Publicidade

1 João 5

1 Every one that believes that Jesus is the Christ is begotten of God; and every one that loves him that has begotten loves also him that is begotten of him.2 Hereby know we that we love the children of God, when we love God and keep his commandments.3 For this is the love of God, that we keep his commandments; and his commandments are not grievous.4 For all that has been begotten of God gets the victory over the world; and this is the victory which has gotten the victory over the world, our faith.5 Who is he that gets the victory over the world, but he that believes that Jesus is the Son of God?6 This is he that came by water and blood, Jesus {the} Christ; not by water only, but by water and blood. And it is the Spirit that bears witness, for the Spirit is the truth.7 For they that bear witness are three:8 the Spirit, and the water, and the blood; and the three agree in one.9 If we receive the witness of men, the witness of God is greater. For this is the witness of God {which} he has witnessed concerning his Son.10 He that believes on the Son of God has the witness in himself; he that does not believe God has made him a liar, because he has not believed in the witness which God has witnessed concerning his Son.11 And this is the witness, that God has given to us eternal life; and this life is in his Son.12 He that has the Son has life: he that has not the Son of God has not life.13 These things have I written to you that ye may know that ye have eternal life who believe on the name of the Son of God.14 And this is the boldness which we have towards him, that if we ask him anything according to his will he hears us.15 And if we know that he hears us, whatsoever we ask, we know that we have the petitions which we have asked of him.16 If any one see his brother sinning a sin not unto death, he shall ask, and he shall give him life, for those that do not sin unto death. There is a sin to death: I do not say of that that he should make a request.17 Every unrighteousness is sin; and there is a sin not to death.18 We know that every one begotten of God does not sin, but he that has been begotten of God keeps himself, and the wicked {one} does not touch him.19 We know that we are of God, and the whole world lies in the wicked {one}.20 And we know that the Son of God has come, and has given us an understanding that we should know him that {is} true; and we are in him that {is} true, in his Son Jesus Christ. He is the true God and eternal life.21 Children, keep yourselves from idols.

1 Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore; en elkeen wat die Vader liefhet, het ook die een lief wat uit Hom gebore is.2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar.3 Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie.4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?6 Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid.7 Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een;8 en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig.9 As ons die getuienis van die mense aanneem -- die getuienis van God is groter, omdat dit die getuienis is van God wat Hy aangaande sy Seun getuig het.10 Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hy wat God nie glo nie, het Hom tot leuenaar gemaak, omdat hy die getuienis nie geglo het wat God aangaande sy Seun getuig het nie.11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en die lewe is in sy Seun.12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.13 Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.16 As iemand sy broeder 'n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en Hy sal hom die lewe gee -- vir die wat nie 'n sonde tot die dood doen nie. Daar is 'n sonde tot die dood; daarvoor sê ek nie dat hy moet bid nie.17 Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde wat nie tot die dood is nie.18 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie.19 Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê.20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe.21 My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.

Veja também

Publicidade
1 João
Ver todos os capítulos de 1 João
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-