Publicidade

Levítico 10

1 En die seuns van A„ron, Nadab en Ab¡hu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die HERE gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie.2 Daarop het daar vuur van die aangesig van die HERE uitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van die HERE.3 Toe sê Moses vir A„ron: Dit is dit wat die HERE gespreek het deur te sê: In die wat naby My is, wil Ek My as die Heilige laat ken, en voor die oë van die hele volk wil Ek My verheerlik. Maar A„ron het stilgebly.4 En Moses het M¡sael en lsafan, die seuns van Uss¡ël, die oom van A„ron, geroep en aan hulle gesê: Kom nader, dra julle broers van die heiligdom af weg, buitekant die laer uit.5 Toe het hulle nader gekom en hulle in hul rokke buitekant die laer uitgedra soos Moses gesê het.6 Daarop sê Moses aan A„ron en sy seuns Ele sar en Itamar: Laat julle hare nie loshang nie en maak geen skeure in julle klere nie, dat julle nie sterwe en Hy in toorn teen die hele vergadering losbreek nie. Maar julle broers, die hele huis van Israel, kan die brand beween wat die HERE aangesteek het.7 Julle mag ook uit die ingang van die tent van samekoms nie uitgaan nie, dat julle nie sterwe nie; want die salfolie van die HERE is op julle. En hulle het gehandel ooreenkomstig die woord van Moses.8 En die HERE het met A„ron gespreek en gesê:9 Moenie wyn of sterk drank drink nie, jy of jou seuns saam met jou as julle in die tent van samekoms ingaan, dat julle nie sterwe nie; 'n ewige insetting is dit vir julle geslagte;10 en julle moet onderskeid maak tussen wat heilig en wat onheilig, en tussen wat onrein en wat rein is;11 en julle moet die kinders van Israel leer al die insettinge wat die HERE deur die diens van Moses aan hulle verkondig het.12 En Moses het met A„ron gespreek en met sy seuns Ele sar en Itamar wat oorgebly het: Neem die spysoffer wat van die vuuroffers van die HERE oorgebly het, en eet dit as ongesuurde koeke langs die altaar; want dit is hoogheilig.13 Daarom moet julle dit op 'n heilige plek eet, want dit is wat aan jou en jou seuns toekom uit die vuuroffers van die HERE; want so is aan my bevel gegee.14 Ook die beweegbors en die hefboud moet julle op 'n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou; want as deel wat aan jou en jou seuns toekom, is hulle uit die dankoffers van die kinders van Israel gegee.15 Die hefboud en die beweegbors moet hulle saam met die vuuroffers van die stukke vet bring om as beweegoffer voor die aangesig van die HERE te beweeg; en dit sal vir jou en jou seuns saam met jou 'n deel wees wat aan julle vir ewig toekom soos die HERE beveel het.16 En Moses het rondgesoek na die sondofferbok, maar dit was verbrand! Daarom was hy baie kwaad vir Ele sar en Itamar, die seuns van A„ron wat oorgebly het; en hy het gesê:17 Waarom het julle die sondoffer nie op 'n heilige plek geëet nie? Want dit is hoogheilig, en Hy het dit aan julle gegee om die ongeregtigheid van die vergadering weg te neem, om versoening vir hulle te doen voor die aangesig van die HERE.18 Kyk, die bloed daarvan is nie binne in die heiligdom gebring nie. Julle moes dit sekerlik in die heiligdom geëet het soos ek beveel het.19 Toe sê A„ron vir Moses: Kyk, hulle het vandag hul sondoffer en hul brandoffer voor die aangesig van die HERE gebring, en sulke dinge het my oorgekom; as ek vandag sondoffer geëet het, sou dit goed gewees het in die oë van die HERE?20 Toe Moses dit hoor, was dit goed in sy oë.

1 Aarono sūnūs Nadabas ir Abihuvas ėmė smilkytuvus, įsidėjo ugnies bei smilkalų ir aukojo Viešpačiui svetimą ugnį, ko Jis jiems nebuvo įsakęs.2 Tada išsiveržusi iš Viešpaties ugnis juodu prarijo; jie mirė Viešpaties akivaizdoje.3 Mozė tarė Aaronui: "Taip kalbėjo Viešpats: ‘Pasirodysiu šventas tuose, kurie prie manęs artinasi, ir būsiu pašlovintas visos tautos akivaizdoje’ ". Tai girdėdamas, Aaronas tylėjo.4 Mozė, pasišaukęs Aarono dėdės Uzielio sūnus Mišaelį ir Elcafaną, jiems tarė: "Eikite, paimkite jūsų brolius iš šventyklos ir išneškite juos už stovyklos".5 Juodu priėję paėmė juos, apvilktus drobinėmis jupomis, ir išnešė laukan, kaip jiems buvo liepta.6 Mozė sakė Aaronui ir jo sūnums Eleazarui ir Itamarui: "Nenudenkite savo galvų ir neperplėškite drabužių, kad kartais nemirtumėte ir bausmė nekristų visiems izraelitams. Jūsų broliai ir visi izraelitai teaprauda sudeginimą, kurį Viešpats siuntė.7 Jūs nesitraukite nuo palapinės, kad nežūtumėte, kadangi esate patepti šventu aliejumi". Jie darė visa, ką Mozė įsakė.8 Po to Viešpats tarė Aaronui:9 "Tu ir tavo sūnūs vyno ir stipraus gėrimo negerkite, eidami Susitikimo palapinėn, kad nemirtumėte; tai yra amžinas įsakymas visoms jūsų kartoms,10 kad skirtumėte, kas šventa ir nešventa, kas švaru ir kas nešvaru,11 ir galėtumėte mokyti izraelitus visų mano įstatymų, kuriuos daviau per Mozę".12 Mozė kalbėjo Aaronui ir likusiems sūnums Eleazarui bei Itamarui: "Imkite aukos dalį, kuri lieka iš duonos aukos Viešpačiui, ir ją neraugintą valgykite prie aukuro, nes ji šventa.13 Valgykite šventoje vietoje, kas tau ir tavo sūnums duota iš aukų Viešpačiui, nes taip man įsakyta;14 taip pat krūtinę, kuri buvo siūbuota, ir aukos petį valgykite nesuteptoje vietoje tu, tavo sūnūs ir dukterys, nes tai duota tau ir tavo vaikams iš izraelitų padėkos aukų.15 Petys ir krūtinė, kurie buvo atnešti su aukos taukais ir siūbuojami Viešpaties akivaizdoje, priklauso tau. Tai amžinas Viešpaties duotas įstatymas".16 Mozė stropiai ieškojo ožio, kuris buvo aukotas už nuodėmę, ir rado jį sudegintą. Jis, supykęs ant abiejų Aarono sūnų Eleazaro ir Itamaro, paklausė:17 "Kodėl nesuvalgėte šventoje vietoje aukos už nuodėmę, kurią Dievas jums atidavė, kad pašalintumėte tautos kaltes ir atliktumėte sutaikinimą už juos Viešpaties akivaizdoje?18 Aukos kraujas nebuvo įneštas į šventyklą, jūs turėjote ją valgyti šventoje vietoje, kaip man įsakyta".19 Aaronas atsakė: "Šiandien jie aukojo auką už nuodėmę ir deginamąją auką Viešpaties akivaizdoje, ir man taip atsitiko. Jei aš šiandien valgyčiau auką už nuodėmę, ar tai būtų priimtina Viešpačiui?"20 Tai girdėdamas, Mozė priėmė pasiteisinimą.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-