Publicidade

Atos 11

1 En die apostels en die broeders wat in Judiawas, het gehoor dat die heidene ook die woord van God aangeneem het.2 En toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis3 en gesê: By onbesnede manne het jy in die huis gegaan en saam met hulle geëet.4 En Petrus het begin en vir hulle die loop van die saak uiteengesit en gesê:5 Ek was in die stad Joppe in die gebed, en in 'n verrukking van sinne het ek 'n gesig gesien: 'n voorwerp het uit die hemel neergedaal soos 'n groot laken wat aan die vier hoeke uit die hemel neergelaat word, en dit het tot by my gekom.6 En toe ek die oë daarop hou en dit waarneem, sien ek die viervoetige diere van die aarde en die wilde en die kruipende diere en die voëls van die hemel.7 En ek hoor 'n stem vir my sê: Staan op, Petrus, slag en eet!8 Maar ek antwoord: Nooit nie, Here, want niks onheiligs of onreins het ooit in my mond ingegaan nie.9 En die stem het die tweede keer my uit die hemel geantwoord: Wat God rein gemaak het, mag jy nie onheilig ag nie.10 En dit het drie maal gebeur en alles is weer opgetrek in die hemel.11 En dadelik staan daar drie manne voor die huis waar ek in was, wat van Cesar,a na my gestuur was.12 En die Gees het vir my gesê dat ek saam met hulle moes gaan sonder om te twyfel. En saam met my het ook hierdie ses broeders gegaan, en ons het in die huis van die man ingegaan.13 En hy het ons vertel hoe hy die engel in sy huis sien staan het en vir hom sê: Stuur manne na Joppe en laat vir Simon haal wat ook Petrus genoem word;14 hy sal woorde tot jou spreek waardeur jy en jou hele huis gered sal word.15 En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.16 En ek het die woord van die Here onthou, hoe Hy gesê het: Johannes het met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.17 As God dan aan hulle dieselfde gawe gegee het soos aan ons wat in die Here Jesus Christus geglo het, wie was ek dan, dat ek God kon verhinder?18 En toe hulle dit hoor, het hulle geswyg en God verheerlik en gesê: So het God dan ook aan die heidene die bekering tot die lewe geskenk.19 Die wat dan verstrooi was deur die verdrukking wat oor St,fanus ontstaan het, het die land deurgegaan tot by Fen¡cië en Ciprus en Antioch¡ë sonder om tot iemand die woord te spreek, behalwe tot die Jode alleen.20 En daar was sommige van hulle, Cipriese en Ciren,se manne, wat in Antioch¡ë gekom het en met die Griekssprekende Jode gepraat en die evangelie van die Here Jesus verkondig het.21 En die hand van die Here was met hulle, en 'n groot getal het gelowig geword en hulle tot die Here bekeer.22 En die berig hiervan het die gemeente wat in Jerusalem was, ter ore gekom en hulle het B rnabas afgestuur om die land deur te gaan tot by Antioch¡ë.23 Toe hy daar kom en die genade van God sien, was hy bly en het almal vermaan om met hartlike voorneme aan die Here getrou te bly;24 want hy was 'n goeie man en vol van die Heilige Gees en geloof; en 'n aansienlike skare is aan die Here toegebring.25 Toe vertrek B rnabas na Tarsus om Saulus te soek, en toe hy hom kry, het hy hom na Antioch¡ë gebring.26 En hulle het 'n hele jaar lank in die gemeente saam vergader en aan 'n aansienlike skare onderwys gegee; en die dissipels is in Antioch¡ë vir die eerste keer Christene genoem.27 En in die dae het daar profete van Jerusalem na Antioch¡ë afgekom.28 En een van hulle met die naam van Agabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar 'n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het onder keiser Claudius.29 En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Jud,a woon.30 En dit het hulle ook gedoen en dit deur B rnabas en Saulus aan die ouderlinge gestuur.

