Publicidade

Sofonias 2

AFR53
Giudizio dei popoli nemici di Giuda

1 Radunatevi, raccoglietevi, o gente spudorata, 2 prima che il decreto abbia effetto e il giorno passi come la pula; prima che vi piombi addosso l’ira ardente dell’Eterno, prima che vi sorprenda il giorno dell’ira dell’Eterno! 3 Cercate l’Eterno, voi tutti umili della terra, che mettete in pratica i suoi precetti! Cercate la giustizia, cercate l’umiltà! Forse sarete messi al riparo nel giorno dell’ira dell’Eterno.

4 Poiché Gaza sarà abbandonata e Ascalon ridotta una desolazione; Asdod sarà scacciata in pieno mezzogiorno ed Ecron sarà sradicata. 5 Guai agli abitanti della costa del mare, alla nazione dei Cheretei! La parola dell’Eterno è rivolta contro di te, o Canaan, paese dei Filistei: "Io ti distruggerò, al punto che nessuno più abiterà in te!". 6 La costa non sarà altro che pascoli, grotte di pastori e recinti per greggi. 7 Sarà un territorio per il resto della casa di Giuda; pascoleranno; la sera si coricheranno nelle case di Ascalon, perché l’Eterno, il loro Dio, li visiterà e li farà tornare dall’esilio.

8 "Ho udito gli insulti di Moab e gli oltraggi dei figli di Ammon, che hanno insultato il mio popolo e si sono ingranditi invadendo i suoi confini. 9 Perciò, come è vero che io vivo", dice l’Eterno degli eserciti, l’Iddio d’Israele, "Moab sarà come Sodoma e i figli di Ammon come Gomorra, un luogo occupato dalle ortiche, una salina, un deserto per sempre. Il resto del mio popolo li saccheggerà, il residuo della mia nazione li possederà". 10 Questo accadrà per il loro orgoglio, perché hanno insultato e trattato con arroganza il popolo dell’Eterno degli eserciti. 11 L’Eterno sarà terribile contro di loro; perché annienterà tutti gli dèi della terra; tutte le nazioni lo adoreranno, da tutte le loro isole.

12 "Anche voi, Etiopi, sarete uccisi dalla mia spada". 13 Egli stenderà la mano contro il settentrione, distruggerà l’Assiria, e ridurrà Ninive in una desolazione, un luogo arido come il deserto. 14 In mezzo a lei giaceranno greggi e animali di ogni specie; perfino il pellicano e il riccio alloggeranno tra i suoi capitelli; si udranno canti di uccelli dalle finestre; la devastazione sarà sulle porte, perché sarà spogliata dei suoi rivestimenti di cedro. 15 Così sarà la città festante, che se ne sta sicura, e dice nel suo cuore: "Io, e nessun altro all’infuori di me!". Come mai è diventata un deserto, un covo di bestie? Chiunque le passerà vicino fischierà e agiterà la mano.

Verootmoedig julle vóór die wêreldgerig.

1 KOM tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie!

2 Voordat die besluit baar soos kaf gaan die dag verby voordat daar oor julle kom die toorngloed van die Here, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die Here.

3 Soek die Here, o alle ootmoediges van die land, wat sy ordening onderhou; soek geregtigheid, soek ootmoedigheid miskien sal julle verborge bly op die dag van die toorn van die Here.

4 Want Gasa sal verlate wees en Áskelon tot verwoesting; Asdod sal op die helder middag verdryf word, en Ekron sal ontwortel word.

5 Wee die inwoners van die kusstreek, die nasie van die Kretiërs! Die woord van die Here is teen julle, Kanaän, land van die Filistyne Ek verdelg jou, sodat daar niemand meer woon nie.

6 En die kusstreek sal weiplekke met putte wees vir herders en krale vir kleinvee.

7 En dit sal wees 'n deel vir die oorblyfsel van die huis van Juda: hulle sal daarop wei; hulle sal saans in die huise van Áskelon gaan , want die Here hulle God sal op hulle ag gee en hulle lot verander.

8 Ek het gehoor die smaadtaal van Moab en die beskimpinge van die kinders van Ammon, waarmee hulle my volk gesmaad het, en hoe hulle hul groot gehou het teen sy grondgebied.

9 Daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here van die leërskare, die God van Israel: Moab sal word soos Sodom en die kinders van Ammon soos Gomorra 'n veld van brandnekels en soutpanne en 'n verwoesting vir ewig; die oorblyfsel van my volk sal hulle berowe, en die res van my nasie sal hulle beërwe.

10 Dit oorkom hulle vir hul trotsheid, want hulle het geskimp op en hulle groot gehou teen die volk van die Here van die leërskare.

11 Vreeslik sal die Here teen hulle wees, want Hy laat al die gode van die aarde wegkwyn; sodat hulle Hom kan aanbid elkeen uit sy woonplek, al die kuslande van die nasies.

12 Ook julle, o Kusiete, deurboordes van my swaard is hulle.

13 Dan sal Hy sy hand uitstrek teen die noorde, en Hy sal Assur vernietig en Ninevé tot 'n verwoesting maak, dor soos die woestyn.

14 En binne-in die stad sal troppe vee en allerhande gediertes by troppe, die pelikaan sowel as die krimpvarkie op sy kapitele vernag; hoor! daar word gesing in die venster; verwoesting sit op die drumpel, want hulle het die sederwerk afgeruk.

15 Dit is die uitgelate stad wat so veilig gewoon het, wat in sy hart gesê het: Dit is ek, en niemand anders nie! Hoe het dit 'n verwoesting geword, 'n lêplek vir wilde diere! Almal wat daar verbytrek, spot, skud met die hand.

Veja também

Sofonias
Ver todos os capítulos de Sofonias
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-