Publicidade

Marcos 5

AFR53
Gesù libera l’indemoniato di Gerasa

1 Giunsero all’altra riva del mare, nel paese dei Geraseni. 2 Appena Gesù fu smontato dalla barca, subito gli venne incontro dai sepolcri un uomo posseduto da uno spirito immondo, 3 il quale aveva la sua dimora nei sepolcri; e nessuno poteva più tenerlo legato neppure con una catena, 4 poiché spesso era stato legato con ceppi e catene, ma le catene erano state rotte da lui, i ceppi spezzati e nessuno aveva la forza di domarlo. 5 Di continuo, notte e giorno, andava fra i sepolcri e su per i monti, urlando e percuotendosi con delle pietre. 6 Quando vide Gesù da lontano, corse, gli si prostrò davanti 7 e, dato un gran grido, disse: "Che c’è fra me e te, o Gesù, Figlio del Dio altissimo? Io ti scongiuro, in nome di Dio, di non tormentarmi", 8 perché Gesù gli diceva: "Spirito immondo, esci da quest’uomo!". 9 Gesù gli domandò: "Qual è il tuo nome?". Ed egli rispose: "Il mio nome è Legione, perché siamo molti". 10 E lo pregava con insistenza che non li mandasse via dal paese. 11 C’era sul monte un gran branco di porci che pascolava. 12 E gli spiriti lo pregarono, dicendo: "Mandaci nei porci, perché entriamo in essi". 13 Egli lo permise loro; allora gli spiriti immondi, usciti, entrarono nei porci e il branco si avventò giù a precipizio nel mare. 14 Erano circa duemila e affogarono nel mare. E quelli che li pasturavano fuggirono e portarono la notizia in città e per la campagna e la gente andò a vedere ciò che era avvenuto. 15 Vennero a Gesù e videro l’indemoniato seduto, vestito e sano di mente, lui che aveva avuto la legione, e s’impaurirono. 16 Quelli che avevano visto raccontarono loro ciò che era avvenuto all’indemoniato e il fatto dei porci. 17 Ed essi iniziarono a pregare Gesù che se ne andasse dai loro confini.

18 E mentre egli montava nella barca, l’uomo che era stato indemoniato lo pregava di poter stare con lui. 19 Gesù non glielo permise, ma gli disse: "Vaa casa tua dai tuoi e racconta loro le grandi cose che il Signore ti ha fatto e come egli ha avuto pietà di te". 20 Ed egli se ne andò e cominciò a raccontare per la Decapoli le grandi cose che Gesù aveva fatto per lui. E tutti si meravigliavano.

Gesù guarisce una donna e riporta in vita la figlia di Iairo

21 Essendo Gesù passato di nuovo in barca all’altra riva, si radunò attorno a lui una gran folla ed egli stava presso il mare. 22 Ed ecco venire uno dei capi della sinagoga, chiamato Iairo, il quale, vedutolo, gli si gettò ai piedi 23 e lo pregò con insistenza, dicendo: "La mia bambina sta morendo. Vieni a posare le mani sopra di lei, affinché sia salva e viva". 24 Gesù andò con lui, e molta gente lo seguiva e lo stringeva da ogni parte.

25 Una donna, che aveva un flusso di sangue da dodici anni, 26 molto aveva sofferto da molti medici e aveva speso tutto ciò che aveva senza alcun giovamento, anzi era piuttosto peggiorata, 27 avendo udito parlare di Gesù, venne da dietro fra la calca e gli toccò la veste, perché diceva: 28 "Se riesco a toccare anche solo le sue vesti, sarò salva". 29 In quell’istante il suo flusso ristagnò; e lei sentì nel corpo di essere guarita da quella malattia. 30 E subito Gesù, conscio della potenza che era emanata da lui, voltandosi indietro verso quella folla, disse: "Chi mi ha toccato le vesti?". 31 I suoi discepoli gli dicevano: "Tu vedi come la folla ti si stringe addosso e dici: Chi mi ha toccato?". 32 Ed egli guardava attorno per vedere colei che aveva fatto questo. 33 Ma la donna, paurosa e tremante, ben sapendo quello che era avvenuto in lei, venne, gli si gettò ai piedi e gli disse tutta la verità. 34 Ma Gesù le disse: "Figliola, la tua fede ti ha salvata; vain pace e sii guarita dal tuo flagello".

35 Mentre egli parlava ancora, ecco arrivare gente dalla casa del capo della sinagoga, dicndo: "Tua figlia è morta, perché incomodare ancora il Maestro?". 36 Ma Gesù, udito ciò che si diceva, disse al capo della sinagoga: "Non temere, solo abbi fede!". 37 E non permise a nessuno di accompagnarlo, tranne che a Pietro, a Giacomo e a Giovanni, fratello di Giacomo. 38 Giunsero a casa del capo della sinagoga ed egli vide il tumulto e la gente che piangeva e urlava forte. 39 Entrato, disse loro: "Perché fate tanto strepito e piangete? La fanciulla non è morta, ma dorme". 40 Ed essi ridevano di lui. Ma egli, messili tutti fuori, prese con il padre, la madre della fanciulla e quelli che erano con lui ed entrò dove era la fanciulla. 41 E, presala per la mano, le disse: "Talità cum!", che interpretato vuole dire: "Ragazza, ti dico: Alzati!". 42 Subito la ragazza si alzò e camminava, perché aveva dodici anni. E furono subito presi da grande stupore; 43 egli comandò loro con insistenza che nessuno lo venisse a sapere e disse loro che le fosse dato da mangiare.

