Publicidade

Rute 3

AFR53
Rut nell’aia di Boaz

1 Naomi, sua suocera, le disse: "Figlia mia, io vorrei assicurarti una sistemazione perché tu sia felice. 2 Ora Boaz, con le cui serve tu sei stata, non è forse nostro parente? Ecco, stasera deve ventilare l’orzo nell’aia. 3 Làvati dunque, ungiti, vèstiti, e scendi all’aia; ma non ti far riconoscere da lui, prima che egli abbia finito di mangiare e di bere. 4 E quando se ne andrà a dormire, osserva il luogo dove dorme; poi va, alzagli la coperta dalla parte dei piedi, e coricati ; ed egli ti dirà quello che tu debba fare". 5 Rut le rispose: "Farò tutto quello che dici". 6 E scese all’aia, e fece tutto quello che la suocera le aveva ordinato. 7 Boaz mangiò e bevve e, con il cuore allegro, se ne andò a dormire presso il mucchio dei covoni. Allora lei venne piano piano, gli alzò la coperta dalla parte dei piedi, e si coricò. 8 Verso mezzanotte, quell’uomo si svegliò di soprassalto, si voltò, ed ecco che una donna era coricata ai suoi piedi. 9 "Chi sei tu?", le disse. E lei rispose: "Sono Rut tua serva; stendi il lembo del tuo mantello sulla tua serva, perché tu hai il diritto di riscatto". 10 Ed egli a lei: "Sii benedetta dall’Eterno, figlia mia! La tua bontà di adesso supera quella di prima, poiché non sei andata dietro a dei giovani, poveri o ricchi. 11 Ora dunque, non temere, figlia mia; io farò per te tutto quello che dici, poiché tutti qui sanno che sei una donna virtuosa. 12 Ora è vero che io ho il diritto di riscatto; ma ce n’è un altro che ti è parente più prossimo di me. 13 Passa qui la notte e domattina, se quello vorrà far valere il suo diritto su di te, va bene, lo faccia pure; ma se non gli piacerà di far valere il suo diritto, io farò valere il mio, com’è vero che l’Eterno vive! Stacoricata fino al mattino". 14 E lei rimase coricata ai suoi piedi fino al mattino; poi si alzò, prima che due si potessero riconoscere l’uno con l’altro; poiché Boaz aveva detto: "Nessuno sappia che questa donna è venuta nell’aia!". 15 Poi aggiunse: "Porta qua il mantello che hai addosso, e tienilo con entrambe le mani". Lei lo tenne su, ed egli misurò dentro sei misure d’orzo, e glielo mise in spalla; poi se ne andò in città. 16 Rut tornò da sua suocera, che le disse: "Sei tu, figlia mia?". E lei le raccontò tutto quanto quell’uomo aveva fatto per lei, 17 e aggiunse: "Mi ha anche dato queste sei misure d’orzo; perché mi ha detto: Non devi tornare da tua suocera a mani vuote". 18 E Naomi disse: "Rimani qui, figlia mia, finché tu veda come andrà a finire la cosa; poiché quest’uomo non si darà posa, finché non abbia oggi stesso concluso questo affare".

Die lossingsreg.

1 TOE haar skoonmoeder Naómi vir haar: My dogter, sal ek nie vir jou 'n rusplek soek, dat dit goed met jou kan gaan nie?

2 Nou dan, is Boas by wie se diensmeisies jy gewees het, nie ons bloedverwant nie? Kyk, hy wan vannag op die vloer gars uit.

3 Was jou dan en salf jou en trek jou klere aan, en gaan af na die vloer toe; laat jou deur die man nie herken totdat hy klaar geëet en gedrink het nie.

4 Maar as hy gaan slaap, let dan op die plek waar hy gaan slaap; kom dan nader, maak sy voetenent oop en gaan ; en hy sal jou te kenne gee wat jy moet doen.

5 En sy antwoord haar: Alles wat u , sal ek doen.

6 Daarop het sy afgegaan na die vloer en gedoen net soos haar skoonmoeder haar beveel het.

7 Nadat Boas geëet en gedrink het, en sy hart vrolik was, en hy gaan slaap het by die ent van die hoop, het sy stilletjies gekom en sy voetenent oopgemaak en gaan .

8 En die man het teen middernag geskrik en vooroor gebuig en daar 'n vrou aan sy voetenent.

9 En hy vra: Wie is jy? Toe antwoord sy: Ek is Rut, u dienares; brei dan u vleuel oor u dienares uit, want u is die losser.

10 En hy : Geseënd is jy deur die Here, my dogter! Jy het jou laaste liefde beter gemaak as die eerste, omdat jy nie agter jongmanne, arm of ryk, aan geloop het nie.

11 Wees dan nou nie bang nie, my dogter; alles wat jy , sal ek vir jou doen, want die hele stadspoort van my volk weet dat jy 'n deugsame vrou is.

12 Nou dan, dit is sekerlik waar dat ek die losser is, maar daar is nog 'n losser, nader as ek.

13 Bly vannag oor; en as hy jou môre wil los, goed, hy kan los; maar as hy nie lus het om jou te los nie, dan sal ék jou los, so waar as die Here leef! Bly tot môre.

14 En sy het tot die môre aan sy voetenent bly . Maar nog voordat een die ander kon herken, het sy opgestaan; want hy het gesê: Dit mag nie bekend word dat die vrou op die vloer gekom het nie.

15 Daarna hy: Gee die tjalie wat jy om het, en hou dit oop. En sy het dit oopgehou, en hy het ses mate gars afgemeet en dit op haar gesit en die stad ingegaan.

16 Toe sy by haar skoonmoeder kom, het dié gevra: En toe, my dogter? En sy het haar alles vertel wat die man aan haar gedoen het,

17 en gesê: Hierdie ses mate gars het hy my gegee, want hy het gesê: Jy moet nie met leë hande by jou skoonmoeder kom nie.

18 En sy antwoord: Sit stil, my dogter, totdat jy weet hoe die saak uitval; want die man sal nie rus tensy hy vandag nog die saak afgehandel het nie.

Veja também

Rute
Ver todos os capítulos de Rute
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-