Pular para o conteúdo
Publicidade

Zacarias 6

BIBEL1930

Agtste gesig: die vier strydwaens.

1 EN ek het weer my opgeslaan en gekyk daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper.

2 Voor die eerste wa was bruin perde, en voor die tweede wa swart perde,

3 en voor die derde wa wit perde, en voor die vierde wa bont perde, sterkes.

4 Daarop het ek aangehef en aan die engel wat met my gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?

5 En die engel het geantwoord en vir my gesê: Dit is die vier winde van die hemel wat uitgaan nadat hulle hul gestel het by die Here van die ganse aarde.

6 Dié met die swart perde trek uit na die land van die noorde, en die wittes trek uit agter hulle aan; en die bontes trek uit na die land van die suide.

7 En toe die sterkes uittrek, het hulle begeer om weg te trek om die aarde te deurkruis; en Hy het gesê: Trek weg, deurkruis die aarde! En hulle het die aarde deurkruis.

8 Toe het Hy my geroep en aan my dit gesê: Kyk, die wat uittrek na die land van die noorde, hulle bring my Gees tot rus in die land van die noorde.

9 En die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

10 Neem aan van die ballinge, uit die hand van Héldai, Tobía en Jedája kom jy op dieselfde dag en gaan na die huis van Josía, die seun van Sefánja, waar hulle uit Babel aangekom het

11 neem dan aan silwer en goud, en maak 'n kroon en sit dit op die hoof van Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester,

12 en vir hom dit: So spreek die Here van die leërskare: Kyk, daar kom 'n Man wie se Naam is Spruit, en Hy sal uit sy plek uitspruit, en Hy sal die tempel van die Here bou.

13 Ja, sal die tempel van die Here bou, en sal majesteit verkry en sit en heers op sy troon; ook sal Hy 'n priester wees op sy troon, en die raad van vrede sal tussen hulle twee bestaan.

14 En die kroon moet as gedagtenis bly aan Helem en Tobía en Jedája, en aan die vriendelikheid van die seun van Sefánja in die tempel van die Here.

15 En die wat ver is, sal kom en aan die tempel van die Here bou. Dan sal julle weet dat die Here van die leërskare my na julle gestuur het. En dit sal so wees, as julle nougeset luister na die stem van die Here julle God.

1 løftet jeg atter mine øine op og fikk se fire vogner som kom frem mellem to fjell, og fjellene var kobberfjell. 2 For den første vogn var det røde hester, og for den annen vogn var det sorte hester, 3 og for den tredje vogn var det hvite hester, og for den fjerde vogn flekkete, sterke hester. 4 Og jeg tok til orde og sa til engelen som talte med mig: Hvad er dette, herre? 5 Engelen svarte: Dette er himmelens fire vinder, som nu farer ut efterat de har fremstilt sig for all jordens herre. 6 Vognen med de sorte hester for drog ut mot Nordens land, og de hvite drog ut efter dem, og de flekkete drog ut mot Sydens land. 7 Og de sterkeste {de røde} drog ut, og da de ønsket å dra omkring jorden, sa han: , dra omkring jorden! Og de drog omkring jorden. 8 ropte han høit mig og sa til mig: Se, de som drar ut mot Nordens land, de stiller min vrede Nordens land.

9 Og Herrens ord kom til mig, og det lød :

10 Ta imot gavene fra de bortførte, fra Heldai, Tobia og Jedaja(-)selv denne dag inn i Josias' Sefanias’sønns hus-for dit er de kommet fra Babel(-) 11 og ta imot sølv og gull av dem og gjør kroner og sett dem Josvas, Jehosadaks sønns, yppersteprestens hode! 12 Og si til ham: sier Herren, hærskarenes Gud: Se, det skal komme en mann som heter Spire; han skal spire frem av sin rot, og han skal bygge Herrens tempel. 13 Ja, han skal bygge Herrens tempel, og han skal vinne herlighet og sitte og herske sin kongetrone, og han skal være prest der han sitter sin trone, og freds råd skal det være mellem dem begge. 14 Og kronene skal være til et minne i Herrens tempel om Helem og Tobia og Jedaja og Hen, Sefanias sønn. 15 Og langt borte fra skal de komme og bygge Herrens tempel, og I skal kjenne at Herren, hærskarenes Gud, har sendt mig til eder; og dette skal skje dersom I hører Herrens, eders Guds røst.

Veja também