Publicidade

Filemom 1

AFR53
Indirizzo e saluti

1 Paolo, prigioniero di Cristo Gesù, e il fratello Timoteo a Filemone, nostro caro compagno d’opera, 2 e alla sorella Apfia, ad Archippo, nostro compagno d’armi, e alla chiesa che è in casa tua, 3 grazia a voi e pace da Dio nostro Padre e dal Signore Gesù Cristo.

4 Io rendo sempre grazie al mio Dio, facendo menzione di te nelle mie preghiere, 5 perché sento parlare dell’amore e della fede che hai nel Signore Gesù e verso tutti i santi, 6 affinché la comunione della tua fede diventi efficace attraverso la conoscenza di tutto il bene che è in noi per Cristo. 7 Poiché ho provato una grande gioia e consolazione per il tuo amore, perché il cuore dei santi è stato ricreato per mezzo tuo, o fratello.

Paolo intercede in favore di Onesimo

8 Perciò, benché io abbia molta libertà in Cristo di comandarti quello che conviene fare, 9 preferisco fare appello al tuo amore, semplicemente come Paolo, vecchio e adesso anche prigioniero di Cristo Gesù; 10 ti prego per mio figlio che ho generato mentre ero in catene, per Onesimo, 11 che un tempo ti fu inutile, ma che ora è utile a te e a me. 12 Io te l’ho rimandato, lui, il mio stesso cuore. 13 Avrei voluto tenerlo presso di me, affinché al posto tuo mi servisse nelle catene che porto a motivo dell’evangelo, 14 ma senza il tuo parere non ho voluto fare nulla, affinché il tuo beneficio non fosse come forzato, ma volontario. 15 Per questo, forse, egli è stato per breve tempo separato da te, perché tu lo recuperassi per sempre, 16 non più come uno schiavo, ma come da più di uno schiavo, come un fratello caro specialmente a me, ma ora quanto più a te, nella carne e nel Signore!

17 Se dunque mi ritieni in comunione con te, ricevilo come faresti con me; 18 se ti ha fatto qualche torto o ti deve qualcosa, addebitalo a me. 19 Io, Paolo, lo scrivo di mio pugno: io lo pagherò, per non dirti che tu mi sei debitore perfino di te stesso. 20 , fratello, io vorrei da te un qualche utile nel Signore; ricrea il mio cuore in Cristo. 21 Ti scrivo confidando nella tua ubbidienza, sapendo che tu farai anche al di di quel che dico.

22 Preparami al tempo stesso un alloggio, perché spero che, per le vostre preghiere, io vi sarò donato.

Saluti finali

23 Epafra, mio compagno di prigione in Cristo Gesù, ti saluta. 24 Così fanno Marco, Aristarco, Dema, Luca, miei compagni d’opera.

25 La grazia del Signore Gesù Cristo sia con lo spirito vostro.

Opskrif, seëngroet en danksegging.

1 PAULUS, 'n gevangene van Christus Jesus, en die broeder Timótheüs, aan Filémon, die geliefde en ons mede-arbeider,

2 en aan Áppia, die geliefde suster, en aan Archíppus, ons medestryder, en aan die gemeente wat in jou huis is:

3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!

4 Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink,

5 omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het,

6 dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus.

7 Want ons het groot blydskap en troos oor jou liefde, omdat deur jou, broeder, die harte van die heiliges verkwik is.

Paulus pleit vir die bekeerde slaaf, Onésimus, wat van sy heer weggeloop het.

8 DAAROM, al het ek baie vrymoedigheid in Christus om jou te beveel wat betaamlik is,

9 pleit ek liewer ter wille van die liefde. Ek, Paulus, as 'n ou man en nou ook 'n gevangene van Jesus Christus,

10 pleit by jou vir my kind, Onésimus, wat ek verwek het in my boeie,

11 wat vroeër vir jou nutteloos was, maar nou baie nuttig vir jou en vir my. Ek stuur hom terug;

12 maar neem jy hom, dit is my eie hart, aan.

13 Ek wou hom by my hou, sodat hy my in die boeie van die evangelie in jou plek kan dien.

14 Maar sonder jou goedkeuring wou ek niks doen nie, sodat jou goedheid nie uit dwang sou wees nie, maar uit vrye keuse.

15 Want miskien is hy om hierdie rede 'n tydjie van jou geskei, dat jy hom vir altyd kan besit,

16 nie meer as 'n slaaf nie, maar méér as 'n slaaf, as 'n geliefde broeder in die vlees sowel as in die Here, veral vir my, hoeveel te meer vir jou.

17 As jy my dan vir 'n metgesel hou, neem hom aan net soos vir my.

18 En as hy jou benadeel het of iets skuld, sit dit op rekening

19 ek, Paulus, het dit met my eie hand geskrywe: ek sal betaal om nie te jou rekening nie, want jy is daarby jou eie persoon ook aan my verskuldig.

20 Ja, broeder, mag ek tog van jou voordeel trek in die Here! Verkwik my hart in die Here.

21 In vertroue op jou gehoorsaamheid het ek aan jou geskrywe, omdat ek weet dat jy nog meer sal doen as wat ek .

Persoonlike mededeling. Groete en heilwense.

22 EN berei tegelykertyd ook herberg vir my, want ek hoop dat ek op julle gebede aan julle sal geskenk word.

23 Épafras, my medegevangene in Christus Jesus, groet jou;

24 ook Markus, Aristárchus, Demas en Lukas, my mede-arbeiders.

25 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.

Veja também

Filemom
Ver todos os capítulos de Filemom
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-