Pular para o conteúdo
Publicidade

Efésios 4

TB

Die eenheid van die geloof.

1 EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is,

2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra

3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.

4 Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping;

5 een Here, een geloof, een doop,

6 een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.

7 Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.

8 Daarom Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.

9 Maar dít: Hy het opgevaar wat beteken dit anders as dat Hy ook eers neergedaal het in die onderste dele van die aarde?

10 Hy wat neergedaal het, is dieselfde as Hy wat opgevaar het bokant al die hemele, sodat Hy alles tot volheid kan bring.

11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,

12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,

13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot 'n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;

14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;

15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,

16 uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.

Die Christelike heiligmaking teenoor die bedorwe sedes van die heidene.

17 DIT en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie

18 mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart;

19 wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe.

20 Maar julle het Christus nie so leer ken nie,

21 as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus:

22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan,

23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed

24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.

25 Daarom, die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.

26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie;

27 en gee aan die duiwel geen plek nie.

28 Laat die een wat steel, nie meer steel nie; maar laat hom liewer arbei deur met sy hande te werk wat goed is, sodat hy iets kan om mee te deel aan die een wat gebrek het.

29 Laat daar geen vuil woord uit julle mond uitgaan nie, maar net 'n woord wat goed is vir die nodige stigting, sodat dit genade kan gee aan die wat dit hoor.

30 En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.

31 Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid.

32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.

A unidade da

1 Portanto, vos vd.Rm 12.1rogo eu, o vd.Ef 3.1prisioneiro no Senhor, que Cl 1.10;1Ts 2.12; cp.Ef 2.10;Cl 2.6andeis de uma maneira digna da vd.Rm 11.29vocação com que fostes vd.Rm 8.28s.chamados, 2 com toda a Cl 3.12s.humildade e mansidão, com longanimidade, suportando-vos uns aos outros vd.Ef 1.4em caridade, 3 esforçando-vos diligentemente para guardar a unidade do Espírito no cp.Cl 3.14s.vínculo da paz; 4 vd.Ef 2.16,18; cp.1Co 12.4ss.um corpo e um Espírito, como também fostes chamados em uma Ef 1.18esperança da vossa vocação; 5 vd.1Co 8.6um Senhor, uma , um batismo; 6 um Deus e Pai de todos, vd.Rm 11.36; cp.Cl 1.16que é sobre todos, e por todos, e em todos. 7 Mas cp.1Co 12.7,11a cada um de nós foi dada a Ef 3.2graça vd.Rm 12.3conforme a medida do dom de Cristo. 8 Por isso diz:

Sl 68.18Quando ele subiu ao alto, Jz 5.12; cp.Cl 2.15levou cativo o cativeiro

e deu dons aos homens.

9 (Ora, que quer dizer isto: ele cp.Jo 3.13subiu, senão que também desceu Is 44.23; cp.Sl 63.9aos lugares mais baixos da terra? 10 Aquele que desceu é também o que subiu Hb 4.14;7.26;9.24; cp.Ef 1.20s.muito acima de todos os céus, para vd.Ef 1.23encher todas as coisas.) 11 Ele Ef 4.8deu vd.1Co 12.28;At 13.1uns como apóstolos, outros como profetas, outros como vd.At 21.8evangelistas, outros como pastores e vd.At 13.1mestres, 12 vd.2Co 13.9tendo em vista o aperfeiçoamento dos santos para o trabalho do ministério, para a edificação do vd.Ef 1.23;1Co 12.27corpo de Cristo, 13 até que todos cheguemos cp.Ef 4.3,5à unidade da e do cp.Ef 1.17;Fp 3.10;Jo 6.69pleno conhecimento do Filho de Deus, ao estado de Hb 5.14; cp.1Co 14.20;Cl 1.28homem feito, à medida da estatura da Jo 1.16;Gl 4.19; cp.Ef 1.23plenitude de Cristo, 14 para que vd.1Co 14.20não mais sejamos meninos, cp.Tg 1.6;Jd 12jogados de um para outro lado e levados ao redor por todos os ventos de doutrina, pela fraudulência dos homens, pela cp.1Co 3.19;2Co 4.2;11.3astúcia tendente à Ef 6.11maquinação do erro. 15 Mas, praticando a verdade vd.Ef 1.4em amor, cp.Ef 2.21cresçamos em todas as coisas, até chegarmos a ele, que é a vd.Ef 1.22cabeça, Cristo, 16 de quem Cl 2.19; vd.Rm 12.4s.; cp.1Co 10.17todo o corpo, conjuntado e coligado pelo que toda a junta supre, segundo a operação na medida de cada membro, efetua o aumento do corpo para edificação de si mesmo vd.Ef 1.4em amor.

