Publicidade

Marcos 12

AFR53
La parabola dei vignaiuoli malvagi

1 Poi cominciò a parlare loro in parabole: "Un uomo piantò una vigna, le fece attorno una siepe, vi scavò un luogo per pigiare l’uva e vi edificò una torre; l’affittò a dei vignaiuoli e se ne andò in viaggio. 2 A suo tempo mandò a quei lavoratori un servo per ricevere da loro dei frutti della vigna. 3 Ma essi, presolo, lo batterono e lo rimandarono a mani vuote. 4 Egli di nuovo mandò loro un altro servo e anche lui ferirono nel capo e insultarono. 5 Egli ne mandò un altro e anche quello uccisero; poi molti altri, dei quali alcuni picchiarono e alcuni uccisero. 6 Aveva ancora un unico figlio diletto e quello mandò loro per ultimo, dicendo: Avranno rispetto per mio figlio. 7 Ma quei lavoratori dissero fra loro: Costui è l’erede; venite, uccidiamolo e l’eredità sarà nostra. 8 E, presolo, lo uccisero e lo gettarono fuori dalla vigna. 9 Che farà dunque il padrone della vigna? Egli verrà, distruggerà quei lavoratori e darà la vigna ad altri.

10 Non avete voi neppure letto questa Scrittura:

La pietra che gli edificatori hanno rifiutata, è quella che è diventata pietra angolare;11 ciò è stato fatto dal Signore, ed è cosa meravigliosa agli occhi nostri"?

12 Allora essi cercavano di prenderlo, ma temettero la folla, perché capirono che egli aveva detto quella parabola per loro e, lasciatolo, se ne andarono.

La questione del tributo a Cesare

13 Gli mandarono alcuni dei farisei e degli Erodiani per coglierlo in fallo nelle sue parole. 14 Ed essi, venuti, gli dissero: "Maestro, noi sappiamo che tu sei sincero e non hai riguardi per nessuno, perché non guardi all’apparenza delle persone, ma insegni la via di Dio secondo verità. È lecito pagare il tributo a Cesare o no? Dobbiamo darlo o non darlo?". 15 Ma egli, conosciuta la loro ipocrisia, disse loro: "Perché mi tentate? Portatemi un denaro, che io lo veda". 16 Essi glielo portarono ed egli disse loro: "Di chi è questa effigie e questa iscrizione?". Essi gli dissero: 17 "Di Cesare". Allora Gesù disse loro: "Rendete a Cesare quel che è di Cesare e a Dio quel che è di Dio. Ed essi si meravigliarono di lui".

I sadducei e la risurrezione

18 Poi vennero a lui dei sadducei, i quali dicono che non vi è risurrezione, e gli domandarono: 19 "Maestro, Mosè ci lasciò scritto che, se il fratello di uno muore e lascia la moglie senza figli, il fratello ne prenda la moglie e dia una discendenza a suo fratello. 20 C’erano sette fratelli. Il primo prese moglie e, morendo, non lasciò discendenza. 21 Il secondo la prese e morì senza lasciare discendenza. 22 Così il terzo. E i sette non lasciarono discendenza. Infine, dopo tutti, morì anche la donna. 23 Nella risurrezione, quando saranno risuscitati, di chi di loro sarà moglie? Poiché tutti e sette l’hanno avuta per moglie". 24 Gesù disse loro: "Non è proprio per questo che errate, perché non conoscete le Scritture la potenza di Dio? 25 Poiché, quando gli uomini risuscitano dai morti, prendono danno moglie, ma sono come angeli nei cieli. 26 Quanto poi ai morti e alla loro risurrezione, non avete voi letto nel libro di Mosè, nel passo del pruno, come Dio gli parlò dicendo: Io sono il Dio di Abraamo, il Dio di Isacco e il Dio di Giacobbe? 27 Egli non è il Dio dei morti, ma dei viventi. Voi errate grandemente".

