Publicidade

Lucas 24

1 Kaj la unuan tagon de la semajno, ĉe frua tagiĝo, ili venis al la tombo, alportante la aromaĵojn, kiujn ili preparis.2 Kaj ili trovis la ŝtonon derulita for de la tombo.3 Kaj enirinte, ili ne trovis la korpon de la Sinjoro Jesuo.4 Kaj dum ili embarasiĝis pri tio, jen apud ili staris du viroj en brilaj vestoj;5 kaj dum ili timis kaj kliniĝis vizaĝaltere, tiuj demandis ilin:Kial vi serĉas la vivanton inter la mortintoj?6 Li ne estas ĉi tie, sed leviĝis; memoru, kiamaniere li parolis al vi, kiam li estis ankoraŭ en Galileo,7 dirante, ke la Filo de homo devas esti transdonita en la manojn de pekuloj kaj esti krucumita, kaj la trian tagon releviĝi.8 Kaj ili rememoris liajn vortojn;9 kaj reveninte de la tombo, ili rakontis ĉion tion al la dek unu kaj al ĉiuj ceteraj.10 Kaj ili estis Maria Magdalena, kaj Joana, kaj Maria, la patrino de Jakobo; kaj la ceteraj virinoj kun ili rakontis tion al la apostoloj.11 Kaj tiuj vortoj ŝajnis al ili kiel babilado, kaj ili ne kredis al la virinoj.12 Sed Petro leviĝis kaj kuris al la tombo, kaj kliniĝinte, vidis la tolaĵojn solajn, kaj li foriris, mirante en si pri tio, kio okazis.13 Kaj jen du el ili iris en tiu sama tago al vilaĝo nomata Emaus, kiu estas malproksime de Jerusalem sesdek stadiojn.14 Kaj ili interparolis inter si pri ĉio tio, kio okazis.15 Kaj dum ili interparolis kaj diskutis inter si, Jesuo mem alproksimiĝis kaj iris kun ili.16 Sed iliaj okuloj estis malhelpataj tiel, ke ili lin ne rekonis.17 Kaj li diris al ili:Kiaj vortoj estas tiuj, kiujn vi interŝanĝas, dum vi iras? Kaj ili haltis, kun malgaja mieno.18 Kaj unu el ili, nomata Kleopas, responde diris al li:Ĉu nur vi sola loĝas en Jerusalem, kaj ne scias tion, kio tie okazis en ĉi tiuj tagoj?19 Kaj li diris al ili:Kion? Kaj ili diris al li:Pri Jesuo, la Nazaretano, kiu estis profeto potenca age kaj parole antaŭ Dio kaj la tuta popolo;20 kaj kiel la ĉefpastroj kaj niaj regantoj transdonis lin por kondamno al morto, kaj lin krucumis.21 Sed ni esperis, ke li estas tiu, kiu elaĉetos Izraelon. Kaj plie, krom ĉio tio, hodiaŭ estas jam la tria tago, de kiam tio okazis.22 Ankaŭ mirigis nin iuj virinoj el inter ni, kiuj estis frumatene apud la tombo,23 kaj ne trovinte lian korpon, revenis, dirante, ke ili ankaŭ vidis vizion de anĝeloj, kiuj diris, ke li vivas.24 Kaj iuj el nia kunularo iris al la tombo, kaj trovis tiel, kiel diris la virinoj; sed lin ili ne vidis.25 Kaj li diris al ili:Ho malsaĝuloj kaj kore malviglaj por kredi ĉion, kion la profetoj antaŭparolis!26 Ĉu la Kristo ne devis