Publicidade

3 João 1

AFR53
Indirizzo e saluti

1 L’anziano al carissimo Gaio, che io amo nella verità.

2 Carissimo, io prego che in ogni cosa tu prosperi e goda buona salute, come prospera l’anima tua. 3 Perché mi sono grandemente rallegrato quando sono venuti dei fratelli che hanno reso testimonianza della tua verità, del modo nel quale tu cammini nella verità. 4 Io non ho maggiore allegrezza di questa: udire che i miei figli camminano nella verità.

Gaio elogiato

5 Carissimo, tu operi fedelmente in tutto ciò che fai a favore dei fratelli che sono, per di più, stranieri. 6 Essi hanno reso testimonianza del tuo amore davanti alla chiesa e farai bene a provvedere al loro viaggio in modo degno di Dio, 7 perché sono partiti per amore del nome di Cristo, senza prendere alcunché dai pagani. 8 Noi dunque dobbiamo accogliere persone come queste, per essere cooperatori con la verità.

Diotrefe e Demetrio, saluti finali

9 Ho scritto qualcosa alla chiesa ma Diotrefe, che cerca di avere il primato fra loro, non ci riceve. 10 Perciò, se vengo, io ricorderò le opere che fa, sparlando contro di noi con parole maligne; e, non contento di questo, non soltanto non riceve egli stesso i fratelli, ma a quelli che vorrebbero riceverli impedisce di farlo e li caccia fuori dalla chiesa.

11 Carissimo, non imitare il male, ma il bene. Chi fa il bene è da Dio; chi fa il male non ha visto Dio.

12 A Demetrio è resa testimonianza da tutti e dalla verità stessa; anche noi gli rendiamo testimonianza; e tu sai che la nostra testimonianza è vera.

13 Avevo molte cose da scriverti, ma non voglio scrivertele con inchiostro e penna. 14 Ma spero di vederti presto e ci parleremo a voce. 15 La pace sia con te. Gli amici ti salutano. Saluta gli amici a uno a uno.

Opskrif en seëngroet. Lof van Gajus.

1 DIE ouderling aan die geliefde Gajus wat ek in waarheid liefhet.

2 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan;

3 want ek was baie bly as daar broeders kom en van jou waarheid getuig, soos jy in die waarheid wandel.

4 Ek het geen groter blydskap as dit nie, dat ek hoor dat my kinders in die waarheid wandel.

5 Geliefde, jy handel getrou in alles wat jy doen vir die broeders, en dit vir vreemdelinge

6 wat van jou liefde voor die gemeente getuig het. Jy sal goed doen as jy hulle voorthelp op 'n voor God waardige wyse.

7 Want vir sy Naam het hulle uitgegaan sonder om iets van die heidene te neem.

8 Ons behoort dan sulke mense goed te ontvang, sodat ons mede-arbeiders van die waarheid kan word.

Klag teen Diótrefes. Lof van Demétrius. Groete.

9 EK het aan die gemeente geskrywe, maar Diótrefes, wat onder hulle die eerste wil wees, steur hom nie aan ons nie.

10 Daarom, as ek kom, sal ek hom herinner aan die werke wat hy doen deur met slegte woorde teen ons uit te vaar; en hiermee nie tevrede nie, ontvang hy nie alleen self die broeders nie gasvry nie, maar verhinder ook die wat dit wil doen en werp hulle uit die gemeente.

11 Geliefde, moenie navolg wat kwaad is nie, maar wat goed is. Hy wat goed doen, is uit God; maar hy wat kwaad doen, het God nie gesien nie.

12 Van Demétrius is deur almal getuienis gegee en deur die waarheid self; en ons getuig ook, en julle weet dat ons getuienis waar is.

13 Ek het baie dinge gehad om te skrywe, maar ek wil nie met ink en pen aan jou skryf nie.

14 Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek.

15 Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.

Veja também

3 João
Ver todos os capítulos de 3 João
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-