Publicidade

Atos 18

1 En daarna het Paulus uit Ath,ne vertrek en in Korinthe gekom.2 En hy het 'n Jood gevind met die naam van Aquila, afkomstig uit Pontus, wat onlangs met sy vrou Prisc¡lla van Italië gekom het, omdat Claudius beveel het dat al die Jode uit Rome moes vertrek. Na hulle toe het hy gegaan;3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle gebly en gewerk, want hulle was tentmakers van ambag.4 En hy het elke sabbat in die sinagoge gespreek en Jode sowel as Grieke oortuig.5 En toe Silas en Timothes van Macedonië afgekom het, was Paulus ywerig besig om aan die Jode kragtig te betuig dat Jesus die Christus is.6 Maar toe hulle aanhou om teëstand te bied en godslasterlike dinge te spreek, het hy sy klere uitgeskud en vir hulle gesê: Julle bloed is op julle hoof. Ek is rein. Van nou af sal ek na die heidene gaan.7 En hy het daarvandaan weggegaan en in die huis gekom van iemand met die naam van Justus, wat 'n godvresende man was, wie se huis naasaan die sinagoge gestaan het.8 En Crispus, die hoof van die sinagoge, het met sy hele huisgesin in die Here geglo; en ook baie van die Korinthiërs het, toe hulle hom hoor, gelowig geword en is gedoop.9 En die Here het deur 'n gesig in die nag aan Paulus gesê: Wees nie bevrees nie, maar spreek en moenie swyg nie;10 want Ek is met jou, en niemand sal die hand aan jou slaan om jou kwaad aan te doen nie, want Ek het baie mense in hierdie stad.11 En hy het daar gebly 'n jaar en ses maande lank en die woord van God onder hulle geleer.12 En toe G llio goewerneur van Ach je was, het die Jode eenparig teen Paulus opgestaan en hom voor die regterstoel gebring13 en gesê: Hierdie man haal die mense oor om God op onwettige wyse te vereer.14 En toe Paulus sy mond wou oopmaak, sê G llio vir die Jode: As daar nou enige oortreding of kwaadwillige skelmstuk was, dan sou ek rede hê om julle te verdra, o Jode;15 maar as dit 'n geskil is oor 'n woord en oor name en oor 'n wet wat vir julle geld, moet julle toesien, want daaroor wil ek geen regter wees nie.16 En hy het hulle van die regterstoel weggedryf.17 En al die Grieke het Sosthenes, die hoof van die sinagoge, gegryp en hom voor die regterstoel geslaan; en G llio het hom aan niks van hierdie dinge gesteur nie.18 En nadat Paulus nog verskeie dae daar gebly het, het hy van die broeders afskeid geneem en na S¡rië uitgeseil, en saam met hom Prisc¡lla en Aquila. En in Kenchr,ë het hy sy hoof geskeer, want hy het 'n gelofte gedoen.19 En hy het in fese aangekom en hulle daar laat bly, maar self in die sinagoge gegaan en met die Jode gespreek.20 En toe hulle versoek dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie toegestem nie,21 maar van hulle afskeid geneem en gesê: Ek moet sekerlik die komende fees in Jerusalem vier, maar ek sal weer na julle terugkom as God wil. En hy het van fese afgevaar.22 En toe hy in Cesar,a gekom het en opgegaan en die gemeente gegroet het, het hy afgereis na Antioch¡ë.23 En nadat hy 'n tyd lank vertoef het, het hy vertrek en agtereenvolgens die land Gal sië en Fr¡gië deurgereis en al die dissipels versterk.24 En 'n sekere Jood met die naam van Apollos, wat in Alexandr¡ë gebore was, 'n welsprekende man, het in fese aangekom; en hy was magtig in die Skrifte.25 Hy het onderrig ontvang in die weg van die Here; en vurig van gees, het hy gespreek en die dinge aangaande die Here noukeurig geleer, alhoewel hy net van die doop van Johannes geweet het.26 En hy het vrymoediglik in die sinagoge begin spreek; maar nadat Aquila en Prisc¡lla hom gehoor het, het hulle hom by hulle geneem en hom noukeuriger die weg van God uitgelê.27 En toe hy wou deurgaan na Ach je, het die broeders hom aangemoedig en aan die dissipels geskrywe om hom te ontvang. En daar aangekom, was hy deur die genade die gelowiges tot veel nut;28 want hy het die Jode kragtig in die openbaar weerlê en deur die Skrifte bewys dat Jesus die Christus is.

