Publicidade

Obadias 1

AFR53
La rovina di Edom

1 Visione di Abdia. Così parla il Signore, l’Eterno, riguardo a Edom: "Abbiamo ricevuto un messaggio dall’Eterno e un ambasciatore è stato mandato alle nazioni: Alzatevi! Alziamoci contro Edom in battaglia!. 2 Ecco, io ti rendo piccolo fra le nazioni, tu sei profondamente disprezzato. 3 L’orgoglio del tuo cuore ti ha ingannato, o tu che abiti nei crepacci delle rocce, che stabilisci la tua dimora in alto, tu che dici nel tuo cuore: Chi potrà gettarmi a terra?. 4 Anche se tu facessi il tuo nido in alto come l’aquila, anche se tu lo mettessi fra le stelle, io ti farò precipitare giù di ", dice l’Eterno. 5 "Se dei ladri o dei briganti venissero da te di notte, come saresti rovinato! Non ruberebbero quanto gli basta? Se venissero da te dei vendemmiatori, non lascerebbero qualcosa da racimolare? 6 Oh, come è stato frugato Esaù! Come sono stati cercati i suoi nascondigli! 7 Tutti i tuoi alleati ti hanno respinto fino alla frontiera; quelli che erano in pace con te ti hanno ingannato, hanno prevalso contro di te; quelli che mangiano il tuo pane tendono un’insidia sotto i tuoi piedi, e tu non hai discernimento! 8 In quel giorno", dice l’Eterno, "io farò sparire i saggi da Edom e il discernimento dal monte di Esaù. 9 I tuoi prodi, o Teman, saranno abbattuti, e così tutti quelli del monte di Esaù saranno sterminati nel massacro".

I delitti di Edom

10 "A causa della violenza fatta a tuo fratello Giacobbe, tu sarai coperto di vergogna e sarai sterminato per sempre. 11 Quel giorno tu eri presente, il giorno in cui degli stranieri deportavano il suo esercito e degli estranei entravano per le sue porte e tiravano a sorte su Gerusalemme, anche tu eri come uno di loro. 12 Ah! Non guardare con gioia al giorno di tuo fratello, al giorno della sua sventura. Non gioire per i figli di Giuda nel giorno della loro rovina; non parlare con tanta arroganza nel giorno dell’avversità. 13 Non entrare per la porta del mio popolo il giorno della sua sventura; non guardare con gioia, anche tu, la sua afflizione il giorno della sua sventura; non mettere le mani sui suoi beni il giorno della sua sventura. 14 Non appostarti ai bivi per sterminare i suoi fuggiaschi; non dare in mano al nemico i suoi superstiti, nel giorno della sventura!

15 Infatti il giorno dell’Eterno è vicino per tutte le nazioni; come hai fatto, così sarà fatto a te; le tue azioni ricadranno sul tuo capo. 16 Poiché come voi avete bevuto sul mio monte santo, così berranno tutte le nazioni, continuamente; berranno, si ingozzeranno e saranno come se non fossero mai state".

Trionfo finale di Giuda

17 "Ma sul monte Sion ci saranno dei superstiti, ed esso sarà santo; la casa di Giacobbe rientrerà in possesso delle sue proprietà. 18 La casa di Giacobbe sarà un fuoco e la casa di Giuseppe una fiamma; la casa di Esaù come paglia, che essi incendieranno e consumeranno: non rimarrà più nulla della casa di Esaù", perché l’Eterno ha parlato. 19 Quelli della regione meridionale possederanno il monte di Esaù; quelli della pianura il paese dei Filistei; possederanno i campi di Efraim e i campi di Samaria; e Beniamino possederà Galaad. 20 I deportati di questo esercito dei figli d’Israele che sono fra i Cananei fino a Sarepta, e i deportati di Gerusalemme che sono a Sefarad, possederanno le città della regione meridionale. 21 Allora i salvati saliranno sul monte Sion per giudicare il monte di Esaù. Allora il regno sarà dell’Eterno.

Teen Edom.