suferi ĉion tion, kaj eniri en sian gloron?27 Kaj komencante de Moseo kaj de ĉiuj profetoj, li klarigis al ili el ĉiuj Skriboj la dirojn pri li mem.28 Kaj ili alproksimiĝis al la vilaĝo, kien ili iris, kaj li ŝajnigis al ili, kvazaŭ li pluen iros.29 Kaj ili retenis lin, dirante:Restu ĉe ni, ĉar estas preskaŭ vespere, kaj la tago jam malkreskas. Kaj li eniris, por resti ĉe ili.30 Kaj dum li sidis kun ili ĉe manĝo, li prenis panon, kaj ĝin benis kaj dispecigis kaj donis al ili.31 Kaj iliaj okuloj malfermiĝis, kaj ili rekonis lin, kaj li fariĝis nevidebla por ili.32 Kaj ili diris unu al alia:Ĉu nia koro ne brulis en ni, dum li parolis kun ni sur la vojo, dum li klarigis al ni la Skribojn?33 Kaj leviĝinte en tiu sama horo, ili reiris al Jerusalem, kaj trovis la dek unu kunvenintaj, kun siaj kunuloj, kaj dirantaj:34 La Sinjoro vere leviĝis, kaj aperis al Simon.35 Kaj ili rakontis tion, kio okazis sur la vojo, kaj kiamaniere li rekoniĝis al ili en la dispecigo de pano.36 Kaj dum ili priparolis tion, li mem staris meze de ili, kaj diris al ili:Paco al vi.37 Sed terurite kaj timigite, ili supozis, ke ili vidas spiriton.38 Kaj li diris al ili:Kial vi maltrankviliĝas? kaj kial diskutoj leviĝas en viaj koroj?39 Vidu miajn manojn kaj miajn piedojn, ke ĝi estas mi mem; palpu min kaj vidu; ĉar spirito ne havas karnon kaj ostojn, kiel vi vidas min havanta.40 Kaj tion dirinte, li montris al ili siajn manojn kaj siajn piedojn.41 Kaj dum ili ankoraŭ ne kredis pro ĝojo, kaj miris, li demandis ilin:Ĉu vi havas ian manĝaĵon ĉi tie?42 Kaj ili donis al li pecon de rostita fiŝo.43 Kaj li prenis, kaj manĝis antaŭ ili.44 Kaj li diris al ili:Jen estas miaj vortoj, kiujn mi parolis al vi, kiam mi ankoraŭ estis ĉe vi, ke devas plenumiĝi ĉio, kio estas skribita pri mi en la leĝo de Moseo kaj en la profetoj kaj en la psalmoj.45 Tiam li malfermis ilian menson, por ke ili komprenu la Skribojn;46 kaj li diris al ili:Tiel estas skribite, ke la Kristo devas suferi, kaj leviĝi el la mortintoj la trian tagon;47 kaj ke pento kaj pardonado de pekoj estu predikataj en lia nomo al ĉiuj nacioj, komencante ĉe Jerusalem.48 Vi estas atestantoj pri tio.49 Kaj jen mi elsendos sur vin la promeson de mia Patro; sed restu en la urbo, ĝis vi vestiĝos per potenco de supre.50 Kaj li elkondukis ilin ĝis apud Betania, kaj, levinte siajn manojn, li benis ilin.51 Kaj dum li benis ilin, li foriĝis de ili kaj estis suprenportita en la ĉielon.52 Kaj adorkliniĝinte al li, ili revenis al Jerusalem kun granda ĝojo;53 kaj estis konstante en la templo, glorante Dion.

