Publicidade

Marcos 9

AFR53

1 Diceva loro: "In verità io vi dico che alcuni di coloro che sono qui presenti non gusteranno la morte, finché non abbiano visto il regno di Dio venuto con potenza".

La trasfigurazione

2 Sei giorni dopo Gesù prese con Pietro, Giacomo e Giovanni e li condusse soli, in disparte, sopra un alto monte e fu trasfigurato in loro presenza: 3 le sue vesti divennero sfolgoranti, candidissime, di un candore tale che nessun lavandaio sulla terra può dare. 4 E apparve loro Elia con Mosè, i quali stavano conversando con Gesù. 5 Allora Pietro, rivoltosi a Gesù, disse: "Maestro, è bello stare qui; facciamo tre tende; una per te, una per Mosè e una per Elia". 6 Poiché non sapeva che cosa dire, perché erano stati presi da spavento. 7 E venne una nuvola che li coprì con la sua ombra e dalla nuvola una voce: "Questo è il mio diletto Figlio; ascoltatelo". 8 E a un tratto, guardatisi attorno, non videro più nessuno con loro, se non Gesù solo.

9 Poi, mentre scendevano dal monte, egli ordinò loro di non raccontare a nessuno le cose che avevano visto, se non quando il Figlio dell’uomo sarebbe risuscitato dai morti. 10 Ed essi tennero per la cosa, domandandosi fra loro che cosa significasse quel risuscitare dai morti.

11 Poi gli chiesero: "Perché gli scribi dicono che prima deve venire Elia?". 12 Ed egli disse loro: "Elia deve venire prima e ristabilire ogni cosa; e come mai sta scritto del Figlio dell’uomo che egli deve soffrire molte cose ed essere disprezzato? 13 Ma io vi dico che Elia è già venuto e, com’è scritto di lui, gli hanno anche fatto ciò che hanno voluto".

Gesù guarisce un fanciullo indemoniato

14 Arrivati dai discepoli, videro intorno a loro una grande folla e degli scribi che discutevano con loro. 15 Subito tutta la gente, come vide Gesù, fu sorpresa e accorse a salutarlo. 16 Ed egli domandò loro: "Di che discutete con loro?". 17 E uno della folla gli rispose: "Maestro, io ho condotto da te mio figlio che ha uno spirito muto 18 e, ogni volta che s’impadronisce di lui, dovunque sia, lo getta a terra; egli schiuma, digrigna i denti e rimane rigido. Ho detto ai tuoi discepoli che lo scacciassero, ma non hanno potuto". 19 E Gesù, rispondendo, disse loro: "O generazione incredula! Fino a quando sarò io con voi? Fino a quando vi sopporterò? Portatelo qui da me". 20 Glielo condussero e, come vide Gesù, subito lo spirito lo contorse con delle convulsioni e, caduto in terra, si rotolava schiumando. E Gesù domandò al padre: 21 "Da quanto tempo gli avviene questo?". Ed egli disse: 22 "Dalla sua infanzia, e spesso l’ha gettato anche nel fuoco e nell’acqua per farlo morire, ma tu, se puoi qualcosa, abbi pietà di noi e aiutaci". 23 E Gesù: "Dici: Se puoi?! Ogni cosa è possibile a chi crede". 24 E subito il padre del fanciullo esclamò: "Io credo; sovvieni alla mia incredulità". 25 E Gesù, vedendo che la folla accorreva, sgridò lo spirito immondo, dicendogli: "Spirito muto e sordo, io te lo comando: esci da lui e non vi rientrare più". 26 Lo spirito, gridando e straziandolo forte, uscì e il fanciullo rimase come morto e quasi tutti dicevano: "È morto". 27 Ma Gesù lo sollevò ed egli si alzò in piedi.

28 Quando Gesù fu entrato in casa, i suoi discepoli gli domandarono in privato: "Perché non l’abbiamo potuto scacciare noi?". 29 Ed egli disse loro: "Questa specie di spiriti non si può far uscire in altro modo che con la preghiera".

Gesù annuncia la Sua morte e risurrezione

30 Poi, partiti di , attraversarono la Galilea; e Gesù non voleva che alcuno lo sapesse. 31 Infatti egli istruiva i suoi discepoli e diceva loro: "Il Figlio dell’uomo sta per essere dato nelle mani degli uomini ed essi lo uccideranno e tre giorni dopo essere stato ucciso risusciterà". 32 Ma essi non comprendevano il suo parlare e temevano d’interrogarlo.

