Pular para o conteúdo
Publicidade

Resultados da busca por "salvação"

71 resultados encontrados

  1. 1 Crônicas 4

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 4
    Mostrando versículos 29–36 de 43

    29en in Bilha en Esem en Tolad

    30en in Bétuel en Horma en Siklag

    36en Eljoënai en Jaäkóba en Jesohája en Asája en Ádiël en Jesímiël en Benája

  2. Salmos 89

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 89
    Mostrando versículos 5–49 de 53

    5Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela.

    38Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou. Sela.

    49Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat sy siel sal kan red uit die mag van die doderyk? Sela.

  3. Salmos 76

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 76
    Mostrando versículos 1–10 de 13

    1VIR die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.

    4Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.

    10toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela.

  4. Salmos 47

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 47
    Mostrando versículos 1–7 de 10

    1VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. 'n Psalm.

    6God vaar op met gejuig, die Here met basuingeklank.

    7Psalmsing tot eer van God, psalmsing! Psalmsing tot eer van ons Koning, psalmsing!

  5. Salmos 51

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 51
    Mostrando versículos 1–16 de 21

    1VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid,

    14Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.

    16Red my van bloedskuld, o God, God van my heil! Laat my tong u geregtigheid uitjubel.

  6. Salmos 115

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 115
    Mostrando versículos 9–18 de 18

    9Israel, vertrou op die Here: Hy is hulle hulp en hulle skild!

    10Huis van Aäron, vertrou op die Here: Hy is hulle hulp en hulle skild!

    18maar óns sal die Here prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja!

  7. Salmos 77

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 77
    Mostrando versículos 4–16 de 21

    4As ek aan God dink, moet ek steun; peins ek, dan versmag my gees. Sela.

    14o God, u weg is in heiligheid. Wie is 'n groot God soos God?

    16U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela.

  8. Salmos 104

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 104
    Mostrando versículos 1–35 de 35

    1LOOF die Here, o my siel! Here my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U bekleed —

    4wat van die winde sy boodskappers maak, van vuurvlamme sy dienaars.

    35Mag die sondaars omkom van die aarde en die goddelose mense nie meer wees nie! Loof die Here, o my siel! Halleluja!

  9. Salmos 43

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 43
    Mostrando versículos 1–5 de 5

    1DOEN aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen 'n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg!

    3Stuur u lig en u waarheid; laat dié my lei; laat dié my bring na u heilige berg en na u woninge,

    5Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God!

  10. Salmos 28

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 28
    Mostrando versículos 1–8 de 9

    1'n PSALM van Dawid.Ek roep U aan, o Here! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie.

    2Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef na die binneste van u heiligdom.

    8Die Here is 'n sterkte vir hulle, en Hy is 'n vesting van verlossing vir sy gesalfde.

  11. Salmos 148

    Afrikaans 1933/1953
    Capítulo 148
    Mostrando versículos 1–7 de 14

    1HALLELUJA! Loof die Here uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!

    3Loof Hom, son en maan, loof Hom, alle ligtende sterre!

    7Loof die Here van die aarde af — groot seediere en alle dieptes!

Léxico (correspondência exata) Semântico (correspondência relacionada) Versículos omitidos Contexto do capítulo