1 DIE gesig van Obádja. So die Here Here aangaande Edom: Ons het 'n tyding van die Here gehoor, en 'n boodskapper is uitgestuur onder die nasies om te : Staan op, en laat ons klaarmaak om teen hom te veg!

2 Kyk, Ek het jou klein gemaak onder die nasies, jy is baie verag.

3 Die vermetelheid van jou hart het jou bedrieg, o jy wat woon in die rotsklowe, op hoë plekke bly, en in jou hart : Wie sal my op die aarde neerwerp?

4 Al woon jy so hoog soos die arend en al was jou nes tussen die sterre gestel daarvandaan sal Ek jou neerwerp, spreek die Here.

5 As daar diewe, as daar nagrowers na jou gekom het hoe is jy vernietig! sou hulle nie net soveel gesteel het as wat vir hulle genoeg was nie? As daar druiwesnyers na jou gekom het, sou hulle nie die na-oes laat oorbly het nie?

6 Hoe is Esau deursoek! Is sy verborge skatte deursnuffel!

7 Al jou bondgenote het jou tot by die grens gestuur; die manne met wie jy vriendskap gehou het, het jou bedrieg, jou oorweldig; hulle 'n strik onder jou as jou brood. Daar is geen verstand in hom nie!

8 Sal Ek nie in dié dag, spreek die Here, die wyse manne uit Edom verdelg nie en die verstand uit die gebergte van Esau?

9 En jou helde sal verskrik wees, o Teman, sodat elkeen deur moord uit die gebergte van Esau uitgeroei sal word.

10 Weens die geweld teen jou broer Jakob gepleeg, sal skande jou bedek, en jy sal uitgeroei word vir ewig.

11 Die dag toe jy daarby gestaan het, die dag toe vreemdes sy rykdom weggevoer en uitlanders deur sy poorte gedring en die lot oor Jerusalem gewerp het toe was jy ook soos een van hulle!

12 En tog moes jy nie met genot die dag van jou broer aanskou het nie, die dag van sy onheil, en jou nie verheug het oor die kinders van Juda op die dag van hulle ondergang nie en nie gespog het op die dag van benoudheid nie!

13 Tog moes jy nie in die poort van my volk gekom het op die dag van hulle nood nie, moes jy ook nie met genot aanskou het sy onheil op die dag van sy nood nie en nie die hand uitgesteek het na sy rykdom op die dag van sy nood nie!

14 En jy moes nie gestaan het op die kruispad om sy vlugtelinge uit te roei nie en nie sy vrygeraaktes uitgelewer het op die dag van benoudheid nie.

15 Want die dag van die Here is naby oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word, jou daad sal op jou hoof neerkom.

16 Want net soos julle gedrink het op my heilige berg, sal al die nasies gedurigdeur drink, ja, hulle sal drink en swelg en word asof hulle nooit bestaan het nie.

17 Maar op die berg Sion sal daar ontkoming wees, en dit sal 'n heiligdom wees; en die huis van Jakob sal sy besittings in besit neem.

18 Dan sal die huis van Jakob 'n vuur wees en die huis van Josef 'n vlam, maar die huis van Esau 'n stoppel; en dié sal hulle aan die brand steek en hulle verteer, sodat daar geen oorblyfsel vir die huis van Esau sal wees nie, want die Here het dit gespreek.

19 Dan sal dié van die Suidland die gebergte van Esau, en dié van die Laeveld die land van die Filistyne in besit neem; en hulle sal die veld van Efraim en die veld van Samaría, en Benjamin Gílead in besit neem.

20 Die ballinge van hierdie leërmag van die kinders van Israel sal die wat Kanaäniete is, tot by Sarfat verower; en die ballinge van Jerusalem, wat in Sefárad is, sal die stede van die Suidland in besit neem.

21 Dan sal daar verlossers die berg Sion opgaan om die gebergte van Esau te oordeel, en die koninkryk sal aan die Here toebehoort.

Veja também

Obadias
Ver todos os capítulos de Obadias
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-