Pular para o conteúdo
Publicidade

Miquéias 2

TB

1 WEE die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand.

2 Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel.

3 Daarom, so die Here: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal 'n tyd van onheil wees!

4 In dié dag sal hulle 'n spotlied oor julle aanhef en 'n klaaglied sing: Dit is gedaan sal hulle ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit.

5 Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in 'n erfdeel in die vergadering van die Here nie.

6 Moet nie profeteer nie! die valse profete. As 'n mens hieroor nie mag profeteer nie, sal die beskimping nie ophou nie!

7 Mag dit gesê word, o huis van Jakob: Sou die Here dan ongeduldig wees? Of is dit sy dade? Is my woorde nie vriendelik teenoor hom wat as opregte wandel nie?

8 Maar reeds vroeër het my volk vyandig opgetree. Julle pluk die mantel af, weg van die kleed van die wat in gerustheid verbygaan, wat afkerig is van oorlog.

9 Die vroue van my volk verdryf julle uit die huis wat hulle liefhet; van hulle kinders neem julle my sieraad weg in ewigheid.

10 Staan op en gaan heen! Want nie hiér is die rusplek nie, weens die onreinheid wat verwoesting aanrig, ja, 'n onherstelbare verwoesting.

11 As iemand wind nawandel en bedrieglik lieg en : Ek sal vir jou profeteer by wyn en sterk drank dan sou hy vir hierdie volk 'n profeet wees!

12 Gewis sal Ek jou geheel en al versamel, o Jakob! Gewis sal Ek vergader die oorblyfsel van Israel; almal bymekaarbring soos skape in 'n kraal, soos 'n kudde in sy weiveld; en dit sal dreun van mense.

13 Die deurbreker sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en die Here heeltemal vooraan.

Ai dos opressores gananciosos

1 Ai dos que Sl 36.4;Is 32.7;Na 1.11maquinam a iniquidade e planejam o mal nas suas camas! Os 7.6-7Quando raiar o dia, põem-na por obra, porque está Gn 31.29;Dt 28.32;Pv 3.27no poder da sua mão. 2 Jr 22.17;Am 8.4Cobiçam campos Is 5.8e apoderam-se deles; cobiçam casas e arrebatam-nas; eles 1Rs 21.1-15oprimem um homem e sua casa, a saber, um homem e sua herança. 3 Portanto, assim diz Jeová: Eis que contra Jr 8.3;Am 3.1-2esta família Dt 28.48;Jr 18.11maquino um mal, de que Lm 1.14;5.5não retirareis as vossas cervizes, e não andareis Is 2.11-12arrogantemente; pois é este Am 5.13um tempo mau. 4 Naquele dia, Hc 2.6far-se-á contra vós uma parábola, Mq 1.8;Jr 9.10,17-21e se pranteará um pranto lastimoso, e se dirá: Estamos de todo Is 6.11;24.3;Jr 4.13despojados; ele troca a porção do meu povo; como ele a remove de mim! Aos rebeldes Jr 6.12;8.10reparte os nossos campos. 5 Portanto, tu não terás quem Nm 34.13,16-29;Js 18.4,10meça com cordel uma porção na congregação de Jeová.

6 Is 30.10;Am 2.12;7.16Não profetizeis, assim profetizam eles. A estes tais Mq 3.6;Is 29.10não profetizarão; Mq 6.16não cessarão os opróbrios. 7 Acaso, dir-se-á, ó casa de Jacó: Está Is 50.2;59.1estreitado o Espírito de Jeová? São estes os seus feitos? Porventura, não são as minhas palavras Sl 119.65,68,116;Jr 15.16salutares ao que Sl 15.2;84.11anda retamente? 8 Mas, recentemente, o meu povo se tem levantado Jr 12.8como inimigo; de sobre a vestidura Mq 3.2-3;7.2-3arrancais o manto aos que passam Sl 120.6-7em segurança como homens contrários à guerra. 9 As mulheres do meu povo, vós as Jr 10.20lançais das suas casas agradáveis; de seus filhinhos tirais para sempre Ez 39.21;Hc 2.14a minha glória. 10 Lv 18.25,28-29;Lm 4.14-15Levantai-vos e ide-vos embora, pois este não é o Dt 12.9vosso lugar de descanso; ide-vos por causa da Sl 106.38imundícia que traz destruição, sim, destruição enorme. 11 Se um homem, seguindo o vento e a Jr 5.13,31falsidade, mentir, dizendo: Eu te profetizarei de Is 28.7vinho e de bebida forte; será este tal o profeta Is 30.10-11deste povo.

12 Certamente, Mq 4.6-7te ajuntarei todo, ó Jacó; certamente, congregarei Mq 5.7-8;7.18o restante de Israel; pô-los-ei juntos como ovelhas no curral, como rebanho no meio do seu pasto; farão grande estrondo por causa Jr 33.22da multidão de homens. 13 O que abre o caminho subiu adiante deles, romperam, e passaram pela porta, e por ela saíram; o seu rei passou adiante deles, Mq 5.4e Jeová em frente deles.

Veja também