1 Apaštalai ir broliai, kurie buvo Judėjoje, išgirdo, kad ir pagonys priėmė Dievo žodį.2 Todėl, kai Petras atvyko į Jeruzalę, žydų kilmės tikintieji ėmė ginčytis su juo, sakydami:3 "Tu nuėjai pas neapipjaustytus vyrus ir su jais valgei!"4 Tada Petras pradėjo jiems iš eilės aiškinti:5 "Aš kartą meldžiausi Jopės mieste ir Dvasios pagavoje mačiau regėjimą. Kažkoks indas, tarsi didžiulė marška, už keturių kampų leidžiama iš dangaus, nusileido prie manęs.6 Atidžiai įsižiūrėjęs, pamačiau jame keturkojų žemės gyvių, laukinių žvėrių, roplių ir padangės paukščių.7 Ir išgirdau balsą, kuris man sakė: ‘Kelkis, Petrai, pjauk ir valgyk!’8 Aš atsakiau: ‘Jokiu būdu, Viešpatie! Dar niekada suteptas ir nešvarus maistas nebuvo mano burnoje’.9 Bet balsas iš dangaus prabilo antrą kartą: ‘Ką Dievas apvalė, tu nevadink suteptu!’10 Taip atsitiko tris kartus, ir vėl viskas pakilo į dangų.11 Ir štai prie namų, kuriuose aš buvau, tuojau atėjo trys vyrai. Jie buvo siųsti pas mane iš Cezarėjos.12 Dvasia man pasakė nė kiek nedvejojant keliauti su jais. Su manimi ėjo ir šitie šeši broliai, ir mes kartu atvykome į vieno vyro namus.13 Jis mums papasakojo savo namuose regėjęs stovintį angelą, kuris jam liepė: ‘Nusiųsk į Jopę žmones ir pasikviesk Simoną, vadinamą Petru.14 Jis pasakys tau žodžius, kuriais išsigelbėsi tu ir visi tavo namai’.15 Kai pradėjau kalbėti, Šventoji Dvasia nužengė ant jų, kaip ir pradžioje ant mūsų.16 Tada prisiminiau Viešpaties žodžius: ‘Jonas krikštijo vandeniu, o jūs būsite pakrikštyti Šventąja Dvasia’.17 Jeigu tad Dievas suteikė jiems tokią pačią dovaną, kaip ir mums, įtikėjusiems Viešpatį Jėzų Kristų, tai kas gi aš toks, kad galėčiau trukdyti Dievui?!"18 Tai išgirdę, jie nusiramino ir šlovino Dievą, sakydami: "Vadinasi, Dievas ir pagonims suteikė atgailą, kad jie gyventų".19 Išblaškytieji persekiojimo, kuris buvo kilęs dėl Stepono, nukeliavo į Finikiją, Kiprą ir Antiochiją. Jie pamokslavo žodį vien tik žydams.20 Kai kurie iš jų, būtent kipriečiai ir kirėniečiai, atvykę į Antiochiją, kreipėsi ir į graikus, skelbdami Viešpatį Jėzų.21 Viešpaties ranka buvo su jais: didelis žmonių skaičius įtikėjo ir atsivertė į Viešpatį.22 Žinia apie juos pasiekė Jeruzalės bažnyčios ausis, ir ji išsiuntė Barnabą į Antiochiją.23 Atvykęs ir pamatęs Dievo malonę, jis apsidžiaugė ir visus ragino ryžtinga širdimi pasilikti su Viešpačiu.24 Mat jis buvo geras vyras, pilnas Šventosios Dvasios ir tikėjimo. Ir Viešpačiui prisidėjo didelis būrys.25 Tada Barnabas nukeliavo į Tarsą ieškoti Sauliaus26 ir, radęs jį, atsivedė į Antiochiją. Jiedu ištisus metus darbavosi bažnyčioje ir mokė gausų būrį. Antiochijoje pirmą kartą imta vadinti mokinius "krikščionimis".27 Tomis dienomis iš Jeruzalės į Antiochiją atvyko pranašų.28 Vienas iš jų, vardu Agabas, Dvasios įkvėptas, išpranašavo didelį badą, kuris ištiksiąs visą pasaulį. Ir badas atėjo, Klaudijui valdant.29 Tada mokiniai, kiekvienas pagal savo išteklius, nusprendė nusiųsti paramą Jeruzalės broliams.30 Jie taip ir padarė, per Barnabą bei Saulių nusiųsdami tai vyresniesiems.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-