Publicidade

2 Reis 2

1 En toe die HERE El¡a in 'n storm na die hemel sou opneem, het El¡a met El¡sa uit Gilgal uitgegaan.2 En El¡a het vir El¡sa gesê: Bly tog hier, want die HERE stuur my na Bet-el. Maar El¡sa het gesê: So waar as die HERE leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle het na Bet-el afgegaan.3 Toe gaan die profete-seuns wat in Bet-el was, na El¡sa uit en vra hom: Weet u dat die HERE vandag u heer van u hoof sal wegneem? En hy antwoord: Ek weet dit ook; bly stil.4 En El¡a sê vir hom: El¡sa, bly tog hier, want die HERE stuur my na J,rigo. Maar hy sê: So waar as die HERE leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle het in J,rigo aangekom.5 Daarop kom die profete-seuns wat in J,rigo was, na El¡sa toe aan en vra hom: Weet u dat die HERE vandag u heer van u hoof sal wegneem? En hy antwoord: Ek weet dit ook; bly stil.6 En El¡a sê vir hom: Bly tog hier, want die HERE stuur my na die Jordaan. Maar hy sê: So waar as die HERE leef en u siel leef, ek sal u nie verlaat nie! En hulle twee het gegaan.7 En vyftig man van die profete-seuns het geloop en op 'n afstand eenkant gestaan, terwyl hulle twee by die Jordaan staan.8 Toe neem El¡a sy mantel en rol dit op en slaan op die water; en dit is na weerskante verdeel, sodat hulle twee op droë grond deurgegaan het.9 En nadat hulle deur was, sê El¡a vir El¡sa: Begeer wat ek vir jou moet doen, voordat ek van jou af weggeneem word. En El¡sa antwoord: Laat dan tog 'n dubbele deel van u gees op my kom.10 En hy sê: Jy het 'n harde saak begeer. As jy my sien wanneer ek van jou af weggeneem word, laat dit dan so met jou wees. Maar so nie, dan sal dit nie wees nie.11 En terwyl hulle aldeur loop en spreek, kom daar meteens 'n wa van vuur met perde van vuur wat skeiding tussen hulle twee maak; en El¡a het in die storm na die hemel opgevaar.12 En El¡sa het dit gesien en geroep: My vader, my vader, wa van Israel en sy ruiters! En toe hy hom nie meer sien nie, het hy sy klere gegryp en dit in twee stukke geskeur.13 Daarna tel hy die mantel van El¡a op wat van hom afgeval het, en hy draai om en gaan op die wal van die Jordaan staan;14 en hy neem die mantel van El¡a wat van hom afgeval het, en slaan op die water en sê: Waar is die HERE, die God van El¡a, ja, Hy? En toe hy op die water slaan, is dit na weerskante verdeel, en El¡sa het deurgegaan.15 En die profete-seuns wat in J,rigo was, het dit op 'n afstand gesien en gesê: Die gees van El¡a rus op El¡sa! En hulle het hom tegemoetgekom en voor hom na die aarde gebuig16 en vir hom gesê: Kyk, hier is by u dienaars vyftig kragtige manne; laat hulle tog u heer gaan soek, of nie miskien die Gees van die HERE hom opgeneem en hom op een van die berge of in een van die dale gewerp het nie. Maar hy het beveel: Stuur hulle nie!17 Maar toe hulle tot vervelens toe by hom aanhou, sê hy: Stuur. Daarop stuur hulle vyftig man uit, en die het drie dae lank gesoek, maar hom nie gekry nie.18 En hulle het na hom teruggekeer terwyl hy nog in J,rigo vertoef; en hy vra hulle: Het ek julle nie gesê: Moenie gaan nie?19 En die manne van die stad het vir El¡sa gesê: Kyk, die ligging van die stad is goed soos my heer sien, maar die water is sleg, en die grond veroorsaak onvrugbaarheid.20 En hy antwoord: Bring vir my 'n nuwe skottel en gooi daar sout in. En hulle het dit na hom gebring.21 Daarop gaan hy uit na die plek waar die water uitkom en gooi die sout daarin en sê: So spreek die HERE: Ek het die water gesond gemaak; daar sal geen dood of onvrugbaarheid meer van kom nie.22 En die water het gesond geword tot vandag toe volgens die woord van El¡sa wat hy gespreek het.23 En daarvandaan het hy opgegaan na Bet-el; en terwyl hy met die pad opgaan, kom daar klein seuntjies uit die stad uit wat met hom spot en vir hom sê: Gaan op, kaalkop! Gaan op, kaalkop!24 Toe het hy agter hom omgekyk en hulle gesien en hulle gevloek in die Naam van die HERE; en twee berinne het uit die bos gekom en van hulle twee en veertig kinders verskeur.25 En hy het daarvandaan na die berg Karmel gegaan en daarvandaan na Samar¡a teruggekom.

