Dependência
A dependência de Deus é o caminho da verdadeira liberdade. Sem Cristo, nada podemos fazer. Mas em Deus encontramos sustento, direção e força para todo desafio.
Sem Ele nada podemos
Sem mim nada podeis fazer. O cristão que se desconecta da videira seca — mas o que permanece dá muito fruto.
5 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
1 'n Gedig van Dawid. Bewaar my, o God, want by U skuil ek.
8 Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
1 'n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter.
3 U self het met u hand nasies verdrywe, maar hulle geplant; U het volke kwaad aangedoen, hulle daarenteen laat uitspruit.
14 Die HERE sal vir julle stry, en julle moet stil wees.
Depender do Senhor
Confia no Senhor de todo o coração e não te estribes no teu próprio entendimento. Em todos os caminhos o reconhece.
5 Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.
9 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.
21 Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, die sal bestaan.
22 Die seën van die HERE -- dit maak ryk, en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.
26 Al beswyk my vlees en my hart -- God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.
19 Dan sal ons nie van U afwyk nie; hou ons in die lewe, dan sal ons u Naam aanroep. [ (Psalms 80:20) o HERE, God van die leërskare, herstel ons; laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word! ]
1 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?2 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
3 Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.
18 As ek dink: My voet wankel -- dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!
5 Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte.
1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
Contentamento e confiança
Aprendi a viver contente em toda situação. A dependência de Deus nos livra da ansiedade e nos firma na paz.
11 Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is.
13 Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.
29 Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.
16 wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;
4 Want soos ons in een liggaam baie lede het en die lede nie almal dieselfde werking het nie,5 so is ons almal saam een liggaam in Christus en elkeen afsonderlik lede van mekaar.
8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie;
34 Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.