A santidade cristã oposta aos vícios dos gentios

17 Cl 2.4Isto, portanto, digo e vd.Lc 16.28testifico no Senhor vd.Ef 2.2; cp.Ef 4.22que não mais andeis como também andam os gentios cp.Rm 1.21;Cl 2.18;1Pe 1.18;2Pe 2.18na vaidade de sua mente, 18 sendo Rm 1.21obscurecidos no seu entendimento, alienados cp.Ef 2.1,12da vida de Deus, At 17.30;Hb 5.2;9.7;1Pe 1.14; cp.At 3.17;1Co 2.8pela ignorância que neles por causa do Mc 3.5; cp.Rm 11.7,25;2Co 3.14endurecimento do seu coração, 19 os quais, cp.1Tm 4.2tendo-se tornado insensíveis, vd.Rm 1.24se entregaram vd.Cl 3.5à lascívia, para praticarem com avidez toda imundícia. 20 Mas vós não vd.Mt 11.29aprendestes assim a Cristo, 21 se é que o Rm 10.14; vd.Ef 2.17; cp.Ef 1.13;Cl 1.5ouvistes e fostes Cl 2.7instruídos nele, como está a verdade em Jesus, 22 a vos Ef 4.25,31;Cl 3.8;Hb 12.1(Gr.);Tg 1.21;1Pe 2.1despir, no que diz respeito ao vosso procedimento anterior, vd.Rm 6.6do homem velho, que se corrompe segundo as 2Co 11.3;Hb 3.13cobiças do engano, 23 e a Rm 12.2vos renovar no espírito da vossa mente, 24 e a vos vd.Rm 13.14revestir do Cl 3.10; cp.Rm 6.4;7.6;12.2;2Co 5.17homem novo, que, vd.Ef 2.10segundo Deus, foi criado em justiça e santidade da verdade.

Admoestações

25 Por isso, renunciando a mentira, Zc 8.16;Cl 3.9; cp.Ef 4.15falai a verdade cada um com o seu próximo, pois somos vd.Rm 12.5membros uns dos outros. 26 Sl 4.4Irai-vos e não pequeis; Dt 24.15não se ponha o sol sobre a vossa ira, 27 nem Tg 4.7; cp.Rm 12.19deis lugar ao Diabo. 28 Aquele que furta não furte mais; mas, antes, cp.At 20.35;1Co 4.12;Gl 6.10trabalhe, 1Ts 4.11;2Ts 3.8,11s.; cp.Tt 3.8,14obrando com as suas próprias mãos o que é bom, para cp.Lc 3.11;1Ts 4.12que tenha com que repartir com o que tem necessidade. 29 Nem uma Ef 5.4;Cl 3.8; cp.Mt 12.34palavra torpe saia da vossa boca, senão a que seja boa para a vd.Rm 14.19; cp.Cl 4.6;Ec 10.12edificação conforme a necessidade, para que ministre graça aos que a ouvem. 30 Is 63.10; cp.1Ts 5.19Não entristeçais ao Espírito Santo de Deus, no qual fostes Ef 1.13; cp.Jo 3.33selados para o dia da redenção. 31 cp.Cl 3.8,19;Rm 3.14Toda a amargura e cólera, e ira, e gritaria, e calúnia cp.Ef 4.22sejam tiradas do meio de vós com toda 1Pe 2.1malícia. 32 Cl 3.12s.;1Pe 3.8; cp.1Co 13.4Tornai-vos, porém, bondosos uns para com os outros, compassivos, perdoando-vos uns aos outros, Mt 6.14s.; cp.2Co 2.10como também Deus, em Cristo, vos perdoou.

Veja também