Pular para o conteúdo
Publicidade

Atos 6

SYNOD

Kiesing van die sewe diakens.

1 EN in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Griekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is.

2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons die woord van God nalaat om die tafels te bedien nie.

3 Kyk dan uit, broeders, na sewe manne uit julle, van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;

4 maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die woord.

5 En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies: Stéfanus, 'n man vol van geloof en van die Heilige Gees, en Filippus en Próchorus en Nikánor en Timon en Pármenas en Nikoláüs, 'n Jodegenoot uit Antiochíë,

6 wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid en hulle die hande opgelê.

7 En die woord van God het toegeneem, en die getal van die dissipels het in Jerusalem baie vermeerder, en 'n groot menigte van priesters het gehoorsaam geword aan die geloof.

Stéfanus die eerste martelaar vir Christus.

8 EN Stéfanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen.

9 En daar het sommige van die sogenaamde sinagoge van die Libertyne opgestaan, en van die Cirenéërs en Alexandryne, en van die mense van Cilícië en Asië, en hulle het met Stéfanus geredetwis.

10 Maar hulle kon die wysheid en die Gees waardeur hy gespreek het, nie weerstaan nie.

11 Toe het hulle manne opgestook om te : Ons het hom lasterlike dinge hoor praat teen Moses en God.

12 En hulle het die volk en die ouderlinge en die skrifgeleerdes in beweging gebring en op hom afgekom en hom gegryp en voor die Raad gebring.

13 En hulle het valse getuies laat optree om te : Dié man hou nie op om lasterlike dinge te praat teen hierdie heilige plek en die wet nie.

14 Want ons het hom hoor : Hierdie Jesus, die Nasaréner, sal hierdie plek afbreek en die sedes wat Moses aan ons oorgelewer het, verander.

15 En terwyl almal wat in die Raad sit, hul stip op hom hou, sien hulle dat sy gesig soos die gesig van 'n engel was.

1 В эти дни, когда умножились ученики, произошел у Еллинистов6:1 Евреи из стран языческих. ропот на Евреев за то, что вдовицы их пренебрегаемы были в ежедневном раздаянии потребностей. 2 Тогда двенадцать Апостолов, созвав множество учеников, сказали: нехорошо нам, оставив слово Божие, пещись о столах. 3 Итак, братия, выберите из среды себя семь человек изведанных, исполненных Святаго Духа и мудрости; их поставим на эту службу, 4 а мы постоянно пребудем в молитве и служении слова. 5 Глава 6. [5]Деян 21:8. И угодно было это предложение всему собранию; и избрали Стефана, мужа, исполненного веры и Духа Святаго, и Филиппа, и Прохора, и Никанора, и Тимона, и Пармена, и Николая Антиохийца, обращенного из язычников; 6 [6]Деян 13:3.1 Тим 4:14. их поставили перед Апостолами, и сии, помолившись, возложили на них руки.

7 И слово Божие росло, и число учеников весьма умножалось в Иерусалиме; и из священников очень многие покорились вере.

8 А Стефан, исполненный веры и силы, совершал великие чудеса и знамения в народе. 9 Некоторые из так называемой синагоги Либертинцев и Киринейцев и Александрийцев и некоторые из Киликии и Асии вступили в спор со Стефаном; 10 [10]Лк 21:15. но не могли противостоять мудрости и Духу, Которым он говорил. 11 Тогда научили они некоторых сказать: мы слышали, как он говорил хульные слова на Моисея и на Бога. 12 И возбудили народ и старейшин и книжников и, напав, схватили его и повели в синедрион. 13 И представили ложных свидетелей, которые говорили: этот человек не перестает говорить хульные слова на святое место сие и на закон. 14 [14]Дан 9:26–27. Ибо мы слышали, как он говорил, что Иисус Назорей разрушит место сие и переменит обычаи, которые передал нам Моисей. 15 И все, сидящие в синедрионе, смотря на него, видели лице его, как лице Ангела.

Veja também