornicazione, 4 che ciascuno di voi sappia possedere il proprio corpo in santità e onore, 5 non dandosi a passioni disordinate come fanno i pagani che non conoscono Dio; 6 che nessuno opprima il fratello lo sfrutti negli affari, perché il Signore è un vendicatore in tutte queste cose, come già vi abbiamo detto e dichiarato prima. 7 Infatti Dio ci ha chiamati non a impurità, ma a santificazione. 8 Chi dunque disprezza questi precetti, non disprezza un uomo, ma quel Dio che vi fa anche dono del suo Santo Spirito.

9 Quanto all’amore fraterno non avete bisogno che io ve ne scriva, perché voi stessi avete imparato da Dio ad amarvi gli uni gli altri; 10 e infatti lo fate verso tutti i fratelli che sono nell’intera Macedonia. Ma vi esortiamo, fratelli, ad abbondare in questo sempre di più; 11 sforzatevi di vivere in pace, di fare i fatti vostri e di lavorare con le vostre mani, come vi abbiamo ordinato di fare, 12 affinché vi comportiate onestamente verso quelli di fuori e non abbiate bisogno di nessuno.

La risurrezione, la venuta del Signore e il rapimento della chiesa

13 Fratelli, non vogliamo che siate nell’ignoranza riguardo quelli che dormono, affinché non siate tristi come gli altri che non hanno speranza. 14 Poiché, se crediamo che Gesù morì e risuscitò, così pure, quelli che si sono addormentati, Dio, per mezzo di Gesù, li ricondurrà con lui. 15 Poiché questo vi diciamo per parola del Signore: che noi viventi, i quali saremo rimasti fino alla venuta del Signore, non precederemo quelli che si sono addormentati, 16 perché il Signore stesso, con potente grido, con voce d’arcangelo e con la tromba di Dio, scenderà dal cielo, e i morti in Cristo risusciteranno per primi; 17 poi noi viventi, che saremo rimasti, verremo insieme con loro rapiti sulle nuvole a incontrare il Signore nell’aria e così saremo sempre con il Signore. 18 Consolatevi dunque gli uni gli altri con queste parole.

Vermaninge tot heiligmaking, broederlike liefde en werksaamheid.

1 VERDER dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soos julle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag, nog oorvloediger mag wees.

2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het.

3 Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;

4 dat elkeen van julle moet weet om sy eie vrou te verkry in heiligheid en eer,

5 nie in hartstogtelike begeerlikheid soos die heidene wat God nie ken nie;

6 dat niemand sy broeder in hierdie saak moet bedrieg en benadeel nie, omdat die Here 'n wreker is oor al hierdie dinge, soos ons aan julle ook vantevore gesê en betuig het.

7 Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.

8 Daarom, hy wat dit verwerp, verwerp nie 'n mens nie, maar God wat ook sy Heilige Gees aan ons gegee het.

9 Oor die broederliefde het julle nie nodig dat ons julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te ;

10 en julle doen dit ook aan al die broeders in die hele Macedónië; maar ons vermaan julle, broeders, om oorvloediger te wees

11 en julle eer daarin te stel om rustig te lewe en julle eie sake te behartig en met julle eie hande te werk, soos ons julle beveel het,

12 sodat julle welvoeglik kan wandel teenoor die wat buite is, en aan niks behoefte mag nie.

Oor die opstanding uit die dode en die wederkoms van Christus.

13 MAAR, broeders, ek wil nie dat julle onkundig moet wees met betrekking tot die ontslapenes nie, sodat julle nie treur soos die ander wat geen hoop het nie.

14 Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.

15 Want dit ons vir julle deur die woord van die Here, dat ons wat in die lewe oorbly tot by die wederkoms van die Here, die ontslapenes hoegenaamd nie sal vóór wees nie.

16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.

18 Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde.

Veja também

1 Tessalonicenses
Ver todos os capítulos de 1 Tessalonicenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-