Publicidade

Filipenses 2

AFR53
Uniti in Cristo, esempio di umiltà e abnegazione

1 Se dunque vi è qualche consolazione in Cristo, se vi è qualche conforto d’amore, se vi è qualche comunione di Spirito, se vi è qualche tenerezza d’affetto e qualche compassione, 2 rendete perfetta la mia gioia, avendo un medesimo pensare, un medesimo amore, essendo di un animo solo e una sola mente, 3 non facendo nulla per spirito di parte o per vanagloria, ma ciascuno di voi, con umiltà, stimi gli altri superiori a stesso, 4 avendo ciascuno di voi riguardo non alle cose proprie, ma anche a quelle degli altri. 5 Abbiate in voi lo stesso sentimento che è stato in Cristo Gesù, 6 il quale, essendo in forma di Dio, non considerò l’essere uguale a Dio qualcosa a cui aggrapparsi, 7 ma annichilì stesso, prendendo forma di servo e divenendo simile agli uomini; 8 essendo trovato nell’esteriore come un uomo, abbassò stesso, facendosi ubbidiente fino alla morte, e alla morte della croce. 9 Perciò Dio lo ha sovranamente innalzato e gli ha dato il nome che è al di sopra di ogni nome, 10 affinché nel nome di Gesù si pieghi ogni ginocchio nei cieli, sulla terra e sotto la terra 11 e ogni lingua confessi che Gesù Cristo è il Signore, alla gloria di Dio Padre.

Come luminari nel mondo

12 Così, miei cari, come avete sempre ubbidito, non soltanto come se io fossi presente, ma, molto più adesso che sono assente, impegnatevi al compimento della vostra salvezza con timore e tremore, 13 poiché è Dio che opera in voi il volere e l’agire, per la sua benevolenza. 14 Fate ogni cosa senza mormorii e senza dispute, 15 affinché siate irreprensibili e schietti, figli di Dio senza biasimo in mezzo a una generazione storta e perversa, nella quale voi risplendete come luci nel mondo, tenendo alta la parola della vita, 16 in modo che nel giorno di Cristo io possa vantarmi di non aver corso invano invano faticato. 17 E, se anche debba essere offerto come libazione sul sacrificio e sul servizio della vostra fede, io ne gioisco e me ne rallegro con tutti voi; 18 nello stesso modo gioitene anche voi e rallegratevene con me.

Paolo elogia Timoteo ed Epafròdito

19 Ora spero nel Signore Gesù di mandarvi presto Timoteo, affinché io pure sia incoraggiato, ricevendo notizie dello stato vostro. 20 Perché non ho alcuno d’animo pari al suo, che abbia sinceramente a cuore quel che vi concerne. 21 Poiché tutti cercano i propri interessi, non quelli di Cristo Gesù. 22 Ma voi lo conoscete per prova, poiché nella maniera che un figlio serve il padre egli ha servito con me la causa del vangelo. 23 Spero dunque di mandarvelo, appena avrò visto come andranno le mie cose, 24 ma ho fiducia nel Signore che anch’io verrò presto.

25 Però ho stimato necessario mandarvi Epafròdito, mio fratello, mio collaboratore e compagno di lotta, inviatomi da voi per sovvenire alle mie necessità, 26 perché aveva un gran desiderio di vedervi tutti ed era angosciato perché avevate udito che era stato infermo. 27 Difatti è stato ammalato e ben vicino alla morte, ma Dio ha avuto pietà di lui e non soltanto di lui, ma anche di me, perché io non avessi tristezza su tristezza. 28 Perciò ve l’ho mandato con tanta maggior premura, affinché, vedendolo di nuovo, vi rallegriate e anch’io sia meno rattristato. 29 Accoglietelo dunque nel Signore con ogni gioia, e abbiate stima di uomini simili, 30 perché per l’opera di Cristo egli è stato vicino alla morte, avendo rischiato la propria vita per supplire ai servizi che non potevate rendermi voi stessi.

1 AS daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is,

2 maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees en dieselfde liefde te , een van siel, een van sin.

3 Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.

4 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.

5 Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.

6 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie,

7 maar het Homself ontledig deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword;

8 en in gedaante gevind as 'n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.

9 Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is,

10 sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,

11 en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.

12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing;

13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.

14 Doen alles sonder murmurering en teëspraak,

15 sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van 'n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld,

16 deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot 'n roem teen die dag van Christus, dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie.

17 Maar al word ek as 'n drankoffer uitgegiet oor die offer en bediening van julle geloof, verbly ek my, ja, verbly ek my saam met julle almal;

18 en om dieselfde rede moet julle ook bly wees en julle saam met my verbly.

Timótheüs en Epafrodítus gesante van Paulus aan die Filippense.

19 EN ek hoop in die Here Jesus om Timótheüs gou na julle te stuur, sodat ek ook welgemoed kan wees as ek julle omstandighede te wete gekom het.

20 Want ek het niemand van dieselfde gesindheid wat julle belange opreg sal behartig nie;

21 want hulle soek almal hul eie belange, nie dié van Christus Jesus nie.

22 Maar julle ken sy beproefdheid, dat hy, soos 'n kind teenoor sy vader, saam met my in die evangelie gedien het.

23 Ek hoop dan om hom dadelik te stuur, so gou as ek sien hoe dit met my sal gaan;

24 en ek vertrou in die Here dat ek self ook spoedig sal kom.

25 Maar ek het dit noodsaaklik geag om Epafrodítus, my broeder en medewerker en medestryder, julle afgevaardigde en bedienaar van my behoefte, na julle te stuur,

26 want hy het na julle almal verlang en was besorg, omdat julle gehoor het dat hy siek was.

27 Want hy was ook siek tot by die dood; maar God was hom barmhartig, en nie hom alleen nie, maar ook my, dat ek nie droefheid op droefheid sou nie.

28 Ek het hom dus des te spoediger gestuur, sodat julle hom kan sien en julle weer verbly en ek minder bedroef kan wees.

29 Ontvang hom dan in die Here met alle blydskap en hou sulke manne in eer.

30 Want ter wille van die werk van Christus het hy tot naby die dood gekom en sy lewe gewaag om aan te vul wat julle kortgekom het in die diensbetoning aan my.

Veja também

Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-