Pular para o conteúdo
Publicidade

Jó 34

AFR53

Segundo discurso de Eliú

1 Respondeu mais Eliú, dizendo:

2 Ouvi, vós, sábios,

as minhas razões;

e vós, entendidos,

inclinai os ouvidos para mim.

3 Porque o ouvido prova as palavras,

como o paladar experimenta a comida.

4 O que é direito escolhamos

para nós;

e conheçamos

entre nós o que é bom.

O Senhor não corrompe o direito

5 Porque disse: Sou justo,

e Deus tirou o meu direito.

6 Apesar do meu direito sou considerado mentiroso;

a minha ferida é incurável,

embora eu esteja

sem transgressão.

7 Que homem como ,

que bebe a zombaria

como água?

8 E caminha em companhia dos que praticam a iniquidade,

e anda com homens ímpios?

9 Porque disse:

De nada aproveita ao homem o comprazer-se em Deus.

10 Portanto vós,

homens de entendimento,

escutai-me:

Longe de Deus esteja o praticar a maldade

e do Todo-Poderoso o cometer a perversidade!

11 Porque, segundo a obra do homem,

ele lhe paga;

e faz a cada um segundo o seu caminho.

12 Também, na verdade,

Deus não procede impiamente;

nem o Todo-Poderoso perverte o juízo.

13 Quem lhe entregou o governo da terra?

E quem fez todo o mundo?

14 Se ele pusesse o seu coração contra o homem,

e recolhesse

para si o seu espírito

e o seu fôlego,

15 Toda a carne juntamente expiraria,

e o homem voltaria

para o .

O Senhor é justo e poderoso

16 Se, pois,

em ti entendimento,

ouve isto;

inclina os ouvidos ao som da minha palavra.

17 Porventura o que odiasse o direito se firmaria?

E tu condenarias aquele

que é justo

e poderoso?

18 Ou dir-se-á a um rei:

Oh! Vil?

Ou aos príncipes:

Oh! Ímpios?

19 Quanto menos àquele,

que não faz acepção das pessoas de príncipes,

nem estima o rico mais do que o pobre;

porque todos são obras de suas mãos.

20 Eles num momento morrem;

e até à meia-noite os povos são perturbados,

e passam,

e os poderosos serão tomados não por mão humana.

21 Porque os seus olhos estão

sobre os caminhos de cada um,

e ele todos os seus passos.

22 Não trevas

nem sombra de morte,

onde se escondam os que praticam a iniquidade.

23 Porque Deus não sobrecarrega o homem mais do que é justo,

para o fazer ir a juízo diante dele.

24 Quebranta aos fortes,

sem que se possa inquirir,

e põe outros em seu lugar.

25 Ele conhece, pois,

as suas obras;

de noite os transtorna,

e ficam moídos.

26 Ele os bate

como ímpios que são, à vista dos espectadores;

27 Porquanto se desviaram dele,

e não compreenderam nenhum de seus caminhos,

28 De sorte que o clamor do pobre subisse até ele,

e que ouvisse o clamor dos aflitos.

29 Se ele aquietar,

quem então inquietará?

Se encobrir o rosto,

quem então o poderá contemplar?

Seja isto para com um povo,

seja para com um homem ,

30 Para que o homem hipócrita nunca mais reine,

e não haja laços no povo.

Prometeste cessar de praticar injustiça?

31 Na verdade,

quem a Deus disse:

Suportei castigo, não ofenderei mais.

32 O que não vejo,

ensina-me tu;

se fiz alguma maldade,

nunca mais a hei de fazer?

33 Virá de ti como de ser a recompensa,

para que tu a rejeites?

Faze tu,

pois, e não eu,

a escolha;

fala logo o que sabes.

34 Os homens de entendimento dirão comigo,

e o homem sábio

que me ouvir:

35 falou sem conhecimento;

e às suas palavras falta prudência.

36 Pai meu!

Meu desejo é

que seja provado até ao fim,

pelas suas respostas a homens malignos.

37 Porque ao seu pecado acrescenta a transgressão;

entre nós bate palmas,

e multiplica

contra Deus as suas palavras.

Almeida Corrigida Fiel | acf ©️ 1994, 1995, 2007, 2011 Sociedade Bíblica Trinitariana do Brasil (SBTB). Todos os direitos reservados. Texto bíblico utilizado com autorização. Saiba mais sobre a SBTB. A Missão da SBTB é: Uma cópia da Bíblia Fiel ®️ para cada pessoa. Ajude-nos a cumprir nossa Missão!

