Publicidade

2 João 1

AFR53
Indirizzo e saluti

1 L’anziano alla signora eletta e ai suoi figli che io amo nella verità (e non soltanto io ma anche tutti quelli che hanno conosciuto la verità), 2 a motivo della verità che dimora in noi e sarà con noi in eterno: 3 grazia, misericordia e pace saranno con noi da Dio Padre e da Gesù Cristo, il Figlio del Padre, nella verità e nell’amore.

La verità e l’amore fraterno

4 Mi sono grandemente rallegrato di aver trovato dei tuoi figli che camminano nella verità, come ne abbiamo ricevuto comandamento dal Padre. 5 E ora ti prego, signora, non come se ti scrivessi un comandamento nuovo, ma quello che abbiamo avuto dal principio: amiamoci gli uni gli altri! 6 E questo è l’amore, che camminiamo secondo i suoi comandamenti. Questo è il comandamento in cui dovete camminare come avete imparato fin da principio.

I falsi dottori

7 Poiché molti seduttori sono usciti per il mondo i quali non confessano Gesù Cristo essere venuto in carne. Quello è il seduttore e l’anticristo. 8 Badate a voi stessi affinché non perdiate il frutto delle opere compiute, ma riceviate piena ricompensa. 9 Chi passa oltre e non dimora nella dottrina di Cristo non ha Dio. Chi dimora nella dottrina ha il Padre e il Figlio. 10 Se qualcuno viene a voi e non reca questa dottrina, non ricevetelo in casa e non salutatelo, 11 perché chi lo saluta partecipa alle sue opere malvagie.

12 Pur avendo molte cose da scrivervi, non ho voluto farlo con carta e inchiostro, ma spero di venire da voi e di parlarvi a voce, affinché la nostra gioia sia completa.

13 I figli della tua sorella eletta ti salutano.

Opskrif en seëngroet.

1 DIE ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het;

2 ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees

3 genade, barmhartigheid, vrede sal met julle wees van God die Vader en van die Here Jesus Christus, die Seun van die Vader, in waarheid en liefde.

Broederliefde. Valse leraars.

4 EK was baie bly dat ek van u kinders gevind het wat in die waarheid wandel, soos ons 'n gebod van die Vader ontvang het.

5 En nou bid ek u, uitverkore vrou, nie asof ek u 'n nuwe gebod skryf nie, maar een wat ons van die begin af gehad het: dat ons mekaar moet liefhê.

6 En dit is die liefde, dat ons wandel volgens sy gebooie. Dit is die gebod soos julle van die begin af gehoor het dat julle daarin moet wandel.

7 Want baie verleiers het in die wêreld ingekom: die wat nie bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het nie. Dit is die verleier en die Antichris.

8 Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang.

9 Elkeen wat 'n oortreder is en nie bly in die leer van Christus nie, hy het God nie. Wie in die leer van Christus bly, het die Vader sowel as die Seun.

10 As iemand na julle kom en hierdie leer nie bring nie, ontvang hom nie in die huis nie en groet hom nie.

11 Want die een wat hom groet, het gemeenskap aan sy bose werke.

12 Alhoewel ek baie het om aan julle te skrywe, wou ek dit nie met papier en ink doen nie, maar ek hoop om na julle te kom en van mond tot mond te spreek, sodat ons blydskap volkome kan wees.

13 Die kinders van u uitverkore suster groet u. Amen.

Veja também

2 João
Ver todos os capítulos de 2 João
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-