La vera grandezza

33 Vennero a Capernaum e, quando egli fu in casa, domandò loro: "Di che discorrevate per strada?". 34 Essi tacevano, perché lungo la via avevano discusso fra loro su chi fosse il maggiore. 35 Allora, postosi a sedere, chiamò i dodici e disse loro: "Se qualcuno vuole essere il primo, dovrà essere l’ultimo di tutti e il servitore di tutti". 36 E, preso un piccolo fanciullo, lo pose in mezzo a loro; poi lo prese in braccio e disse loro: 37 "Chiunque riceve uno di questi piccoli fanciulli nel nome mio, riceve me e chiunque riceve me, non riceve me, ma colui che mi ha mandato".

Chi non è contro di noi, è per noi

38 Giovanni gli disse: "Maestro, noi abbiamo visto uno che scacciava i demòni nel nome tuo e glielo abbiamo vietato perché non ci seguiva". 39 E Gesù disse: "Non glielo vietate, poiché non c’è nessuno che faccia qualche opera potente nel mio nome e che subito dopo possa dire male di me. 40 Poiché chi non è contro di noi, è per noi. 41 Perché chiunque vi avrà dato da bere un bicchiere d’acqua nel nome mio, perché siete di Cristo, in verità vi dico che non perderà la sua ricompensa".

Avvertimento contro gli scandali

42 "E chiunque avrà scandalizzato uno di questi piccoli che credono, meglio sarebbe per lui che gli fosse messa al collo una macina da mulino e fosse gettato in mare.

43 E se la tua mano ti induce a peccare, mozzala; meglio è per te entrare monco nella vita, che avere due mani e andartene nella geenna, nel fuoco inestinguibile 44 [dove il verme loro non muore e il fuoco non si spegne.] 45 E se il tuo piede ti induce a peccare, mozzalo; meglio è per te entrare zoppo nella vita, che avere due piedi ed essere gettato nella geenna 46 [dove il verme loro non muore e il fuoco non si spegne.] 47 E se l’occhio tuo ti induce a peccare, cavalo; meglio è per te entrare con un occhio solo nel regno di Dio, che avere due occhi ed essere gettato nella geenna, 48 dove il verme loro non muore e il fuoco non si spegne. 49 Poiché ognuno sarà salato con il fuoco. 50 Il sale è buono, ma se il sale diventa insipido, con che gli darete sapore? 51 Abbiate del sale in voi stessi e state in pace gli uni con gli altri".

1 EN Hy vir hulle: Voorwaar Ek vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God met krag sien kom het nie.

Die verheerliking op die berg.

2 EN ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes saamgeneem en hulle alleen op 'n hoë berg in die eensaamheid geneem; en Hy het voor hulle van gedaante verander,

3 en sy klere het blink geword, baie wit soos sneeu, wit soos geen bleiker op aarde dit kan maak nie.

4 En daar het aan hulle verskyn Elía saam met Moses, en hulle was in gesprek met Jesus.

5 Toe spreek Petrus en vir Jesus: Rabbi, dit is goed dat ons hier is. Laat ons dan drie hutte maak: vir U een en vir Moses een en vir Elía een.

6 Want hy het nie geweet wat om te nie, want hulle was heeltemal verskrik.

7 En daar kom 'n wolk wat hulle oordek; en uit die wolk kom 'n stem wat : Dit is my geliefde Seun, luister na Hom!

8 En meteens kyk hulle rond en sien niemand meer by hulle nie, behalwe Jesus alleen.

9 En onderwyl hulle van die berg afklim, gee Hy aan hulle bevel om aan niemand te vertel wat hulle gesien het voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.

10 En hulle het die woord vir hulleself gehou en onder mekaar gevra wat dit beteken om uit die dode op te staan.

11 En hulle vra Hom en : Waarom die skrifgeleerdes dat Elía eers moet kom?

12 Toe antwoord Hy en vir hulle: Dis waar, Elía kom eers om alles te herstel; en tog, hoe staan daar dan van die Seun van die mens geskrywe dat Hy baie moet ly en verag word?

13 Maar Ek vir julle dat Elía al gekom het, en hulle het aan hom gedoen alles wat hulle wou, soos van hom geskrywe is.

Die seun wat maansiek was.

