Publicidade

2 Coríntios 6

AFR53

1 Come collaboratori di Dio, vi esortiamo a non ricevere la grazia di Dio invano, 2 poiché egli dice:

"Ti ho esaudito nel tempo favorevole, e ti ho soccorso nel giorno della salvezza".

Eccolo ora il tempo favorevole; eccolo ora il giorno della salvezza!

Integrità e fedeltà di Paolo nel ministerio

3 Noi non diamo motivo di scandalo in cosa alcuna, affinché il ministerio non sia biasimato, 4 ma in ogni cosa ci raccomandiamo come ministri di Dio per una grande costanza, per afflizioni, necessità, angustie, 5 percosse, prigionie, sommosse, fatiche, veglie, digiuni, 6 per purezza, conoscenza, longanimità, benignità, per lo Spirito Santo, per amore non finto, 7 per la parola di verità, per la potenza di Dio, per le armi di giustizia a destra e a sinistra, 8 in mezzo alla gloria e all’umiliazione, nella buona e nella cattiva fama; considerati come impostori, eppure sinceri; 9 sconosciuti, eppur ben conosciuti; moribondi, eppur eccoci viventi; castigati, eppur non messi a morte; 10 contristati, eppur sempre allegri; poveri, eppure arricchendo molti; non avendo nulla, eppure possedendo ogni cosa!

L’apostolo esorta alla santificazione

11 La nostra bocca vi ha parlato apertamente, o Corinzi; il nostro cuore si è allargato. 12 Voi non siete allo stretto in noi, ma è il vostro cuore che si è ristretto. 13 Ora, per renderci il contraccambio (parlo come a figli), allargate il cuore anche voi! 14 Non vi mettete con gli infedeli sotto un giogo che non è per voi; infatti che rapporto c’è tra la giustizia e l’iniquità? O quale comunione fra la luce e le tenebre? 15 E quale armonia fra Cristo e Beliar? O quale relazione c’è tra il fedele e l’infedele? 16 E quale accordo fra il tempio di Dio e gli idoli? Poiché noi siamo il tempio del Dio vivente, come disse Dio:

"Io abiterò in mezzo a loro e camminerò fra loro; e sarò loro Dio, ed essi saranno mio popolo".17 "Perciò uscite di mezzo a loro e separatevene, dice il Signore, e non toccate nulla d’impuro; e io vi accoglierò", 18 e "Vi sarò per Padre e voi mi sarete come figli e figlie, dice il Signore onnipotente".

Selfverloëning van Paulus in sy bediening.

1 EN as medewerkers vermaan ons julle ook dat julle die genade van God nie tevergeefs mag ontvang nie.

2 Want Hy : In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die tyd van die welbehae; kyk, nou is die dag van heil.

3 Ons nie die minste hindernis in die weg nie, sodat die bediening nie beklad mag word nie;

4 maar in alles beveel ons ons aan as dienaars van God, met baie geduld, in verdrukkinge, in node, in benoudhede;

5 in slae, in gevangenskappe, in oproere, in arbeid, in slapelose nagte, in hongerly;

6 in reinheid, in kennis, in lankmoedigheid, in vriendelikheid, in die Heilige Gees, in ongeveinsde liefde;

7 in die woord van waarheid, in die krag van God, deur die wapens van die geregtigheid in die regter- en linkerhand;

8 deur eer en oneer, deur slegte en goeie gerug, as verleiers en tog waaragtig;

9 as onbekendes en tog goed bekend, as sterwendes en kyk, ons lewe, as getugtig en tog nie gedood nie;

10 as bedroefdes, maar altyd opgeruimd; as armes, maar wat baie ander ryk maak; as mense wat niks het nie en tog alles besit.

Dringende vermaninge om heilig te lewe.

11 ONS mond het teenoor julle oopgegaan, Korinthiërs, ons hart het verruim geword.

12 Nie in ons het julle dit te nou nie, maar in jul binneste het julle dit te nou.

13 Maar by wyse van vergoeding ek praat soos met kinders moet julle ook verruim word.

14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

15 En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige?

16 Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My 'n volk wees.

17 Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem;

18 en Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-