Publicidade

2 Timóteo 2

AFR53
Il buon soldato di Cristo Gesù

1 Tu dunque, figlio mio, fortificati nella grazia che è in Cristo Gesù, 2 e le cose che hai udito da me in presenza di molti testimoni affidale a uomini fedeli, che siano capaci di insegnarle anche ad altri. 3 Sopporta anche tu le sofferenze, come un buon soldato di Cristo Gesù. 4 Uno che va alla guerra non s’immischia nelle faccende della vita civile, se vuol piacere a colui che l’ha arruolato. 5 Allo stesso modo quando uno lotta come atleta non è coronato, se non ha lottato secondo le regole. 6 Il lavoratore che fatica dev’essere il primo ad avere la sua parte dei frutti. 7 Considera quello che dico, poiché il Signore ti darà intelligenza in ogni cosa.

8 Ricordati di Gesù Cristo, risorto dai morti, discendenza di Davide, secondo il mio vangelo, 9 per il quale io soffro afflizione fino a essere incatenato come un malfattore, ma la parola di Dio non è incatenata. 10 Perciò io sopporto ogni cosa per amore degli eletti, affinché anch’essi conseguano la salvezza che è in Cristo Gesù con gloria eterna. 11 Certa è questa parola: se moriamo con lui, con lui anche vivremo; 12 se abbiamo costanza nella prova, con lui altresì regneremo; 13 se lo rinnegheremo, anch’egli ci rinnegherà; se siamo infedeli, egli rimane fedele, perché non può rinnegare stesso.

Operaio approvato da Dio

14 Ricorda loro queste cose, scongiurandoli davanti a Dio che non facciano dispute di parole, che non servono a nulla e rovinano chi le ascolta. 15 Sforzati di presentare te stesso approvato davanti a Dio: operaio che non abbia di che vergognarsi, che tagli rettamente la parola della verità. 16 Ma schiva le chiacchiere profane, perché quelli che vi si danno progrediranno nell’empietà 17 e la loro parola andrà rodendo come fa la cancrena; fra questi sono Imeneo e Fileto, 18 uomini che si sono sviati dalla verità, dicendo che la risurrezione è già avvenuta, e sovvertono la fede di alcuni. 19 Ma pure il solido fondamento di Dio rimane fermo, portando questo sigillo: "Il Signore conosce quelli che sono suoi" e: "Si ritragga dall’ingiustizia chiunque nomina il nome del Signore". 20 In una grande casa non ci sono soltanto dei vasi d’oro e d’argento, ma anche dei vasi di legno e di terra; alcuni sono destinati a un uso nobile e altri a un uso ignobile. 21 Se dunque uno si conserva puro da quelle cose, sarà un vaso nobile, santificato, utile al servizio del padrone, preparato per ogni opera buona.

22 Fuggi le passioni giovanili e ricerca la giustizia, la fede, l’amore e la pace con quelli che con cuore puro invocano il Signore. 23 Ma schiva le questioni stolte e insensate, sapendo che generano contese. 24 Il servo del Signore non deve litigare, ma deve essere mite con tutti, capace di insegnare, paziente, 25 correggendo con dolcezza quelli che contraddicono, se mai avvenga che Dio conceda loro di ravvedersi per riconoscere la verità, 26 in modo che, rientrati in stessi, escano dal laccio del diavolo, che li aveva presi prigionieri perché facessero la sua volontà.

1 JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;

2 en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.

3 Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus.

4 Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.

5 En verder, as iemand aan 'n wedstryd deelneem, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie.

6 Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.

7 Dink na oor wat ek ; en mag die Here jou insig gee in alles!

8 Onthou dat Jesus Christus, uit die geslag van Dawid, uit die dode opgewek is volgens my evangelie,

9 waarin ek verdrukking ly tot die boeie toe soos 'n kwaaddoener; maar die woord van God is nie gebonde nie.

10 Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.

11 Dit is 'n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.

12 As ons verdra, sal ons met Hom regeer. As ons Hom verloën, sal Hy ons ook verloën.

13 As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.

Gedrag teenoor die wat hulle afkeer van die gesonde leer en van die Christelike reinheid.

14 HERINNER aan hierdie dinge en betuig voor die Here dat hulle geen woordestryd moet voer wat tot geen nut is nie, maar net tot ondergang van die hoorders.

15 jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

16 Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid,

17 en hulle woord sal voortwoeker soos 'n kanker, onder wie daar Himenéüs en Filétus is,

18 wat van die waarheid afgedwaal het, omdat hulle dat die opstanding al plaasgevind het; en hulle keer die geloof van sommige om.

19 Ewenwel, die fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.

20 Maar in 'n groot huis is daar nie alleen voorwerpe van goud en silwer nie, maar ook van hout en erdewerk; en sommige tot eer, maar ander tot oneer.

21 As iemand hom dus hiervan deeglik reinig, sal hy 'n voorwerp tot eer wees, geheilig en bruikbaar vir die Here, toeberei vir elke goeie werk.

22 Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit 'n rein hart aanroep.

23 En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek;

24 en 'n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.

25 Hy moet die weerspanniges in sagmoedigheid teregwys, of God hulle nie miskien bekering sal gee tot die kennis van die waarheid nie,

26 en hulle weer nugter kan word, vry van die strik van die duiwel, nadat hulle deur hom gevang was om sy wil te doen.

Veja também

2 Timóteo
Ver todos os capítulos de 2 Timóteo
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-