Elíhu wil nie daarvan weet dat God onreg gedoen het teenoor Job nie.

1 VERDER het Elíhu aangehef en gesê:

2 Hoor my woorde, o wyse manne! En luister na my, u wat kennis het!

3 Want die oor toets woorde soos die verhemelte die spys proe.

4 Laat ons vir onsself uitmaak wat reg is, en onder mekaar uitvind wat goed is.

5 Want Job het gesê: Ek is regverdig, en God het my my reg ontneem.

6 Ondanks my reg staan ek as leuenaar; ongeneeslik is my pylwond, en dit sonder oortreding!

7 Waar is 'n man soos Job wat godslastering drink soos water?

8 Wat in die geselskap loop van die werkers van ongeregtigheid en wandel saam met goddelose mense?

9 Want hy het gesê: Dit baat 'n man niks dat hy 'n welgevalle aan God het nie.

Onreg is in stryd met die wese en werk van God.

10 DAAROM, manne van verstand, luister na my: Ver is God van goddeloosheid en die Almagtige van onreg!

11 Veelmeer vergeld Hy die mens na sy werk, en volgens 'n man se wandel laat Hy hom ondervind.

12 Ja waarlik, God handel nie onregverdig nie, en die Almagtige verdraai nie die reg nie.

13 Wie het aan Hom die aarde toevertrou, en wie het die hele wêreld gegrond?

14 As Hy op Homself ag sou gee, sy Gees en sy asem na Hom sou terugtrek,

15 dan sou alle vlees tesame die asem uitblaas en die mens sou tot stof terugkeer.

16 As daar dan verstand by u is, hoor dit; luister na die stem van my woorde.

17 Kan ook een wat die reg haat, heers? Of durf u die Regverdige, die Geweldige, veroordeel?

18 Durf iemand aan 'n koning : Jou deugniet! Aan die edeles: Jou goddelose!

19 Hoeveel minder aan Hom wat die vorste nie voortrek nie en op die vername nie meer ag gee as op die arme nie; want hulle almal is die werk van sy hande.

20 In 'n oomblik sterf hulle, en in die middel van die nag word 'n volk in beroering gebring en hulle gaan onder, en die magtige word weggedryf nie deur 'n hand nie.

21 Want sy is op die weë van die mens, en Hy sien al sy voetstappe.

22 Daar is geen duisternis en daar is geen diepe donkerheid waarin die werkers van ongeregtigheid hulle kan wegsteek nie.

23 Want Hy hoef nie lank op 'n mens ag te gee, dat hy voor God in die gereg sou gaan nie.

24 Hy verpletter die geweldiges sonder ondersoek en sit ander in hulle plek.

25 So ken Hy dan hulle werke en werp hulle omver in die nag, sodat hulle verbrysel word.

26 Hy straf hulle soos goddelose op die plek waar almal dit sien,

27 omdat hulle van Hom afgewyk en op geeneen van sy weë ag gegee het nie

28 om die geroep van die arme na Hom te laat kom, en dat Hy die geroep van die ellendiges sou hoor.

29 En gee rus, wie durf Hom dan veroordeel? En verberg Hy die aangesig, wie kan Hom dan aanskou? of dit al 'n nasie betref of 'n mens, almal saam;

30 sodat die goddelose mense nie sal regeer, sodat hulle geen strikke vir die volk sal wees nie.

Alle verstandige mense sal Job veroordeel as hy klaag oor die regering van alle dinge deur God.

31 WANT iemand wel tot Gód: Ek boet sonder dat ek sleg handel;

32 wat ek nie insien nie, leer Ú my dit; ás ek onreg gedoen het, ek sal dit nie meer doen nie

33 moet Hy volgens u mening tog vergelding doen? U is mos ontevrede, sodat ú moet wat beter is, en nie ek nie! Wat u dan weet spreek dit uit!

34 Manne van verstand sal vir my , en 'n wyse man wat my aanhoor:

35 Job spreek sonder kennis, en sy woorde is sonder verstand.

36 Ag, mag Job getoets word tot die einde toe weens die antwoorde in die trant van kwaaddoeners.

37 Want hy voeg 'n oortreding by sy sonde; onder ons spreek hy smadelik en vermenigvuldig sy woorde teen God.

Veja também