Publicidade

Ester 10

AFR53

1 And the king Ahasuerus laid a tribute upon the land, and upon the isles of the sea. 2 And all the acts of his power and of his might, and the declaration of the greatness of Mordecai, whereunto the king advanced him, are they not written in the book of the chronicles of the kings of Media and Persia?10.2 advanced…: Heb. made him great 3 For Mordecai the Jew was next unto king Ahasuerus, and great among the Jews, and accepted of the multitude of his brethren, seeking the wealth of his people, and speaking peace to all his seed.

Domínio Público. Esta tradução bíblica de domínio público é trazida a você por cortesia de eBible.org.

Mórdegai se hoë posisie en aansien.

1 DAARNA het koning Ahasvéros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.

2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

3 Want die Jood Mórdegai was die tweede in rang onder koning Ahasvéros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-