1 En baie vroeg in die môre , op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat deur hulle toeberei was.2 En hulle het die steen van die graf afgerol gevind.3 En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie.4 En terwyl hulle hieroor in verleentheid was, staan daar twee manne by hulle in blink klere.5 En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies?6 Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galil,a was:7 Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan.8 En hulle het sy woorde onthou.9 Hulle gaan toe terug van die graf en vertel dit alles aan die elf en aan al die ander.10 En dit was Maria Magdal,na en Johanna en Maria, die moeder van Jakobus, en die ander vroue saam met hulle wat dit aan die apostels vertel het.11 En hul woorde het vir hulle na onsinnige praatjies gelyk, en hulle het hul nie geglo nie.12 Maar Petrus het opgestaan en na die graf gehardloop; en toe hy neerbuk, sien hy die doeke alleen lê. En hy het weggegaan huis toe, vol verwondering oor wat gebeur het.13 En twee van hulle was dieselfde dag op pad na 'n dorp wat agt myl van Jerusalem af was, met die naam van mmas.14 En hulle was in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat voorgeval het.15 En terwyl hulle praat en mekaar ondervra, kom Jesus self nader en loop met hulle saam.16 Maar hulle oë is weerhou, sodat hulle Hom nie kon herken nie.17 En Hy sê vir hulle: Watter woorde is dit wat julle met mekaar loop en wissel, en waarom is julle bedroef?18 En die een wie se naam Kl,opas was, antwoord en sê vir Hom: Is U alleen 'n vreemdeling in Jerusalem en weet U nie van die dinge wat in hierdie dae daarin gebeur het nie?19 En Hy sê vir hulle: Watter dinge? En hulle antwoord Hom: Die dinge aangaande Jesus, die Nasar,ner, wat 'n profeet was, kragtig in werk en woord voor God en die hele volk;20 en hoe ons owerpriesters en owerstes Hom oorgelewer het tot die doodstraf en Hom gekruisig het.21 En ons het gehoop dat dit Hy was wat Israel sou verlos; maar nou is dit vandag, met dit alles, die derde dag vandat dit plaasgevind het.22 Maar sommige vroue uit ons het ons ook ontstel nadat hulle vroeg by die graf was;23 en toe hulle sy liggaam nie kry nie, het hulle gekom en gesê dat hulle ook 'n gesig gesien het van engele wat sê dat Hy lewe.24 En sommige van die wat saam met ons was, het na die graf gegaan en dit net so gevind soos die vroue ook gesê het; maar Hom het hulle nie gesien nie.25 En Hy sê vir hulle: o Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo alles wat die profete gespreek het!26 Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie?27 En Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.28 Daarop kom hulle naby die dorp waarheen hulle op reis was, en Hy het gemaak of Hy verder wou gaan;29 maar hulle het by Hom aangedring en gesê: Bly by ons, want dit is amper aand en die dag het gedaal; en Hy het ingegaan om by hulle te bly.30 En toe Hy met hulle aan tafel was, neem Hy die brood en dank; en Hy breek dit en gee dit aan hulle.31 Toe is hulle oë geopen en hulle het Hom herken, en Hy het uit hulle gesig verdwyn.32 En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie?33 Toe staan hulle in dieselfde uur op en gaan na Jerusalem terug en vind die elf en die wat saam met hulle bymekaar was,34 wat sê: Die Here het waarlik opgestaan en het aan Simon verskyn.35 Toe vertel hulle wat op die pad gebeur het en hoe Hy aan hulle bekend geword het by die breking van die brood.36 En terwyl hulle hieroor praat, staan Jesus self in hul midde en sê vir hulle: Vrede vir julle!37 Toe het hulle verskrik en baie bang geword en gemeen dat hulle 'n gees sien.38 En Hy sê vir hulle: Waarom is julle ontsteld en waarom kom daar twyfel in julle hart op?39 Kyk na my hande en my voete, want dit is Ek self. Voel aan My en kyk; want 'n gees het nie vlees en bene soos julle sien dat Ek het nie.40 En terwyl Hy dit sê, wys Hy hulle sy hande en sy voete.41 En toe hulle van blydskap nog nie kon glo nie en hulle verwonder, sê Hy vir hulle: Het julle hier iets om te eet?42 Daarop gee hulle Hom 'n stuk gebraaide vis en 'n stuk heuningkoek.43 En Hy het dit geneem en voor hulle oë geëet.44 En Hy sê vir hulle: Dit is die woorde wat Ek met julle gespreek het toe Ek nog by julle was, dat alles wat oor My geskrywe is in die wet van Moses en die profete en die psalms, vervul moet word.45 Toe open Hy hulle verstand om die Skrifte te verstaan.46 En Hy sê vir hulle: So is dit geskrywe, en so moes die Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan,47 en bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder.48 En julle is getuies van hierdie dinge.49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.50 En Hy het hulle uitgelei tot by Bet nië. En Hy het sy hande opgehef en hulle geseën.51 En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.52 En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.53 En hulle was gedurig in die tempel en het God geprys en gedank. Amen.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-