Publicidade

1 Coríntios 16

1 Wat die insameling vir die heiliges betref, moet julle ook so doen soos ek vir die gemeentes van Gal sië gereël het.2 Op elke eerste dag van die week moet elkeen van julle self opsy sit en opspaar namate sy voorspoed is, sodat die insamelinge nie eers plaasvind as ek kom nie.3 En wanneer ek aangekom het, sal ek die persone wat julle goedkeur, met briewe stuur om julle gawe na Jerusalem te bring.4 En as dit die moeite werd is dat ek ook gaan, kan hulle saam met my reis.5 Maar ek sal na julle kom nadat ek deur Macedonië gereis het, want ek gaan deur Macedonië.6 En moontlik sal ek by julle vertoef of ook oorwinter, sodat julle my kan voorthelp waarheen ek ook al mag reis.7 Want ek wil julle nie nou net in die verbygaan sien nie, maar ek hoop om 'n tyd lank by julle te bly as die Here dit toelaat.8 Maar ek sal in fese bly tot pinkster toe.9 Want 'n groot en kragtige deur het vir my oopgegaan, en daar is baie teëstanders.10 En as Timothes kom, sorg dat hy sonder vrees by julle is, want hy doen die werk van die Here net soos ek.11 Laat niemand hom dan minag nie, maar help hom verder in vrede, dat hy na my toe kan kom; want ek wag vir hom saam met die broeders.12 Met betrekking tot die broeder Apollos, by hom het ek sterk aangedring om saam met die broeders na julle te gaan; maar hy was heeltemal onwillig om nou te gaan; hy sal egter gaan wanneer die tyd vir hom geleë is.13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.14 Laat alles by julle in liefde geskied.15 En ek versoek julle, broeders -- julle weet dat die huisgesin van St,fanas die eersteling van Ach je is en dat hulle hul tot diens van die heiliges gestel het --16 dat julle ook onderworpe moet wees aan sulke mense en aan elkeen wat saamwerk en arbei.17 En ek verbly my oor die aankoms van St,fanas en Fortun tus en Ach ‹cus, omdat hulle my gemis aan julle vergoed het.18 Want hulle het my gees verkwik en julle s'n ook. Erken sulke manne dan.19 Die gemeentes van Asië groet julle. Aquila en Prisc¡lla saam met die gemeente wat in hulle huis is, laat vir julle baie groete weet in die Here.20 Al die broeders groet julle. Groet mekaar met 'n heilige kus.21 Die groete van Paulus, met my eie hand.22 As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maran ta!23 Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!24 My liefde met julle almal in Christus Jesus! Amen.

1 Su rinkliava šventiesiems darykite taip, kaip nurodžiau Galatijos bažnyčioms.2 Pirmąją savaitės dieną kiekvienas iš jūsų teatideda pagal tai, kiek turi, kad rinkliavos neprasidėtų man atvykus.3 Atvykęs pasiųsiu į Jeruzalę žmones, kuriuos jūs nutarsite esant tinkamus, kad jie su palydimaisiais laiškais nugabentų jūsų dovaną.4 Jei pasirodytų tinkama ir man keliauti, tai jie vyks kartu su manimi.5 Atvyksiu pas jus, perėjęs Makedoniją. Mat per Makedoniją eisiu,6 o pas jus, galimas daiktas, pabūsiu arba ir peržiemosiu, kad jūs mane palydėtumėte, kai vyksiu toliau.7 Nenoriu dabar su jumis susitikti prabėgomis. Tikiuosi, jei Viešpats leis, kurį laiką pasilikti pas jus.8 Bet Efeze išbūsiu iki Sekminių.9 Mat man yra atvertos plačios durys našiam darbui, ir priešininkų daug.10 Ir jeigu atvyks Timotiejus, žiūrėkite, kad jis gyventų pas jus be baimės, nes jis dirba Viešpaties darbą kaip ir aš.11 Taigi tegul niekas jo neniekina. Išlydėkite jį su ramybe, kad atvyktų pas mane, nes laukiu jo su broliais.12 O dėl brolio Apolo, tai aš didžiai troškau, kad jis su broliais keliautų pas jus, bet jis niekaip nenori šiuo metu. Bet atvyks, radęs tinkamą laiką.13 Budėkite, tvirtai stovėkite tikėjime, elkitės vyriškai, būkite stiprūs!14 Viską, ką darote, darykite su meile.15 Prašau jūsų, broliai (jūs pažįstate Stepono namus: jie yra Achajos pirmatikiai ir atsidavę tarnauti šventiesiems),16 kad jūs taip pat paklustumėt tokiems žmonėms ir visiems, kurie mums padeda ir su mumis dirba.17 Aš džiaugiuosi Stepono, Fortunato ir Achaiko apsilankymu. Jie man atstojo jus,18 atgaivino mano ir jūsų dvasią. Todėl pripažinkite tokius žmones!19 Jus sveikina Azijos bažnyčios. Karštai sveikina Viešpatyje Akvilas ir Priscilė kartu su bažnyčia, kuri jų namuose.20 Jus sveikina visi broliai. Pasveikinkite vienas kitą šventu pabučiavimu.21 Sveikinu jus savo, Pauliaus, ranka.22 Jei kas nemyli Viešpaties Jėzaus Kristaus, tebūna prakeiktas! Mūsų Viešpatie, ateik!23 Viešpaties Jėzaus Kristaus malonė tebūna su jumis.24 Mano meilė jums visiems Kristuje Jėzuje. Amen.

Veja também

Publicidade
1 Coríntios
Ver todos os capítulos de 1 Coríntios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-