1 Po viso šito Paulius iškeliavo iš Atėnų ir nuvyko į Korintą.2 Čia jis sutiko vieną iš Ponto kilusį žydą, vardu Akvilą, su žmona Priscile, neseniai atsikėlusius iš Italijos. Mat Klaudijus buvo išleidęs įsakymą visiems žydams išsikraustyti iš Romos. Jis nuėjo pas juos3 ir, kadangi mokėjo bendrą amatą, pasiliko ten ir dirbo. Jie vertėsi palapinių audimu.4 Kiekvieną sabatą Paulius kalbėdavo sinagogoje, įtikinėdamas žydus ir graikus.5 Atvykus iš Makedonijos Silui ir Timotiejui, Paulius buvo Dvasios paragintas ir liudijo žydams, kad Jėzus yra Kristus.6 Bet jiems prieštaraujant ir piktžodžiaujant, jis nusipurtė drabužius ir tarė: "Jūsų kraujas tekrinta ant jūsų pačių galvų! Aš nekaltas ir nuo šiol eisiu pas pagonis".7 Ir, pasitraukęs iš ten, persikėlė į vieno dievobaimingo vyro, vardu Ticijaus Justo, namus, buvusius šalia sinagogos.8 Sinagogos vyresnysis Krispas su visais savo namiškiais įtikėjo Viešpatį. Ir daugelis korintiečių klausydamiesi įtikėjo ir buvo pakrikštyti.9 Naktį Viešpats regėjime prabilo Pauliui: "Nebijok! Kalbėk ir netylėk!10 Aš esu su tavimi ir niekas nesikėsins tau kenkti, nes šiame mieste daugel žmonių­manieji".11 Ir jis ten pasiliko metus ir šešis mėnesius, mokydamas juos Dievo žodžio.12 Galionui būnant Achajos prokonsulu, žydai visi kaip vienas sukilo prieš Paulių, nusitempė jį į teismo vietą13 ir pareiškė: "Šitas įtikinėja žmones garbinti Dievą Įstatymui priešingu būdu".14 Pauliui rengiantis prabilti, Galionas tarė žydams: "Jei tai būtų koks nusikaltimas ar piktas darbas, tuomet, žydų vyrai, būtų dėl ko jus išklausyti.15 Bet kai kyla ginčas apie mokymą, vardus bei jūsų Įstatymą, spręskite patys; tokių dalykų teisėjas būti nenoriu".16 Ir pavarė juos nuo teismo krasės.17 Tada visi graikai užpuolė sinagogos vyresnįjį Sosteną ir sumušė jį prie teismo krasės. Galionas į tai nekreipė dėmesio.18 Paulius, išbuvęs Korinte dar netrumpą laiką, atsisveikino su broliais ir kartu su Priscile bei Akvilu išplaukė į Siriją. Kenchrėjoje jis nusiskuto galvą, nes padarė įžadą.19 Atvykęs į Efezą, jis paliko juos, o pats nuėjęs į sinagogą, ėmė kalbėtis su žydais.20 Jie prašė jį pasilikti ilgesnį laiką, bet jis nesutiko21 ir atsisveikindamas tarė: "Aš būtinai turiu praleisti ateinančią šventę Jeruzalėje. Jei Dievas panorės, vėl atvyksiu pas jus". Ir iškeliavo iš Efezo.22 Atplaukęs į Cezarėją, jis patraukė aukštyn, pasveikino bažnyčią ir išvyko į Antiochiją.23 Pabuvęs ten kiek laiko, vėl leidosi į kelionę ir ėjo per Galatijos kraštą bei Frygiją, stiprindamas visus mokinius.24 Vienas žydas, vardu Apolas, kilęs iš Aleksandrijos, iškalbingas ir puikiai išmanantis Raštus vyras, atvyko į Efezą.25 Jis buvo pamokytas Viešpaties kelio ir, degdamas dvasia, kalbėjo ir uoliai mokė apie Viešpatį, nors tepažinojo Jono krikštą.26 Jis ėmė drąsiai skelbti sinagogoje. Išgirdę jį, Priscilė ir Akvilas pasikvietė pas save ir nuodugniau išaiškino jam Dievo kelią.27 Kai jis panoro vykti į Achają, broliai parašė mokiniams, ragindami jį priimti. Nuvykęs tenai, jis buvo labai naudingas per malonę įtikėjusiesiems.28 Mat jis viešumoje smarkiai sukirsdavo žydus, iš Raštų įrodydamas Jėzų esant Kristų.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-