14 EN toe Hy by die dissipels kom, sien Hy 'n groot menigte om hulle, en skrifgeleerdes wat met hulle redetwis.

15 En dadelik toe die hele skare Hom sien, was hulle baie verbaas en het na Hom gehardloop en Hom gegroet.

16 Daarop vra Hy die skrifgeleerdes: Waarom redetwis julle met hulle?

17 En een uit die skare antwoord en : Meester, ek het my seun wat 'n stomme gees het, na U gebring;

18 en waar hy hom ook aangryp, skeur hy hom; en hy kry skuim in die mond, en hy kners met sy tande en word styf; en ek het u dissipels gevra om hom uit te dryf, en hulle kon nie.

19 Toe antwoord Hy hom en : o Ongelowige geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom na My toe.

20 En hulle bring hom na Hom toe; en toe hy Hom sien, laat die gees hom dadelik stuiptrekkings kry, en hy val op die grond neer en rol rond met skuim in die mond.

21 Daarop vra Hy sy vader: Hoe lank is dit al dat dit hom oorgekom het? En hy : Van sy kindsdae af;

22 en dikwels het hy hom selfs in die vuur en in die water gegooi om hom dood te maak. Maar as U iets kan doen, ontferm U oor ons en help ons.

23 En Jesus vir hom: Wat dit betref as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.

24 En dadelik roep die vader van die kind met trane uit en : Ek glo, Here, kom my ongeloof te hulp!

25 En toe Jesus sien dat 'n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesê: Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie.

26 En nadat hy geskreeu en hom baie stuiptrekkings laat kry het, het hy uitgegaan. En die seun het soos 'n dooie geword, sodat baie gesê het: Hy is dood.

27 Maar Jesus het hom by die hand gegryp en hom opgerig; en hy het opgestaan.

28 En toe Hy in die huis kom, vra sy dissipels Hom afsonderlik: Waarom kon ons hom nie uitdrywe nie?

29 En Hy vir hulle: Hierdie geslag kan deur niks anders uitgaan as deur gebed en vas nie.

Die grootste in die koninkryk van die hemele.

30 EN hulle het daarvandaan weggegaan en verbygetrek deur Galiléa; en Hy wou nie dat iemand dit moes weet nie.

31 Want Hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê: Die seun van die mens word oorgelewer in die hande van die mense, en hulle sal Hom doodmaak; en nadat Hy gedood is, sal Hy die derde dag opstaan.

32 En hulle het die gesegde nie verstaan nie en was bang om Hom uit te vra.

33 En Hy het in Kapérnaüm gekom; en toe Hy in die huis was, vra Hy hulle: Wat het julle op die pad met mekaar geredeneer?

34 Maar hulle het stilgebly; want hulle het op die pad met mekaar gepraat oor wie die grootste is.

35 En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.

36 En Hy neem 'n kindjie en laat hom in hul midde staan en slaan sy arms om hom en vir hulle:

37 Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in my Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het.

Wie nie teen ons is nie, is vír ons."

38 TOE antwoord Johannes Hom en : Meester, ons het iemand gesien wat in u Naam duiwels uitdryf en wat ons nie volg nie; en ons het hom belet, omdat hy ons nie volg nie.

39 Maar Jesus : Moet hom nie belet nie, want daar is niemand wat 'n krag in my Naam sal doen en gou van My sal kan kwaadspreek nie;

40 want wie nie teen ons is nie, is vír ons.

41 Want elkeen wat vir julle in my Naam 'n beker water gee om te drink, omdat julle aan Christus behoort, voorwaar Ek vir julle, hy sal sy loon sekerlik nie verloor nie.

Die struikelblokke.

42 EN elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is beter vir hom as 'n meulsteen om sy nek gehang en hy in die see gegooi word.

43 En as jou hand jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om vermink die lewe in te gaan, as om twee hande te en in die hel te gaan in die onuitbluslike vuur,

44 waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

45 En as jou voet jou laat struikel, kap dit af. Dit is beter vir jou om kreupel die lewe in te gaan, as om twee voete te en in die hel gewerp te word in die onuitbluslike vuur,

46 waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

47 En as jou oog jou laat struikel, pluk dit uit. Dit is beter vir jou om met een oog die koninkryk van God in te gaan, as om twee te en in die helse vuur gewerp te word,

48 waar hulle wurm nie sterf en die vuur nie uitgeblus word nie.

49 Want elkeen sal met vuur gesout word en elke offerande sal met sout gesout word.

50 Die sout is goed, maar as die sout souteloos word, waarmee sal julle dit smaaklik maak? Julle moet sout in julle en vrede hou met mekaar.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-