Publicidade

1 Coríntios 8

1 En met betrekking tot die offervleis aan die afgode weet ons dat ons almal kennis het. Die kennis maak opgeblase, maar die liefde stig.2 As iemand meen dat hy enige kennis het, weet hy nog niks soos 'n mens behoort te weet nie.3 Maar as iemand God liefhet, die word deur Hom geken.4 Wat dan die eet van die offervleis aan die afgode betref, weet ons dat 'n afgod niks in die wêreld is nie, en dat daar geen ander God is nie, behalwe Een.5 Want al is daar ook sogenaamde gode, of dit in die hemel en of dit op die aarde is -- soos daar baie gode en baie here is --6 tog is daar vir ons maar een God, die Vader uit wie alles is, en ons tot Hom, en een Here Jesus Christus deur wie alles is, en ons deur Hom.7 Die kennis is egter nie in almal nie; maar sommige, nog altyd bewus van die afgod, eet dit as 'n afgodsoffer, en hulle gewete, wat swak is, word besoedel.8 Maar die voedsel bring ons nie nader by God nie; want as ons eet, het ons geen oorvloed nie, en as ons nie eet nie, ly ons geen gebrek nie.9 Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie miskien 'n struikelblok word vir die wat swak is nie.10 Want as iemand jou wat kennis het, aan tafel sien in 'n afgodstempel, sal sy gewete, as hy 'n swak man is, nie aangemoedig word om van die offervleis aan die afgode te eet nie?11 En moet die swakke broeder vir wie Christus gesterf het, verlore gaan deur jou kennis?12 Maar deur so teen die broeders te sondig en hulle gewete wat swak is, seer te maak, sondig julle teen Christus.13 Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid geen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie.

1 Dėl aukų stabams mums aišku: mes visi turime pažinimą. Pažinimas išpučia, bet meilė ugdo.2 Jei kas mano ką nors žinąs, tai jis dar nieko nežino, kaip turi žinoti.3 Bet kas myli Dievą, tas yra Jo pažintas.4 Taigi dėl stabams paaukotų dalykų valgymo mes žinome, kad stabas pasaulyje yra niekas ir kad nėra jokių kitų dievų, kaip tik vienas Dievas.5 Ir nors yra vadinamųjų dievų danguje ar žemėje,­daug tų dievų ir daug viešpačių,­6 tai mes turime tik vieną Dievą, Tėvą, iš kurio yra visa ir Jam esame mes, ir vieną Viešpatį, Jėzų Kristų, per kurį yra visa ir mes per Jį.7 Bet ne visi turi tokį pažinimą. Kai kurie su sąžine, pripažįstančia stabus, iki šiol valgo maistą, kaip stabams paaukotą, ir jų silpna sąžinė susitepa.8 Maistas nepriartina mūsų prie Dievo. Kai valgome, nieko nelaimime, ir kai nevalgome, nieko neprarandame.9 Bet žiūrėkite, kad ši jūsų laisvė netaptų papiktinimu silpniesiems.10 Antai, jei kas pamatytų tave, turintį pažinimą ir valgantį stabų šventykloje, argi silpno žmogaus sąžinė nebus paskatinta valgyti stabams paaukoto maisto?11 Ar dėl tavo pažinimo nežus silpnas brolis, už kurį mirė Kristus?12 Šitaip nusidėdami broliams ir sužeisdami jų silpnas sąžines, nusidedate Kristui.13 Todėl jei valgis piktina mano brolį, aš nevalgysiu mėsos per amžius, kad nepapiktinčiau savo brolio.

Veja também

Publicidade
1 Coríntios
Ver todos os capítulos de 1 Coríntios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-