Il grande comandamento

28 Uno degli scribi che li aveva uditi discutere, visto che egli aveva risposto bene, si avvicinò e gli domandò: "Qual è il comandamento primo fra tutti?". 29 Gesù rispose: "Il primo è: Ascolta, Israele: Il Signore Dio nostro è l’unico Signore.30 Ama dunque il Signore Dio tuo con tutto il tuo cuore e con tutta l’anima tua e con tutta la mente tua e con tutta la forza tua. 31 Il secondo è questo: Ama il tuo prossimo come te stesso. Non c’è nessun altro comandamento maggiore di questi". 32 Lo scriba gli disse: "Hai detto bene Maestro, e secondo verità, che vi è un Dio solo e che all’infuori di lui non ce n’è alcun altro 33 e che amarlo con tutto il cuore, con tutto l’intelletto e con tutta la forza e amare il prossimo come te stesso è molto meglio che tutti gli olocausti e i sacrifici". 34 E Gesù, vedendo che egli aveva risposto saggiamente, gli disse: "Tu non sei lontano dal regno di Dio". E nessuno ardiva più interrogarlo.

Gesù denuncia gli scribi

35 Gesù, insegnando nel tempio, prese a dire: "Come mai gli scribi dicono che il Cristo è Figlio di Davide? 36 Davide stesso ha detto, per lo Spirito Santo:

Il Signore ha detto al mio Signore: Siedi alla mia destra, finché io abbia posto i tuoi nemici per sgabello dei tuoi piedi.

37 Davide stesso lo chiama Signore, dunque come può essere suo figlio?". E la folla numerosa lo ascoltava con piacere.

38 Nel suo insegnamento egli diceva: "Guardatevi dagli scribi, i quali amano passeggiare in lunghe vesti, essere salutati nelle piazze, 39 avere i primi seggi nelle sinagoghe e i primi posti nei conviti, 40 essi, che divorano le case delle vedove e fanno lunghe preghiere per apparenza. Costoro riceveranno una condanna maggiore".

L’offerta della vedova

41 Postosi a sedere di fronte alla cassa delle offerte, [Gesù] stava guardando come la gente gettava denaro nella cassa; e molti ricchi ne gettavano assai. 42 Venuta una povera vedova, vi gettò due spiccioli che fanno un quarto di soldo. 43 E Gesù, chiamati a i suoi discepoli, disse loro: "In verità io vi dico che questa povera vedova ha gettato nella cassa delle offerte più di tutti gli altri, 44 poiché tutti vi hanno gettato del superfluo, ma lei, nella sua povertà, vi ha messo tutto ciò che possedeva, tutto quanto aveva per vivere".

Gelykenis van die landbouers.

1 TOE begin Hy deur gelykenisse vir hulle te : 'n Man het 'n wingerd geplant en 'n heining daarom gesit en 'n parskuip gegrawe en 'n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan.

2 En op die regte tyd het hy 'n dienskneg na die landbouers gestuur om van die landbouers uit die vrug van die wingerd te ontvang;

3 maar hulle het hom geneem en geslaan en hom met leë hande weggestuur.

4 En weer het hy 'n ander dienskneg na hulle gestuur; en hom het hulle gestenig en aan die hoof gewond, hom skandelik behandel en teruggestuur.

5 En weer het hy 'n ander een gestuur, en hom het hulle doodgemaak; ook baie ander sommige het hulle geslaan en ander doodgemaak.

6 Hy het toe nog een seun gehad, sy geliefde, en hom die laaste na hulle gestuur en gesê: Hulle sal my seun ontsien.

7 Maar daardie landbouers het by hulleself gesê: Dit is die erfgenaam; kom laat ons hom doodmaak, en die erfdeel sal ons s’n wees.

8 En hulle het hom geneem en doodgemaak en buitekant die wingerd uitgewerp.

9 Wat sal die eienaar van die wingerd dan doen? Hy sal kom en die landbouers ombring en die wingerd aan ander gee.

10 Het julle nie ook hierdie Skrifwoord gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword?

11 Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons .

12 En hulle het probeer om Hom in die hande te kry, maar was bang vir die skare, want hulle het begryp dat Hy die gelykenis met die oog op hulle uitgespreek het. Daarop het hulle Hom verlaat en weggegaan.

Die vraag oor die belasting.