Die besetene van Gádara.

1 EN hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land van die Gadaréners.

2 En toe Hy uit die skuit gaan, kom daar dadelik uit die grafte Hom tegemoet 'n man met 'n onreine gees,

3 wat sy verblyf in die grafte gehad het. En niemand kon selfs met kettings hom bind nie;

4 want hy was dikwels met voetboeie en kettings gebind, en die kettings is deur hom uitmekaar geruk en die voetboeie stukkend gebreek; en niemand was in staat om hom te tem nie.

5 En altyd, nag en dag, het hy aangehou om te skreeu op die berge en in die grafte en homself met klippe stukkend te slaan.

6 En toe hy Jesus van ver af sien, hardloop hy en val voor Hom neer

7 en skreeu met 'n groot stem en : Wat het ek met U te doen, Jesus, Seun van die allerhoogste God? Ek besweer U by God om my nie te pynig nie.

8 Want Hy het vir hom gesê: Onreine gees, gaan uit die man uit!

9 En Hy vra hom: Wat is jou naam? En hy antwoord en : Legio is my naam, want ons is baie.

10 Toe smeek hy Hom dringend om hulle nie uit die land weg te stuur nie.

11 En dáár teen die berge het 'n groot trop varke gewei,

12 en al die duiwels het Hom gesmeek en gesê: Stuur ons in die varke, sodat ons in hulle kan vaar.

13 En Jesus het hulle dit dadelik toegelaat; en die onreine geeste het uitgegaan en in die varke gevaar, en die trop daar was omtrent tweeduisend het van die krans af in die see gestorm en in die see verdrink.

14 En die wagters van die varke het gevlug en dit in die stad en in die buitewyke vertel; en hulle het uitgekom om te sien wat daar gebeur het.

15 Toe kom hulle by Jesus en sien die besetene sit, gekleed en by sy verstand die een wat die legioen gehad het. En hulle was bevrees.

16 Die wat dit gesien het, vertel toe aan hulle hoe dit met die besetene gegaan het, en ook van die varke.

17 En hulle het Hom begin smeek om weg te gaan uit hulle gebied.

18 En toe Hy in die skuit klim, het die man wat van die duiwels besete gewees het, Hom gesmeek om by Hom te kan bly.

19 Maar Jesus het hom dit nie toegelaat nie, maar vir hom gesê: Gaan na jou huis na jou mense toe, en vertel hulle watter groot dinge die Here aan jou gedoen het, en dat Hy jou barmhartig was.

20 En hy het weggegaan en in Dekápolis begin verkondig watter groot dinge Jesus aan hom gedoen het, en almal was verwonderd.

Die dogtertjie van Jaïrus. Die vrou wat aan bloedvloeiing gely het.

21 EN toe Jesus weer in die skuit oorgevaar het na die ander kant, het 'n groot menigte by Hom vergader. En Hy was by die see.

22 En daar kom een van die owerstes van die sinagoge met die naam van Jaïrus; en toe hy Hom sien, val hy aan sy voete neer

23 en smeek Hom dringend en : My dogtertjie is op haar uiterste; kom haar die hande op, sodat sy gesond kan word, en sy sal lewe.

24 En Hy het saam met hom gegaan. En 'n groot menigte het Hom gevolg en Hom verdring.

25 En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het

26 en veel onder baie geneeshere gely en al haar besittings uitgegee het sonder om enige baat te vind, maar eerder erger geword het,

27 het van Jesus gehoor en onder die skare van agter gekom en sy kleed aangeraak;

28 want sy het gesê: As ek maar sy klere kan aanraak, sal ek gesond word.

29 En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was.

30 En dadelik toe Jesus in Homself die krag gewaarword wat van Hom uitgegaan het, draai Hy Hom om onder die skare en : Wie het my klere aangeraak?

31 En sy dissipels antwoord Hom: U sien dat die skare U verdring, en U : Wie het My aangeraak?

32 Toe kyk Hy rond om haar te sien wat dit gedoen het.

33 Die vrou, wat gevrees en gebeef het omdat sy wis wat met haar gebeur het, kom toe en val voor Hom neer en vertel Hom die hele waarheid.

34 En Hy vir haar: Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees.

35 Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en : U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig?

36 Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, Hy vir die owerste van die sinagoge: Moenie vrees nie; glo net.

37 En Hy het niemand toegelaat om saam met Hom te gaan nie, behalwe Petrus en Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus.

38 En Hy kom in die huis van die owerste van die sinagoge en sien 'n rumoer: mense wat baie ween en huil.

39 En toe Hy binnegaan, Hy vir hulle: Waarom gaan julle so te kere en ween julle? Die kind is nie dood nie, maar slaap.

40 En hulle het Hom uitgelag. Maar Hy het almal uitgedryf en die vader van die kind saamgeneem en die moeder en die wat by Hom was, en ingegaan waar die kind .

41 Toe gryp Hy die hand van die kind en vir haar: Talíta, koemi! wat, as dit vertaal word, beteken: Dogtertjie, Ek vir jou, staan op!

42 En die dogtertjie het dadelik opgestaan en begin rondloop, want sy was twaalf jaar oud. En hulle was uitermate verbaas.

43 En Hy het hulle met nadruk beveel dat niemand dit moes weet nie, en gesê dat daar vir haar iets te ete gegee moes word.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-