1 Elijui ir Eliziejui einant iš Gilgalo, Viešpats buvo numatęs paimti Eliją viesulu į dangų.2 Elijas tarė Eliziejui: "Pasilik čia, nes Viešpats mane siunčia į Betelį". Bet Eliziejus atsakė: "Kaip gyvas Viešpats ir gyva tavo siela, aš tavęs nepaliksiu". Jie nuėjo į Betelį.3 Pranašų sūnūs, kurie buvo Betelyje, atėję pas Eliziejų, klausė: "Ar žinai, kad šiandien Viešpats paims tavo valdovą nuo tavęs?" Tas atsakė: "Aš žinau, tylėkite".4 Elijas sakė jam: "Eliziejau, pasilik čia, nes Viešpats mane siunčia į Jerichą". Tas atsakė: "Kaip gyvas Viešpats ir gyva tavo siela, aš tavęs nepaliksiu". Jie atėjo į Jerichą.5 Pranašų mokiniai, kurie buvo Jeriche, atėję pas Eliziejų, klausė: "Ar žinai, kad šiandien Viešpats paims tavo valdovą nuo tavęs?" Tas atsakė: "Aš žinau, tylėkite!"6 Tada Elijas jam tarė: "Pasilik čia, nes Viešpats mane siunčia prie Jordano". Tas atsakė: "Kaip gyvas Viešpats ir gyva tavo siela, aš tavęs nepaliksiu". Juodu ėjo toliau.7 Penkiasdešimt vyrų, pranašų sūnų, ėjo ir sustoję stebėjo iš tolo, o juodu nuėjo iki Jordano.8 Elijas, paėmęs savo apsiaustą, suvyniojo jį ir juo sudavė per vandenį. Vanduo persiskyrė, ir juodu perėjo sausuma.9 Kitoje Jordano pusėje Elijas tarė Eliziejui: "Ko norėtum, kad padaryčiau prieš tai, kai būsiu paimtas nuo tavęs?" Eliziejus atsakė: "Prašau, kad tavo dvasios būtų dvigubai ant manęs".10 Elijas atsakė: "Prašai sunkaus dalyko. Jei matysi, kai mane paima, bus tai tau, bet jei nematysi­nebus".11 Jiems besikalbant ir einant toliau, pasirodė ugninis vežimas bei ugniniai žirgai ir perskyrė juodu. Taip Elijas buvo paimtas viesulu į dangų.12 Eliziejus tai matė ir šaukė: "Mano tėve, mano tėve! Izraelio kovos vežimai ir jo raiteliai!" Ir jis daugiau jo nebematė. Tuomet jis persiplėšė drabužius.13 Eliziejus, pakėlęs Elijo apsiaustą, kuris nuo jo nukrito, sugrįžęs atsistojo ant Jordano kranto.14 Jis paėmė nuo Elijo nukritusį apsiaustą ir, sudavęs juo per vandenį, tarė: "Kur yra Viešpats, Elijo Dievas?" Kai jis sudavė per vandenį, vanduo persiskyrė, ir Eliziejus perėjo.15 Pranašų sūnūs, kurie buvo kitoje pusėje, Jeriche, jį pamatę, sakė: "Elijo dvasia nužengė ant Eliziejaus". Atėję jo pasitikti, jie nusilenkė prieš jį iki žemės16 ir jam tarė: "Pas mus yra penkiasdešimt tvirtų vyrų, tavo tarnų. Tegu jie nueina ieškoti Elijo. Gal Viešpaties Dvasia, paėmusi jį, numetė ant kokio kalno ar į slėnį?" Jis atsakė: "Nesiųskite".17 Jiems primygtinai prašant, Eliziejus sutiko. Jie išsiuntė penkiasdešimt vyrų, kurie ieškojo tris dienas, bet jo nerado.18 Jiems sugrįžus į Jerichą, Eliziejus jiems tarė: "Argi aš jums nesakiau: ‘Neikite’?"19 Jericho gyventojai sakė Eliziejui: "Miestas geroje vietoje, kaip tu pats matai, bet vanduo blogas ir žemė nederlinga".20 Eliziejus atsakė: "Atneškite man naują dubenį ir įberkite į jį druskos". Ir jie atnešė jam.21 Nuėjęs prie vandens šaltinio, jis įmetė į jį druskos ir sakė: "Taip sako Viešpats: ‘Aš pagydžiau šitą vandenį. Jis nebebus priežastimi nei mirties, nei nevaisingumo’ ".22 Vanduo yra sveikas iki šios dienos, kaip Eliziejus pasakė.23 Iš Jericho jis ėjo į Betelį. Jam einant keliu, maži vaikai, išėję iš miesto, tyčiojosi iš jo ir šaukė: "Eik aukštyn, pliki! Eik aukštyn, pliki!"24 Atsigręžęs jis pažiūrėjo į juos ir prakeikė juos Viešpaties vardu. Dvi lokės atbėgo iš miško ir sudraskė keturiasdešimt du vaikus.25 Iš čia jis nuėjo į Karmelio kalną, o iš ten grįžo į Samariją.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-