13 TOE stuur hulle na Hom sommige van die Fariseërs en van die Herodiane om Hom op 'n woord te betrap.

14 En hulle kom en vir Hom: Meester, ons weet dat U waaragtig is en U aan niemand steur nie; want U sien nie die persoon van mense aan nie, maar U leer die weg van God in waarheid. Is dit geoorloof om aan die keiser belasting te betaal of nie? Moet ons betaal of moet ons nie betaal nie?

15 Maar Hy het hulle geveinsdheid geken en vir hulle gesê: Waarom versoek julle My? Bring vir My 'n penning, dat Ek dit kan sien.

16 En hulle het dit gebring. En Hy vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? En hulle antwoord Hom: Die keiser s’n.

17 Toe antwoord Jesus en vir hulle: Betaal aan die keiser wat die keiser toekom, en aan God wat God toekom. En hulle was verwonderd oor Hom.

Die Sadduseërs en die opstanding.

18 TOE kom daar Sadduseërs na Hom, die wat dat daar geen opstanding is nie, en hulle vra Hom en :

19 Meester, Moses het ons voorgeskrywe: As iemand se broer sterwe en 'n vrou agterlaat en geen kinders nalaat nie, moet sy broer sy vrou neem en kinders vir sy broer verwek.

20 Nou was daar sewe broers, en die eerste het 'n vrou geneem en gesterwe sonder om kinders na te laat.

21 En die tweede het haar geneem en gesterwe, en hy het ook geen kinders nagelaat nie; en die derde net so.

22 En al sewe het haar geneem en geen kinders nagelaat nie. Laaste van almal het die vrou ook gesterwe.

23 In die opstanding dan, wanneer hulle opstaan, wie van hulle se vrou sal sy wees? want al sewe het haar as vrou gehad.

24 En Jesus antwoord en vir hulle: Is dit nie daarom dat julle dwaal dat julle die Skrifte en ook die krag van God nie ken nie?

25 Want wanneer hulle uit die dode opstaan, trou hulle nie en word hulle nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos engele wat in die hemele is.

26 En wat die dode betref, dat hulle opstaan het julle nie gelees in die boek van Moses, in die gedeelte oor die doringbos, hoe God vir hom gesê het: Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob nie?

27 God is nie 'n God van dooies nie, maar 'n God van lewendes. Julle dwaal dus grootliks.

Die groot gebod.

28 EN toe een van die skrifgeleerdes wat bygekom het, hulle hoor redetwis, en wis dat Hy hulle goed geantwoord het, vra hy vir Hom: Wat is die eerste gebod van almal?

29 En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is 'n enige Here;

30 en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

31 En die tweede, hieraan gelyk, is dit: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Daar is geen ander gebod groter as dié nie.

32 En die skrifgeleerde vir Hom: Goed, Meester, U het met waarheid gesê dat God een is en daar geen ander is as Hy nie;

33 en om Hom lief te uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.

34 Toe Jesus sien dat hy verstandig geantwoord het, Hy vir hom: Jy is nie ver van die koninkryk van God nie. En niemand het dit meer gewaag om Hom vrae te stel nie.

Die Christus, seun van Dawid.

35 EN terwyl Jesus in die tempel leer, antwoord Hy en : Hoe die skrifgeleerdes dat die Christus die seun van Dawid is?

36 Want Dawid self het deur die Heilige Gees gesê: Die Here het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete.

37 Dawid self noem Hom dus Here; waarvandaan is Hy dan sy seun? En die groot menigte het graag na Hom geluister.

Waarskuwing teen die skrifgeleerdes.

38 EN Hy het aan hulle in sy onderrig gesê: Pas op vir die skrifgeleerdes wat graag in lang klere rondloop en van begroetinge op die markte hou

39 en van die voorste banke in die sinagoges en die voorste plekke by die maaltye

40 hulle wat die huise van die weduwees opeet en vir die skyn lang gebede doen. Hulle sal 'n swaarder oordeel ontvang.

Die aalmoes van die arm weduwee.

41 EN Jesus het reg voor die skatkis gaan sit en gekyk hoe die skare geld in die skatkis gooi. En baie rykes het veel ingegooi.

42 En daar kom een arm weduwee en gooi twee geldstukkies in, dit is 'n oortjie.

43 Toe roep Hy sy dissipels na Hom en vir hulle: Voorwaar Ek vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het.

44 Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi; maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-